Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marrakech Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marrakech is 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jare in Morokko, Java, Egipte en Afrika aangeskaf is.

Marrakech is toegespits op gaste se behoeftes en bied puik verblyf teen billike tariewe. Ons het 4 stylvolle kamers, waarvan 2 kamers deure het wat lei na die sonnige tuin vol voëltjies.

Al die slaapkamers het en suite-badkamers met storte en baddens, lugversorging, TV's met Openview en WiFi.

Die ligging is gerieflik en die gastehuis spog met trou- en konferensiegeriewe. Die swembad- en stoep-area is ideaal vir mengeldrankiepartytjies of kinderpartytjies en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 83 resensies vir Marrakech Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Marrakech Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA548414d9f47bbef38753a600995c0180379a9a3fc0ce753f18bb23b7a37ce188bbee653b691c8b80a6fd915f2a148f92eef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 5 Wessels Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.058975 26.136501