Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mattanu Private Game Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mattanu Privaat Wildreservaat, Barkley-Wes, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mattanu Privaat Wildreservaat is in die skaduwee van inheemse kameeldoringbome geleë. Dié wildreservaat word deur 'n familie besit en bestuur en bied ongeëwenaarde luukshede in 'n ongerepte omgewing en 'n intieme safari-ervaring in die hartjie van die Kalahari-bosveld. Al die akkommodasie en konferensiegeriewe is 4-ster en deur die AA as 'Superieur' gegradeer.

Verblyf is beskikbaar in 'n Thatched Roof Chalet en 'n Log Cabin wat elk geskik is vir 4 gaste, asook Tents en Luxury Tents wat privaat dekke en en suite-badkamers het. Die lodge het 'n uitsig oor 'n bekende watergat waar gaste wild kan sien.

Gaste kan ontspan in 'n luukse lodge met 'n ondergrondse wynkelder en kroeggeriewe. Mattanu Privaat Wildreservaat bied akkommodasie met alle maaltye ingesluit. Gaste kan wildsvleisgeregte en eg Suid-Afrikaanse geregte op oop vure of in die restaurant geniet. Wildritte word aangebied in gemaklike wildkykvoertuie. Wildkyk uit 'n helikopter kan ook gereël word saam met film- en fotografie-safari's, wildvangervarings en groen en trofeejag-safari's. Pakkette is pasgemaak sodat dit gaste se individuele behoeftes pas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Mattanu Private Game Reserve
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Mattanu Privaat Wildreservaat, Barkley-Wes, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mattanu Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mattanu Privaat Wildreservaat, Barkley-Wes, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f2c7aeaba57a2e00ca6bef56579269705a1ff910daeb2c28cb6f7481bc15a7454a1a47e4e67c6e1fc37992d9fb70aaa6fdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 150 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Mattanu Private Game Reserve Barkley west 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.399225564273 24.477202557319