Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen Die Maroelas Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grunter Gully 13, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tussen Die Maroelas Gastehuis is sentraal geleë in Meerensee, 'n woonbuurt in Richardsbaai. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf naby die strande en winkelsentrums.

Verblyf is beskikbaar in privaat en suite-kamers met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Tussen Die Maroelas Guesthouse word omring deur 'n hele paar restaurante en winkels. Alakantstrand is sowat 2 km van die gastehuis af en is veral gewild onder branderplankryers en vlieërbranderryers, en roeiers is mal oor die strandmeer. Zululand Seiljagklub met sy palmbome, welige grasperke en seilbote is langs die strandmeer geleë. Besienswaardighede net 'n entjie se ry van die gastehuis af sluit die verhewe plankpaadjie in Dlinzawoud, Zulu Croc Reptielpark, Mtunizini-strand en die St. Lucia-vleiland in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Tussen Die Maroelas Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Grunter Gully 13, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tussen Die Maroelas Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grunter Gully 13, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI2bFUkWXBdv5eyI8o3bTOELtE59vaOwT6b9FLG6I0aG1mqSH1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 13 Grunter Gully Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -28.783647314523 32.097318487102