Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Chalets 8 9 10 37

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 100, Manzini Chalets 37, St. Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manzini Chalets 8 9 10 37 is 'n lieflike selfsorg-eenhede in 'n veilige kompleks in die hartjie van St. Lucia.

Dié dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 2 badkamers het storte.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. In die sitarea is daar 'n TV en gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Op die boonste verdieping is daar 'n balkon met 'n uitsig oor die bos en sitplek vanwaar gaste die wild wat gereeld verbystap kan bewonder. Braaigeriewe is op die stoep op die onderste verdieping beskikbaar.

Die standaard-eenhede het elkeen slaapplek vir 4 of 5 met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens of stapelbeddens en dit is ideaal vir 'n gesin. Die eenheid het 1 badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuise is elkeen met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV. Al die eenhede het plafonwaaiers en lugversorging. Daar is 'n stoep met braaigeriewe by elke eenheid. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks is naby alle winkels en restaurante geleë en spog met pragtig versorgde tuine en 'n groot gemeenskaplike swembad. Elke eenheid het skaduparkeerplek en word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae, Kersdag en Nuwejaarsdag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Manzini Chalets 8 9 10 37
Netheid
3.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • McKenziestraat 100, Manzini Chalets 37, St. Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manzini Chalets 8 9 10 37 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 100, Manzini Chalets 37, St. Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41da8dbcaf5c1d2e35500a7782d871e183b316b29d661f8872b72627c3eaa410042d0c12601688edaacc43be2bab7de3890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 100 McKenzie Street Manzini Chalets 37 3636 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.378241087312 32.410152060536