Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marietjies Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Marietjies Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A warm welcome and lovely supper by Marietjie.

It is a pleasant guest house, with a lovely garden and clean rooms. Both Martietjie and her husband show great hospitality. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert U - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert U
Besigheidsreis

Ordentlik.

This is not fancy accommodation, but it is 'ordentlik'. The rooms are clean and serviced daily. There is air-con, which is an absolute God-send in this area. The WiFi is not too strong and could do with some improving. Nonetheless, Marietjie's Place is as good as one is going to get in Ulundi. Extra points for the cleaner that spontaneously did my washing - I really appreciated it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marietjies Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback and the kind and good things said on our accommodation. It is really appreciated.

Marietjies Guesthouse
Steph V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph V
Saam met vriende

Rustig en so vriendelik.

Ek sal definitief Marietjies Gastehuis aanbeveel vir enige iemand. Dis so rustig daar en die mense is altyd vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Heerlike blyplek wat skoon en veilig is.

Die gastehuis is baie netjies en skoon. Jy het alles wat jy nodig het om gemaklik te bly in 'n B&B. Ons het tot beskuit in die kamer gekry wat baie lekker was! Die mense is almal baie vriendelik en behulpsaam. Die aircon in die kamer is 'n groot positief met die erge hitte van die area. Wat die blyplek wel dit so bietjie gemakliker kan maak is om voldoende kragpunte te voorsien. Jy moet die yskas uitplug om die ketel te gebruik en dan onthou om dit weer terug te sit. Dit sal ook gemaklik wees as daar 'n kragpunt by die bed is om jou foon te laai en dalk 'n bedliggie ook want jy moet opstaan om die kamer lig af te sit en dan is dit donker in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marietjies Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie dat U ons Gastehuis gekies het, Baie dankie vir terugvoering, ons neem dit graag op om te kyk hoe ons dienste en kamers kan verbeter. Hoop om U gou weer te sien.

Groete
Marietjies Guesthouse

Marietjies Guesthouse
Adriaan D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gaste-verhoudinge

Die eienaar is baie behulpsaam en lewer uitstekende diens vir daai oornag rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marietjies Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie dat U ons Gastehuis gekies het, Ons is baie bly om te hoor dat die diens voldoende was. Hoop om u gou weer te sien.

Groete
Marietjies Guesthouse

Marietjies Guesthouse
Steph V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph V
Saam met vriende

Lekker stil en rustig met uitstekende diens.

Diens was uitstekend. Ontbyt baie lekker en die kamers met lugreëling so ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marietjies Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie dat U ons Gastehuis gekies het, Ons is baie bly om te hoor dat die diens voldoende was. Hoop om u gou weer te sien.

Groete Marietjies Guesthouse

Marietjies Guesthouse
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamla P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamla P
Besigheidsreis

Everything was perfect and I will definitely come back.

I really enjoyed my stay at this place. I will recommend this place to my friends. The place was really neat and the breakfast was delicious, everything was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddy R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Freddy R
Besigheidsreis

Kon nie slaap nie a.g.v. pype en geisers wat raas.

Hennie en Marietjie was baie gasvry en die kamers was mooi skoon en netjies. Maar a.g.v. die geisers en pype wat so geraas het elke 30 min kon ons glad nie slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marietjies Guesthouse se terugvoer

Good morning, I would like to comment as follows on the comments made by the two guests. Not only in Ulundi is a very critical water shortage but the whole of South Africa has the same problem. The noise that they heard was not due to geyser but indirectly as a result of the drought we have. We to travel some distance to get water [as the town has no water] daily which we pump into a 4500 liter tank. To get the water out we use a pressure pump which was about 25 metres from their room. Each time someone opens a tap or flushes a toilet the pump starts to replace the pressure in the pump that was released. To be honest this was the first complaint we have had in this regard since the drought started six to eight months ago. Once it rains ample this problem will not occur again.
As for the location one must remember that Ulundi is one of the "old" location types of towns. The whole looks the same except for the new shopping centres that have been built.
Security wise I wish to say that we have not had thefts of whatsoever nature.We do not need a security guard as we have fully electrified the total perimeter of the premises as a measure to keep possible entrance and nuisances outside our premises. The total front a side has a 2000m high wall with the electric fence on top. We regret it that they have not enjoyed their stay but also feel that they could have discussed the matter with us before leaving.
Kind regards.
Marietjie Jooste.

Marietjies Guesthouse
Vanaf
R660
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1174 Umdlenevu Straat, , Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YzViMTg3LWQ4ZjgtNGI3Zi1hNDM3LTczNmI5NzA3NTA3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 1) 9 5 1 5 1174 Umdlenevu Street B - South 3838 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.305448087841 31.412985920906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem