Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marseilles Farm Guest House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Marseilles Farm Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Geraldine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

'n hele huis vir jouself. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille M

Gerieflik en verfrissend (al was die baie warm buite ).

Ons het die 2 nagte op die plek geweldig geniet. Dit was die perfekte asemskep-geleentheid op pad terug van vakansie om net diep te kan asemhaal voor die dolle vaart van die nuwe jaar begin. Die huis is baie goed toegerus. Ons sal baie graag weer hier wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri R

Egte Karooplaas-rustigheid.

Ideaal vir wegkom van die stad se gedruis. Stilte en pragtige Karoo-omgewing. Sterrehemel en lekker familietyd om die braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie mooi en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Vinnige stop.

Ons het op pad van Gauteng na die Kaap een nag oorgeslaap - die ligging is baie gerieflik. Ons was 'n groep van my seun (mid twintigs), my ma (80's) en ek en my man. Ek en my man verkies enkel beddens, en ouma en kleinseun kon nie in dieselfde kamer slaap nie - die huis was perfek vir ons groep. Dankie vir die lekker rustige oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet, good place to go to get away from the city.

Not a lot to do except braai and go for a short walk, which could be good or bad. We had really bad loadshedding when we visited, but the guest house supplied candles, batteries and lanterns which helped a lot. Would definitely recommend for a bigger group, at least 4 people. Gets a bit lonely and quite spooky in such a big house if you're only 2 people. The customer service was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brumilda K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda K

Ons was daar vir familie byeenkoms! Het lekker gekuier op die dorp en kon terug na die plaasgevoel waar dit rustig en stil is. Goeie oasis! Definitief ideaal vir rus voordat jy die pad verder vat of dit Johannesburg of Kaapstad is! Lekker gekuier! Ruim kamers. Lugversorging 'n plus! Tipiese plaasverblyf.

Lekker bederfie in die middel van êrens en nêrens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alzaine K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzaine K
Gesin met tieners

'n Salige rusplek vir liggaam, siel en gees.

Die pragtige plaashuis en opstal het ons inderdaad verras. Alles was netjies, skoon en gerieflik met 'n eie bekoring van 'n vervloë era. Vir ons stadsjapies was die stilte baie welkom, en kon ons nie genoeg foto's neem van die manjifieke sonsondergang nie. Al waaroor ons spyt is, is dat ons nie langer kon bly nie. Dankie in besonder aan die gasvrou vir haar vriendelike ontvangs en vir die geskenkies. Ons het bederf gevoel. Sal enige tyd weer daar gaan bly, hierdie keer vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Sal Marseilles Farm Guest House hoogs aanbeveel. Skoon, netjies en kon glad nie fout vind met enige iets nie. Beste verblyf wat ons nog gehad het, al wat ons oor spyt was, is dat ons nie langer gebly het nie. Die sterre is ongelooflik mooi en die stilte is net wat 'n mens soek na 'n lang reis. Ancha was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons baie tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus En Sarie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus En Sarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nadat ons met eienaar gesels het, en geweet het dat dit net ons was wat daar ingeboek is, het ons heerlik gebly!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roux D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfsorg-geriewe was baie goed voorsien.

Die webwerf het nie 'n ware beeld van die verblyf voorsien nie. Die huis was egter in ons smaak. Karoo-plaashuis in 'n afgeleë omgewing met alle geriewe vir 'n gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware ervaring.

Ons het slegs twee aande oorgebly (met vakansie af en met die terugkom) maar wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, netjies, goeie oornagplek.

Ons het heerlik oornag, lekker ou plaashuis, baie netjies, kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot verrassing dat ons 'n hele Karoo-plaas vir onself gehad het!

Hier het ons gewens ons kon 'n maand bly. Ons het nie besef ons kry 'n hele huis vir daardie prys nie. Dis nie vêr uit die dorp nie, maar dit voel so. Pragtige Karoo-uitsig van die groot stoep af, 'n plaasdam om in te swem, koppies om te klim. Ons wou dit koop, maar die eienaars weier! Rustig en mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Gesin met klein kinders

Lekker op die plaas.

Baie mooi, rustige, gemaklike en skoon huis. die kombuis veral was 'n verrassing, baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anele S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anele S
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie lekker verblyf. Groot en baie netjies. Dis net 'n entjie uit die dorp uit, moet onthou om gaste te waarsku om alles te kry in die dorp, voor hulle uit ry plaas toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard G
Gesin met klein kinders

Lieflike, rustige plaashuis ervaring.

Die plaashuis is net so entjie buite die dorp, en regtig 'n wonderlike, rustige bestemming. Lekker stoep waar mens kan braai en uitkyk oor die veld. Die huis is baie ruim, en mens kry daardie tipiese plaashuis gevoel. Als 'n skoon en netjies. Dit was 'n heerlike ervaring, al het ons net een aand daar oorgeslaap. Ons het deur Victoria-Wes gery, en glo my, jy sal eerder op Marseilles wil bly as in die dorp. Die dorp lyk ongelukkig maar bietjie vervalle. Die eienaar was baie behulpsaam, en die huis was skoon en netjies. Daar was selfs blitz en hout vir ons gewees, asook twee braaipakke in die vrieskas, sonder dat ons daarvoor gevra het. Ons het dit baie geniet. Die air-con in die hoofslaapkamer maak ook 'n groot verskil in die somer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjeerd D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjeerd D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek uit duisend.

Uitstekende puik en skoon ou plaashuis, sowaar waarde vir geld. En die stilte en sterre is die moeite werd. Ons sal graag weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize T
Gesin met tieners

Ons kom tot ruste hier.

Heerlike begin van ons vakansie. Lekker groot huis, goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie dankie vir die gasvryheid. Lekker stop op pad Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrna V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Myrna V
Gesin met klein kinders

Lekker plaashuis, lekker geslaap, maar gebruikte goed in badkamer en yskas.

Die huis is gerieflik en groot, die beddens slaap lekker en die Volpes-beddegoed is pragtig en skoon. Ons is goed ontvang en die eienaars was baie vriendelik. Al wat my ietwat afgesit het, was dat dit lyk of daar moontlik iemand in die huis woon wanneer dit nie uitverhuur is nie. Daar was gebruikte koekies-seep, stortseep, sjampoe en sponsies in die badkamer, en dit lyk nie soos iets wat vorige gaste daar vergeet het nie. As dit só was, moes dit verwyder word. Daar was ook oop, gebruikte melk in die yskas wat verder die indruk geskep het van iemand wat daar woon. Ek voel net as mens 'n plek huur, moet daar of nuwe, ongebruikte goed neergesit word of niks. 'n Gebruikte koekie-seep en 'n hoop vuil sponsies op die stort se muur is regtig nie iets waarin ek wil vaskyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M
Gesin met klein kinders

Wou graag my kinders die Karoo laat beleef en Marseilles het alles gebied en meer!

Baie dankie vir alles, die plek is pragtig en ideaal vir 'n groot groep om oor te slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike huis vir groot families.

Pragtige huis en die stilte is rondom jou hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plattelandse verblyf met 'n groot en ten volle toegeruste plaashuis met 'n outydse atmosfeer tot jou beskikking.

Dit is 'n vakansie op 'n plaas. Die volledige huis met 10 vertrekke is net aan ons toegeken. Die eienaars woon op die buurplaas. Ons was heerlik alleen. Die stilte en die son wat sak met die windpompe in die agtergrond was lafenis vir siel en liggaam. Ek sal beslis altyd daarso oorslaap. Meer mense behoort kennis te neem van Marseilles, want dit is waarde vir geld. Dit is naby Victoria-Wes en slegs 'n km van die teerpad af. Ons het 'n kredietkaart, in die sakkie ys in die vrieskas nogal, vergeet, maar Ancha het dit onmiddellik gaan soek en wat meer is, sy het dit persoonlik drie later vir my dogter in George afgelewer 400 km verder. Dit is diens. Ancha en Jaco was baie gasvry en hulle boere-etiket het bygedra tot ons lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plaas-atmosfeer.

Dis rustig na 'n lang reis, huislik en kalmerend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico T

Dit was lekker gewees.

Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties, skoon, netjies.

Goeie plek vir 'n groep, lekker op 'n plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B
Gesin met tieners

Pragtige groot Karoo-huis, heerlik gebly dankie.

Marseilles is baie goed toegerus en die huis is baie groter as wat ons verwag het. Regte plaas-atmosfeer. Lekker naby aan die teerpad maar ver genoeg dat mens nie die verkeer hoor nie. Pragtige plek en omgewing. Ons was spyt om so gou weer te vertrek. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alinda D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda D
Gesin met klein kinders

Rustige en pragtige ou huis.

Die huis waarin ons gewoon het is pragtig en ons het ons verkyk aan die ou meubels, houtvloere en Aga-stoof. Die omgewing is rustig en pragtig. Ons het slegs telefonies met die eienaar gekontak en haar glad nie gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D
Saam met vriende

Netjies en absoluut voldoende akkommodasie.

Marseilles is 'n baie goeie oornagplek op pad Kaap toe. Dit is nie ver van die grootpad, is baie netjies en alles is daar wat nodig is. Neem net eie vuurhoutjies vir die braai! Ons sal definitief weer daar oornag. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met vriende

'n Heerlike oornaghuis met stilte en privaatheid.

Dankie Ansa, vir 'n heerlike oornag. Dankie vir jou sorgsaamheid. Daar is 'n paar stukke meubels en ornamente in die huis wat ou herinneringe van kleins af teruggebring het ─ baie besonders! Marseilles sal ons vir seker weer sien. Volgende keer moet ons dit dalk 2 nagte maak, net vir die lekker! Beste wense vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisme V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie netjies, baie goeie waarde vir geld.

Rustige plekkie net af van snelweg. Baie netjies en uitstekende waarde vir geld. Die selfoon nommer wat Lekkeslaap verskaf vir blyplek kon ek nooit antwoord op kry, maar hulle reageer vinnig op email.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Gesin met tieners

Egte Karoo plaas ervaring.

Stilte. Lekker oornag verblyf, weg van die gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie F
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Die gasteplaas is na aan die hoofpad wat dit 'n maklike oorstop maak. Pragtige ou huis met baie karakter. Alles was mooi skoon en netjies en ons een aand se oorslaap was regtig aangenaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marseilles Plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNWMyNTcyLTUwYjItNDRhYS1hZmFkLTcwNjA3MTI3YjM4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 Marseilles Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355080555556 23.126180555555