Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlin Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Marlin Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jill H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill H

Good overnight place to stay.

The accommodation at Marlin Lodge is very good. We spent 1 night there. The rooms are comfortable. The breakfast was excellent. The staff are friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlin Lodge se terugvoer

Good day Jill

Thank you for the stay and thank you so much for the wonderful review.

Home from Home!

Marlin Lodge Team

Marlin Lodge
Nico D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Home away from home."

Hierdie is nou 'n lekker blyplek. Ontvangs en ondersteuning van Isabel was uit die boonste rakke. Sy het ons gou laat welkom voel. Perseel, tuin en kamer was baie netjies en goed toegerus. Lekker naby aan die dorp. En dan daai ontbyt in die oggend - lekker, smaaklik met nogal keuses! Baie dankie, was regtig waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlin Lodge se terugvoer

Goeie dag Nico

Wil net baie dankie se vir die ongelooflike mooi boodskap, ons waardeer dit vreeslik baie in die moeilike tye.

Kom kuier sommer gou weer met die familie.

Groete,

Johan, Ursula en Isabell

Marlin Lodge
Karin M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M
Gesin met tieners

A very warm welcome, the hosts will do anything to make your stay memorable.

A warm welcome, rooms are nice and cosy with your own little veranda, very well done. Breakfast is sumptuous, and can be enjoyed inside or outside. The host is knowledgeable and willing to help you book your tour in or around St Lucia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met vriende

Easy.

Our stay was lovely, the host helped us with booking everything we wanted to do and was so nice in every way! We loved staying here and would recommend to anyone!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik.

Het so lekker gebly. Die gasheer het ons gehelp om ons aktiwiteite te bespreek en was deurgaans vriendelik! Ons het dit geniet en sal dit aan enigiemand aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlin Lodge se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback.
I am glad you enjoyed your stay in St Lucia
All the best and hope to see you soon.
Regards,
Sonet.

Marlin Lodge
Miriam K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam K
Gesin met tieners

Thanks.

Great stay. We loved the pool and the homemade muffins were the best ever!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dankie.

Lekker gebly. Ons was mal oor die swembad en die tuisgebakte muffins was die beste!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlin Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for your positive feedback.
So glad you enjoyed the muffins.
Hope to see you again.
Regards,
Sonet

Marlin Lodge
Andre S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige, eenvoudige en netjiese verblyfervaring.

Marlin Lodge het 'n warm verwelkoming gebied te same met 'n baie netjiese, skoon kamer. Die kamer is toegerus met 'n dakwaaier en air-con wat baie gehelp het in die warm dae. Die stort was egter baie swak aangesien dit met tye slegs 'n klein stroompie water gespuit het en die temperatuur was nie konstant nie. Nog 'n swakpunt, was die feit dat die kamer die eerste 2 dae 'n sterk visreuk gehad het. Goeie vakansiebestemming wat net verbeter kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlin Lodge se terugvoer

Goeie dag Andre,

Ek is so jammer dat daar nie werk gemaak is aan die probleem met die stort.
Ons het intussen 'n hele ogradering gehad van die fasiliteite en al die badkamers is opgegradeer.
Hopelik sien ons julle in die nabye toekoms weer.
Groete,
Sonet

Marlin Lodge
Hans V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie geniet op die plek.

Egte vakansieplek en die diere in die lake.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Gesin met tieners

Perfect location from which to undertake trips into nature.

Clean, quiet, relaxing place from which to undertake all the interesting things to see in greater St Lucia wetland/iSimangaliso area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging as jy uitstappies na die natuur wil onderneem.

Skoon, stil, rustige plek vanwaar mens allerhande interessante uitstappies kan onderneem in die groter St. Lucia-vleilandpark/iSiMangaliso-area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, mooi plek.

Als was goed en mooi maar geen TV in ons kamer nie het juis hulle gekies oor ons TV in ons kamer wou hê, ons moes heeltyd sitkamer toe gaan om TV te kyk, dan kon ons ander goedkoper plekke gevat het wat ook nie TV in die kamer het nie, sal volgende keer dubbel seker maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walton M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Walton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and friendly.

Great hosts and friendly staff coupled with fantastic breakfasts and cozy rooms makes the stay worth the trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima voor 1 nacht.

Ruime kamer, lekker koel. Badkamer is echt te klein. Deur kan met fatsoen niet open of dicht. Restaurant op perceel, dat is heel fijn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie!

Baie dankie vir julle hulp en bespreking by Marlin Lodge. Die eienaars (Sonet en Johan) is baie aangenaam en vriendelik. Ons kamer was pragtig en skoon. Die kos was baie lekke. Ons sal die plek aanbeveel vir enige iemand om te gaan oorslaap. Die diens is uitstekend en vriendelik. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie. Baie dankie aan Johan & Sonet vir julle gasvryheid.

Dit het 'n wonderlike huislike atmosfeer. Ons sal dit aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie vir die gasvryheid en wonderlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garricklaan 62, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO8HE8KxrhoJlx5JKa65awYmUT9cQ5tZJ3OKKaFHuD8yhUy5nYO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 730 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 62 Garrick Ave St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.373668913128 32.415949702263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem