Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Manor

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver Tree-sirkel 461, Kyalami, Midrand, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maple Manor is 'n B&B wat in die hartjie van Kyalami in Midrand geleë is. Die pragtige dubbelverdieping Engelse platteland-huisie bied die beste is gerief en ligging en is tussen Ben Schoeman en Krugersdorp, sowel as Midrand en Sandton geleë.

Verblyf word gebied in 4 en suite-kamers en 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel. Ontbyt kan binne of op die lieflike stoep met 'n uitsig oor die vlaktes bedien word. Die instansie bied ook 'n swembad en braaigeriewe en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Raak rustig en geniet die uitsig oor Inanda Country Base na 'n besige dag in die stad. Beleef die Johannesburgse sonsondergang. Hierdie pragtige landgoed met perde wat op jou drumpel wei, sal jou definitief betower.

Fourways, Bryanston en Midrand is net 10 minute se ry vanaf Maple Manor, en die N1 is ook baie toeganklik. Kyalami Equestrian Park en Kyalami Gholfbaan is net 2 minute van ons af en al wat tussen jou en Kyalami Renbaan staan is 5 minute agter die stuur. OR Tambo is 30 minute se ry van ons af en die gastehuis is ook net 20 minute vanaf Lanseria Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Maple Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Silver Tree-sirkel 461, Kyalami, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Maple Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver Tree-sirkel 461, Kyalami, Midrand, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlja1raIRV3GrEr0rISzKmtrDXIWvtUDJkEOSQW3vmBSbHEypbO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 461 Silver Tree Circle Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.962424 28.048994