Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matoppo Inn Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 84 resensies vir Matoppo Inn Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Geraldine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine S
Gesin met klein kinders

Historiese gebou en mooi tuine met swembad.

Bevredigende verblyf. Aandete was lekker, maar prys is baie hoog in vergelyking met ander instansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig gevoel.

Verblyf was voldoende, kamer mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter-paul V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter-paul V
Gesin met klein kinders

Ons nuwe halfpadstop op pad Kaap toe!

Ek kan nie genoeg Matoppo Inn aanbeveel nie! Ons het vir die eerste maal 'n aand oorgeslaap op pad Kaap toe en het 'n plekkie gesoek. Matoppo het gegaan van 'n onbekende na ons nuwe gunsteling bestemming vir 'n oornagstop. Hulle het amper hulle rûe gebreek so hard het hulle vir ons agteroor gebuig! Geen versoek was te veel gevra en hulle het die begin van ons vakansie onvergeetlik gemaak. Ons kinders en 2 hondjies was sommer spyt ons het nie langer gebly nie! Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam en laat jou sommer voel soos familie. Ek kan hulle regtig hoogs aanbeveel! Ons sien hulle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, goeie ligging.

Die feit dat dit dierevriendelik is, is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geert V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag.

Die gastehuis is pragtig met vriendelike personeel. Ons het heerlik gekuier en hulle het selfs ons hond laat welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Enkelreisiger

Die mense is vriendelik. Ek het die verblyf geniet en sal beslis weer daar oornag. Dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anschen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anschen D

Oorslaap, maar nie vir sakereisigers nie.

Matoppo was voorheen my gekose blyplek. Maar vir R1500 sou ek graag nie beurtkrag wou ervaar vir net 'n oorslaap en sakebesoek nie. Die krag het 10 pm afgegaan en ons was in stikdonkerte. My seun moes dringende argitekstekeninge doen deur die nag want ek het bestuur. Ek het juis die plek gekies oor ek weet hul het sonpanele. Ek kon ook nie laataand bad nie want daar was nie eens 'n kers of lampie nie. Ek sal volgende keer liewer 'n ander plek verkies wat nie beurtkrag ervaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewey S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dewey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Akkommodasie was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg parkering vir ons karavaan. Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle S
Gesin met tieners

Lovely stay.

Lovely overnight stay. With all the take away meals on the road trip, the home cooked meal was the best meal! Compliments to the chef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willie V
Enkelreisiger

Kamer vol gebreke en tekortkominge.

Hulle sit koffie uit, maar geen melk nie. Die ketel kan nie in die wasbak volgemaak word nie. Ketel se deksel val af. Gaping tussen voordeur en vloer sowat 30 tot 40 mm. Insekte kom daarin agter die lig aan snags. Muurprop is uit die muur uit. Potplante op stoep kort ernstig water en skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Pragtige historiese huis. Alles netjies met baie mooi tuin. Smaaklike ete gehad. Ons sal Matoppo weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E
Gesin met klein kinders

Uitmuntend. 10 uit 10.

Die beste plek in dorp. Hulle diens was uitstekend. Kos was uit die boonste rakke. Ek wou die kok saam neem huis toe. Vallerie en span het vir als gesorg. Tot ons honde baba was mooi na gekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Alles was 100% in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albe S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangename ervaring nie.

Slegs een nag oorgeslaap. Krag het afgegaan teen 20h30 en daar was toe ook geen warm water en slegs baie lae druk koue water. Na 'n warm dag op die pad wil 'n mens graag stort. Krag het êrens in die nag aangegaan. Omtrent 05h10 het ape op die dak gehardloop en ons wakker gemaak. Die kamer se venster maak oop in die restaurant, so jy kan dit nie regtig oopmaak nie. Ons het al hierdie inligting ook vir die gastehuis gegee op hulle geskrewe terugvoerpamflet. Daar was nie eers 'n Whatsapp om net te sê jammer nie. Sal nie weer daar bly of aanbeveel vir iemand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza O
Gesin met klein kinders

Great diens, lekker swembad in die somer hitte.

Lekker Karoo kos en vriendelike diens. Lekker tuin vir ons kleuter om rond te hardloop en verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en warm met heerlike Karoo-kos.

Aandete was uitstaande en die personeel uiters vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs, die kamer was mooi en netjies.

