Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mark's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramarylaan 69, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Mark's View is 'n ruim selfsorghuis met 'n panoramiese uitsig oor die see en is in Zinkwazi Ridge. Die huis is net 2 km van die pragtige swemstrand met lewensredders af. Gaste kan die walvisse op hulle jaarlikse migrasie tussen Julie en Oktober dophou, of die dolfyne in die branders sien baljaar.

Die huis het slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, asook 'n tweede sitarea onder. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en dubbelwasbakke. Dié kamer het ook skuifdeure wat na 'n stoep lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer langsaan het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n instapstort, toilet en 'n wasbak in die derde badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste om die tafel langs die kombuis. Die onderdakstoep het 'n etenstafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Die eetarea lei na 'n sitarea met 'n plafonwaaier en 'n TV. Trappe neem jou na die onderste sitarea met sitplek en 'n plafonwaaier, en uit na 'n stoep met buitemeubels en 'n mooi see-uitsig. Dit is die ideale plek om die sonsopkoms met 'n warm koppie troos te geniet.

Die huis is troeteldiervriendelik. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Mark's View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mark's View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Panoramarylaan 69, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mark's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramarylaan 69, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d05dcacf5db05c12735e612611e62f21ada07eae4b91c5a5422897a7f9c4645a29c95c968ae55b1b733385873cd3096ba13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 69 Panorama Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2880393 31.4347815