Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen Die Maroelas Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Tussen Die Maroelas Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Nadjoema D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadjoema D
Gesin met tieners

Gasvryheid uitstekend. Baie vriendelik.

Vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Eienaar was baie vriendelik en het toegelaat dat ons siek woef kan saam kom. Pragtige kamer en badkamer. Biae gemaklike bed. Alles was baie goed, behalwe daar kan meer aandag op skoonmaak geplaas word in die hoeke en kante van die stort waar algae opgebou het. Baie dankie vir die lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Harry P
Enkelreisiger

Was teleurgesteld in die diens en netheid.

Was teleurgesteld in die diens en netheid. Was moeilik om met die eienaar te kontak om te kom en om die sleutel te oorhandig. Ek het op die aansoek gevra of ontbyt ingesluit is, maar daar is nooit geantwoord nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V
Gesin met klein kinders

Not the place to be over the festive season, will be lovely out of peak season.

Very nice place and Renet and her husband are lovely people. Would be nice if there is some more things to keep the kids busy. Well situated area and worth every penny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokubonga T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nokubonga T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very quiet.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia C
Saam met vriende

Langnaweek verblyf.

Lieflike kamer en groot badkamer. Pragtig versier in swart, rooi en wit. Bed en beddegoed is vars en skoon en ons het heerlik geslaap. Tuin en koeltebome is baie verwelkomend. Vriendelik ontvang deur die gasvrou. Ek hou van die vars melkie in die yskas vir koffie, daardie ou pakkies Cremora is darem nie lekker nie. Dankie, ons sal graag weer daar kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tussen Die Maroelas Guesthouse se terugvoer

Hi Letitia. Vreeslik baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dis altyd lekker om sulke terugvoering te kry dan voel dit dat ons hardewerk waardeer word. Dankie daarvoor, en onthou net julle is altyd welkom hier by ons. Vriendelike groete, Renet - Maroelas Gastehuis

Tussen Die Maroelas Guesthouse
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grunter Gully 13, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI2bFUkWXBdv5eyI8o3bTOELtE59vaOwT6b9FLG6I0aG1mqSH1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 13 Grunter Gully Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -28.783647314523 32.097318487102