Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maputaland Gastehuis

B&B
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis seekoei en krokodil toer vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maputalnd Gastehuis is in die hartjie van St. Lucia geleë, wat deel is van die iSimagaliso Vleilandpark.

Die instansie bied 5 slaapkamers met direkte toegang na die rustige en tropiese tuin en die sprankelende swembad. Alle kamers het en suite-badkamers, asook lugversorging - 'n belangrike ding vir die baie warm Maputaland-somers - en daar is tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs en klein kluise.

Maputaland is in 'n ryk etniese styl ingerig en het 'n ware Afrika-atmosfeer. Ons streef daarna om jou tuis te laat voel sodat jy kan ontspan. Alle toere en doendinge, soos die 'Groot 5' Hluhluwe/Imfolosi-wildreservaat, 'n bootrit op die riviermonding om seekoeie, krokodille en voëls te sien, ritte na Kaap Vidal om die marienelewe te ontdek terwyl jy snorkelduik of tyd op ons ongerepte strande bestee, walvis- en skilpadkyk, diepseevisvang, perdritte en vele ander doendinge kan vir jou gereël word.

Die klein dorpie het winkels, 'n bank, vulstasies en talle eetplekke en is stapafstand van ons gastehuis af. Die strand is ook naby. Voordat jy jou dag begin bederf ons jou met 'n Kontinentale buffet-ontbyt en 'n gekookte Engelse ontbyt. Indien jy baie vroeg wil uitgaan, sal ons ook jou ontbyt vir jou inpak en op versoek 'n piekniek-middagete vir jou saamgee.

Kom geniet die warm gasvryheid van jou Engels- en Duitssprekende gasheer en gasvrou, Peter en Gisela Orban.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Maputaland Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kabeljoustraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Maputaland Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e268c7aeb4f76ac85f5770609bb33e909246e321c693a8fc6f9cb823ef9481db6054a5b2932c7829db1bae90372d5a5003c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Kabeljou Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374863060011 32.416706085205