Die verwelkoming was baie vriendelik en professioneel. Die kamer was mooi, netjies en lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alricia D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alricia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Die plek is mooi, maar kort bietjie opgraderings in sekere aspekte van die kamers. Meubels kort 'n bietjie versorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf, vriendelike staf, sal weer daar bly.

Die enigste klagte is dat daar nie a la carte spyskaart beskikbaar was. Ons wou net iets ligs eet en op die ou ent het ons 'n vasgestelde maal moes eet teen R250 per persoon. Ons is nie meegedeel dit sou die koste wees. Ons kon nie die helfte klaarmaak wat 'n vermorsing is. Ons kon nie eers die nagereg inpas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

'n Juweel in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorica G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorica G
Gesin met klein kinders

Ontvangsdame en kelner was puik!

Puik diens gewees. Sal beslis weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable with lovely gardens.

We had a problem with the air-conditioner dripping during the night onto the bed then the noise from the water pump was most disturbing. Reported to Security at 1:20 am - wrote a report. We were called in the morning with apologies. We requested a refund or rebate. The manager agreed to report back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter W
Gesin met tieners

Aangenaam verras!

Veilig, goed geleë, skoon, vriendelike ontvangs, groot grasperk en lekker gemaklike beddens. Ons het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Enkelreisiger

Friendly, welcoming atmosphere to rest the weary traveller.

I particularly liked the lovely garden where one can relax completely undisturbed. The owners have managed to retain the original, historic home's graciousness, which is a massive plus point. Long may it continue.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike, verwelkomende atmosfeer om te rus vir die moeë reisiger.

Ek het veral gehou van die lieflike tuin waar mens heeltemal ongestoord kan ontspan. Die eienaars het dit reggekry om die oorspronklike, geskiedkundige huis se grasie te behou wat 'n massiewe pluspunt is. Mag hulle nog lank so voortgaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met vriende

Wonderlike, historiese ervaring.

Die liedjie "Beautiful in Beaufort-Wes" beskryf Matoppo Inn en is volgens my vir hulle geskryf. Ons het 'n onvergeetlike aand met sterre in die lug en om 'n braaivleisvuurtjie by hulle gekuier. Niks was ooit vir hulle te veel moeite nie (al het hulle 'n groot funksie gehad daardie aand). Die kamers is onberispelik en die personeel is vriendelik, soos net in die platteland kan gebeur. As jy op die ontbyt uitmis, is dit jou verlies. Die tuisgemaakte plaatkoekies en skons en die heerlike omelette is uitstaande. Ons gaan weer by hulle kuier, definitief!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is was absoluut wat ons nodig gehad het na lang pad.

Baie netjies, pragtige kamer en tuin en die diens was uit die boontste rakke. Aandete was heerlik, groot porsies en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your positive review, we are so happy to hear you enjoyed your stay. We hope that you will visit again soon.

Matoppo Inn Guesthouse
Andre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker, rustig, gerieflik en vriendelike en doeltreffende diens.

Mooi rustige tuine en skoon, netjiese en goed toegeruste kamers. Die reëlings t.o.v. laat arriveer, vroeg vertrek en die afstandbeheer vir die hek is baie goed. Parkering vir voertuie is veilig en gerieflik. Ons het al voorheen hier oorgebly en sal beslis weer. Welgedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your wonderful review and for visiting us again. We are so happy you enjoyed your room and peaceful gardens as well as the safe parking we offer with a 24-hour reception to accommodate our travellers that would like to check in late or check out early again the next morning for their journey. This is the main purpose for Matoppo Inn Guesthouse as an affordable stop-over that caters for all needs with the various room types we have. Its main focus is for the weary traveller that maybe arrives late and needs to be back on the road early.
Thank you again for your positive review and for staying with us again.
Diana.

Matoppo Inn Guesthouse
Karen M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en veilige verblyf.

Ons het lekker aandete en ontbyt by Matoppo geëet, alhoewel die Karoo-skaaptjops sagter kan wees. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Jenny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review and compliment on the friendly and helpful staff. I am sorry you felt that the chops needed to be more tender. We will take this up with out supplier.
Thank you again and we hope that you will visit again soon.
Diana.

Matoppo Inn Guesthouse
Ronel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Hemel!

Ons het 2 wonderlike aande in Matoppo Inn gehad. Die diens was absoluut puik met heerlike etes en super spesiale kamers! Dit was soos n stappie terug in tyd! Die tuine was so fantasties mooi, al is daar ’n droogte! Vriendelike personeel en hulle het ons gestremde kind altyd ingesluit laat voel - dit beteken soveel vir my! My 2 ander kinders was in hul element oor kamer 3, dit was super spesiaal. Kamer 2 was my droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your wonderful comment and for visiting Matoppo Inn. It is always so nice to read such positive feedback and thank you for the compliment on the friendly staff - they always go the extra mile for our guests.
Thank you again and we hope that you will visit again soon.

Matoppo Inn Guesthouse
René D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
René D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en ’n lekker plek.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was goed, die blyplek was netjies en skoon en die kar was veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Goeie Dag

Baie dankie vir u gawe resensie oor ons Gaste Huis. Ek is baie bly dat Mev hul dit by ons geniet het, ons streef altyd daarna om ons gaste gelukkig te hou. Indien u weer hierdie kant toe kom, skakel ons gerus vir enige akkommodasie navrae.

Vriendelike Groete
Twanette

Matoppo Inn Guesthouse
Hester B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met vriende

Pragtige plek. Heerlike kos.

Beautiful accomodation with yesterday's charm. Good food, excellent service and animal friendly. We had 7 dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay. We are happy you enjoyed it and we hope that you will visit again soon.

Matoppo Inn Guesthouse
Hendri D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek met uitstekende etes.

Die kamers was baie netjies en skoon en presies wat ons verwag het. Personeel was ook baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Hendri,
Thank you for your wonderful guest review on your recent stay at Matoppo Inn. It is always so nice to hear such positive feedback and thank you for our 5-star rating.
Our guest comments are very important to us. I will pass on your message to the staff who always go out of their way to make sure the guests are all happy.
Thank you again and we hope that you will visit us again in the near future. Safe travels
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Adele M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Heerlik verkoelde kamer.

Ek beveel met graagte Matoppo Inn aan vir enige reisigers wat 'n waarde vir geld oornagplek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Adele,
Thank you for taking the time to review your recent stay at Matoppo Inn Guesthouse. We are so happy to hear you were pleased with all, and for rating us 5 stars for value for money, customer service, cleanliness, location and security. Our guests' comments mean a lot to us. The air-conditioners are a must in the Karoo during summer, I am glad you enjoyed it.
We hope that you will visit us again in the near future.
Kind regards,
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Bianca C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C
Gesin met tieners

Matoppo Inn het alle verwagtinge oortref.

Matoppo Inn het vriendelike personnel wat nie huiwer om die ekstra myl te loop nie. 'n Heerlike oornag bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Bianca
Thank you so much for your wonderful guest review. It is such a pleasure to read such positive feedback. We want to thank you for taking this time to review
We hope that you will visit us again in the not too distant future.
Have a wonderful holiday with family and friends
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Elaine S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine S
Gesin met tieners

Baie duur, maar mooi.

Pragtige plek. Mooi en skoon. Die gesinskamer het egter net voorsiening gemaak vir handdoeke en koffie/tee/melk vir 2 mense. Die aandete is ook nie waarde vir geld nie. Baie duur. Ek kon goedkoper by die Spur gaan eet het en meer kos gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Elaine
Thank you for your guest review.
I am sorry you felt the accommodation was expensive in the family room you booked with 2 double beds and a sleeper couch. We do have smaller rooms that accommodate 2 people at a cheaper rate.
Room rates are based on the beds and pax it can accommodate. We received such compliments on the food and I am sorry this did not meet your expectations.
Thank you again for taking the time to post a review.
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Gustav V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V
Enkelreisiger

Sentraal, skoon en vriendelik!

Ek bly al baie jare oor by Matoppo en geniet die vriendelike diens baie. Lekker kamers en alles was jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Gustav,
Thank you for visiting us again at Matoppo Inn. It is so good to hear you enjoy your time there and continue to come back to stay. Thank you for our 5-star rating.
We appreciate the time you took to post this review.
Kind regards,
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Adele M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagstop.

Kamer se lugversorger was baie welkom in die hitte. Heerlike boerekos aandete geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Adele,

Thank you so much for your positive guest review and for taking the time to rate your stay as our guest comments are very important to us. Thank you for making mention of the dinner that you enjoyed.

We hope that you will visit us again in the not too distant future.

Kind regards,
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beddens is swak, kamer nie skoon op vloer nie.

Het vele tye al hier geslaap. Was die juweel van die Karoo. Maar ongelukkig het die algemene hand op detail verdwyn. Het bv. net halwe rolletjie toiletpapier gekry. Alhoewel die kos, aandete en ontbyt baie goed is, kort dit die bietjie afronding met 'n tamatie ens. Die kamers se vloere onder die spieëltafel was taai en vuil. Het gesê ek sal nie aanbeveel nie, maar vir die prys, as bogenoemde uitsorteer sal word sal ek weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Johan,
Thank you for taking the time to review your recent stay at Matoppo Inn. Thank you for pointing out some issues you feel we can improve on. We have noted this and will see to it these are implemented.
We hope that you will visit us again soon.
Kind regards,
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Hennie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur vir wat jy kry.

Kamers duur, koud onpersoonlik, matras in kamer 8 uitgeleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Hennie,
Thank you for taking the time to review your stay, I'm sorry you felt it overpriced. We have replaced a lot of our mattresses, so next time you stay you will notice a big improvement.
Thank you again.
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Talitha V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha V
Gesin met tieners

Ons gesin het baie tuis gevoel hier. Sal weer by Matoppo Inn Guesthouse oorslaap op pad na die noorde!

Ons is alreeds van voor ons aankoms deeglik op hoogte gehou van ons bespreking. Al die personeel is baie vriendelik. Ons aandete was smaaklik en die porsies ruim. Die kamers is skoon, gerieflik en snoesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Talitha,
Thank you for your positive review, we are so happy you enjoyed your stay and enjoyed dinner. Thank you for making mention of the friendly staff that always go out of their way to make sure guests are happy. I will pass this message on to them.
We appreciate the time you took to write this review. Do visit us again soon.
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Hannelie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Pragtige tuin en gebou.

Hondevriendelik en pragtige tuin en swembad om in te ontspan. Aandete baie lekker. Akkommodasie was te duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Hannelie,
Thank you for your guest review. Yes, our pets are an important part of our lives and to have them travel with us is an added bonus. We have ample space for them to run and stretch their legs.
Thank you for the complement on our beautiful garden and dinner that you enjoyed. Please remember next time, we have different room types from Deluxe family to standard rooms with different rates.
We hope that you visit us again.
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Marietjie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig, goeie diens.

Aangenaam as oornag op pad na vakansieplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Marietjie

Thank you so much for your wonderful guest review. We are so glad to hear you enjoyed your stay. We hope that you will be back to visit again soon.
Kind regards
Matoppo Inn

Matoppo Inn Guesthouse
Sonia G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia G
Enkelreisiger

Aangenaam.

Behalwe vir die kombuis staff wat bietjie raas sesuur in die oggend was dit regtig 'n aangename verblyf. Ek sal baie graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Sonia

Thanks for your guest review. We are so happy to hear you enjoyed your stay. Thanks for making mention of the kitchen staff noise I will most certainly have a chat to them about this.

Many thanks again and we hope that you will visit again soon.

Kind regards
Diana Koster
Wagon Wheel Country Lodge

Matoppo Inn Guesthouse
Jopie C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wêreldklas ervaring.

Na 'n dag se reis was ons baie moeg en honger toe ons hier aangekom het. Ons is bederf met alles wat 'n moeë pensionaris benodig. Die volgende oggend is ons blinkoog en grootglimlag daar weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Liewe Jopie, Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons is bly dat u `n wonderlike ervaring by ons gehad het en hoop om u gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete, Gail.

Matoppo Inn Guesthouse
Pieter A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Ontbyt was 'n bietjie deurmekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Liewe Pieter, Baie dankie vir die terugvoering rakende u verblyf by Matoppo Inn gastehuis. Ons is bly dat u die verblyf geniet het. Soos telefonies bespreek is ons regtig jammer vir enige ongerief tydens ontbyt. Hoop om u gou terug te verwelkom by ons. Vriendelike Groete, Gail.

Matoppo Inn Guesthouse
Tina N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag-verblyf.

Was baie welkom ontvang en kos is uit boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Tina,

Thank you for your positive guest review on your recent stay at Matoppo Inn. We are so happy you enjoyed your stay and we wish to thank you for taking the time to rate our establishment.

Our guest comments are very important to us. We hope that you will visit us again in the not too distant future.

Kind regards,
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Cobus V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly net so goed soos jare gelede sedert eerste verblyf!

Bly al jare daar oor - voel soos "home from home"! Hierdie week in Kaap gekuier - slaap Sondagaand weer daar oor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons sal altyd probeer om die beste diens te lewer en verwelkom u graag terug by Matoppo

Groete

Lionel en Matoppo Span

Matoppo Inn Guesthouse
Lacia V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lacia V

Vriendelike personeel en lekker kos.

Goeie ligging en mooi tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Lucia

Thank you for your positive review. We appreciate the time you took to comment on your stay at Matoppo Inn.

We hope to have you visit us again soon.
Kind regards
Ralph Koster

Matoppo Inn Guesthouse
Marié S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié S
Gesin met tieners

Gerief, veiligheid en etes in 'n baie mooi omgewing met 'n mooi tuin.

Baie mooi historiese hoofgebou in n mooi tuin net af van hoofstraat met alles wat jy nodig het. Hoofstraatverkeer pla glad nie. Almal baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Groete,
Lionel

Matoppo Inn Guesthouse
Vivian M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian M
Gesin met tieners

Fantasties!

Valerie se diens was voortreflik uitstaande. 'n Oase, wat meer wil jy hê!? Ek stel voor: miskien 'n buffet en meer slaaie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your stay, we are so happy you enjoyed it and hope that you will visit us again soon.
Matoppo Inn Staff

Matoppo Inn Guesthouse
Elna P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Matoppo Inn Guesthouse beskik oor 'n rustige, ouwêreldse atmosfeer.

Die kamers is goed ingerig en is heerlik warm in 'n yskoue Beaufort-Wes. Personeel is vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for the time you took to review your stay with us. We are so pleased you enjoyed it and look forward to your next visit.
Matoppo Inn staff

Matoppo Inn Guesthouse
Nelita S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike opset. Lekker elektriese komberse vir die koue Beaufort-Wes wintersaande. Groot tuine en kamers is mooi skoon.

Pragtige plek om te bly. Dis 'n moet-sien gedurende die dag. Blyplek en die tuine is pragtig skoon. Was veral beïndruk met die groot storte en natuurlik die elektriese kombers. Wou so graag die kamerdiens gebruik, maar daar was net nie genoeg tyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Matoppo Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you for your wonderful review and for taking the time to do this. Our guest comments are important to us. Thank you for the complements on our beautiful garden and comfortable rooms.
We look forward to you visiting us again soon.
Kind regards,
Diana

Matoppo Inn Guesthouse
Eugenie M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie M
Gesin met klein kinders

Onvriendelik en onbehulpsaam.

Dit het regtig gevoel of ons die mense pla toe ons daar aankom. Ons is 'n kamer nommer gegee en moes in die koue wind met 'n pasgebore baba rondloop en soek na ons kamer. My man het die dame gaan roep in die kantoor en sy was regtig ongeskik en misluk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie blyplek teen billike prys.

Akkommodasie was goed. Parkeerplek vêr van kamer af. Stortkop afgeleef. Die res was goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie U - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U
Gesin met klein kinders

Gastehuis is netjies en diens is vriendelik. Tuine is groot en fantastiese speelplek vir kriewelrige kinders.

Personeel vriendelik, koffie baie lekker. Kinders was dankbaar vir die groot tuin met trampolien, sandput en swembad. Lafenis na lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Enkelreisiger

Uitmuntend!

Die gastehuis is asemrowend mooi, die kos heerlik, die personeel vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ek sal Matoppo Inn Guesthouse vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie V
Gesin met tieners

Heerlike, netjiese plek wat ek beslis sal aanbeveel vir vriende en familie.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike oase na die langpad!

'n Hoogs aanbevole oornag gastehuis en daarom het ek al 4 keer daar oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good and professional

I enjoyed the stay so much. The gardens is neat and places to sit and relax. Very save and food very good. Rooms excellent. Everyone must check out this Guesthouse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie Z - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, gerieflik, goeie diens.

Ons het ontbyt verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Pragtige tuine, heerlik vir gesinne wat kleintjies het wat wil bene rek, of om sommer rond te loop in die mooi, koel tuin. Gerieflike kamer en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was gerieflik, skoon en gemaklik.

Ons het heerlik geslaap en lugversorger was van hulp. Ons het oornag daar op ons pad na die Weskus, heerlik geslaap en uitgerus, personeel is vriendelik en behulpsaam. Die parkering is net te ver van die kamers, veral as mens oud is, is dit probleem met bagasie. Sal dit waardeer as iemand kan help om bagasie na kamer te help dra. Die plek is netjies en skoon en tuine vertoon pragtig. Dit is 'n plesier om daar oor te slaap en sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Tevrede. Personeel kon meer hulpvaardig gewees het en die diens was regtig baie stadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Heerlike tydjie met wonderlike kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthonie L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon eenslaapkamereenheid.

Baie mooi en netjies. Sal dit vir enige iemand kan aanbeveel. Lekker groot groen grasperke en 'n swembad. Perfek vir families ook. Ontbyt was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynie B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reynie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en geriewe was puik!

Ons kamers was goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaais V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zaais V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hoofhuis is spesiaal en die tuin uitsonderlik.

Ons kamer was wat verwag kon word en die ete gemiddeld. Daar is nie veel belowende eetplekke in die omgewing nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Els J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Els J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was neat and clean, very helpful staff, nice garden to have a glass of wine.

Matoppo Inn Guesthouse is a clean and well run establishment. The staff were helpful in finding a place for us to have supper. Good bed and hot shower!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J
Enkelreisiger

Aangenaam!

Goeie ligging en veilig met vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Ville S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Ville S

Ongelooflike waarde vir geld!

Matoppa Inn is baie luuks en hulle diens was professioneel. Die gastehuis bly tot laat oop en ek kon vroeg uitgaan. Ek sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar gaan bly; hierdie was ons 2de keer!

Die diens is uitstekend. Die vriendelike en hulpvaardige personeel maak dit sommer meer gerieflik om daar te wil bly. Skoon en netjiese, stil omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename omgewing.

'n Heerlike skaduryke tuin met swembad. Die beddegoed was nie skoon nie en moes vervang word; die personeel het dadelik dit vervang. Die aandete was gemiddeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick V
Saam met vriende

Gerieflike verblyf in 'n rustige tuin omgewing

Kamers was ruim, skoon en die lugreeling was 'n bonus.Pesoonlike klientediens by aankoms was nie wat dit moet wees vir 'n 4-ster gradering. Aandete was heerlik, maar nie waarde vir geld:- klein porsies met geen ekstras op die spyskaart.Ek sal weer van die gastehuis gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation in an ideal location.

Excellent accommodation in an ideal location. Lovely garden and good parking area. Will stay again if in Beaufort West in the future and will recommend to friends. Dinner was a bit on the pricey side.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roux V
Gesin met tieners

'n Pragtige plek, veral die tuine was baie aangenaam.

'n Rustige atmosfeer! Dis lekker om te ontspan na 'n lang reis. Akkommodasie is puik, gerieflik en skoon. Die ontvangspersoneel was vriendeik en behulpsaam. Die enigste kritiek was dat die kombuispersoneel stadig met opdiening was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Saam met vriende

A wonderful start to our holiday

We chose this location for the start of our holiday and we were not disappointed. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met vriende

Vyf-ster!

Die verblyf en kos was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamar S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamar S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location and services.

A very nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n pragtige plek, skoon met besondere aandag aan detail en uitstekende diens!

Geen ander blyplek sal met Matoppo Inn kan vergelyk nie. Dis die plek om in oor te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk J
Gesin met klein kinders

Rustig en gerieflik!

Ek sal dit aanbeveel, want die etes was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesus N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesus N

Simply great!

At first I thought it was going to be a place just to sleep well and take a shower, but I was wrong. Really nice staff, really relaxing place and delicious food. I think it is great for a 2-3 day resting weekend...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmerelda D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmerelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gemaklik!

As jy dit kan bekostig, gaan vir die luukse kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjI1ZjkyLTczOGQtNDk4ZS05ZjkxLWVhZThiMGRkNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 7 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.346494230382 22.583758682013