Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini 38 - Go & Sea

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Manzini 38 - Go & Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marshan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marshan G
Gesin met tieners

Relaxed, refreshing.

Stay was wonderful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Thank you for the review, Marshan. We are glad you had a great stay and enjoyed the area.

Manzini 38 - Go & Sea
Leandri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D
Gesin met klein kinders

Lekker by die see.

Dit is 'n baie lekker huis, presies soos die fotos wys. Ons het baie lekker gekuier en sal weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Ek is baie bly om te hoor julle het 'n lekker tyd gehad, dankie vir die resensie Leandri.

Manzini 38 - Go & Sea
Sasha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha K
Gesin met klein kinders

We enjoyed our time.

We had a fabulous time and will definitely go back again. The place was well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Thank you Sasha, your review means a lot to us. We are glad you had a fabulous stay and enjoyed the area. You're always welcome back.

Manzini 38 - Go & Sea
Pieter L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en baie aangename besoek aan St Lucia gehad. Mooi voels!

Netjies, skoon, goeie geriewe, lekker gebly. Ons moes die opsigter opsoek om die kode of sleutels te kry, maar nerens was daar 'n aanduiding waar die opsigter bly nie. 'n Permanente inwoner het die opsigter se huis uitgewys. Die volgende dag het gaste by ons geklop om te verneem waar die opsigter bly. Daar was klein probleempies wat ek met die eienaar sal opneem. Net jammer kamer 2 waar twee dames moes slaap het nie lugreeling nie en dit was VERSKRIKLIK warm toe ons in St Lucia aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek.

Ons het vreeslik lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Altyd lekker om dit te hoor. Baie dankie vir die resensie.

Manzini 38 - Go & Sea
Mardelyne E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardelyne E
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en gerieflik het alles wat mens nodig het.

Was lekker en skoon met alles wat jy benodig daar. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, ruim en privaat.

Dit is baie goed geleë naby die winkelsentrums. Area is baie skoon en netjies. Manzini 38 is ook baie privaat wat 'n plus is vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, die plek was skoon en netjies. Die kompleks kort net lig tydens loadshedding, baie donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen E
Gesin met klein kinders

Manzini 38 - Go & Sea is great unit. We really enjoyed our stay there, just wish we could of stayed a few extra days.

There is everything you need in the unit - a little home away from home. The unit is very clean and private, but close enough to your parking and the pool. It is also located within walking distance of shops and restaurants. Would go there again, just a little longer this time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Thanks for the awesome review Glen, it was a pleasure hosting you. You are more than welcome back.

Manzini 38 - Go & Sea
Tharina V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en modern met als wat jy nodig het. Ook gereiflik tydens load shedding met genoeg ligte.

Als was baie mooi, gerieflik en netjies. Al probleem was dat die laaste e-pos sê dat ons die sleutels by ontvangs moet kry. Toe ons in die middel van load shedding daar aankom (17:30) sien ons dat ons 'n kode nodig het om die sleutel uit kluis te kry, wat ons nooit ontvang het nie. Daar was geen sein om enige iemand te kontak en ook geen persoon aan diens by navrae om ons te help. Na 'n uur se wag moes ons noodgedwonge die kluis oopforseer om in die woonstel te kom. Baie onaangenaam na 'n lang rit met klein kinders, maar verder was alles reg en sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ek is bly dat julle lekker gebly het. En jammer vir die moeilike check-in, gewoonlik met die bespreking ontvang gaste my nommer en hulle kry soma alle nodige inligting via whatsapp. Ongelukkig raak ons soms te besig om kop te hou.

Manzini 38 - Go & Sea
Veronica D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and clean.

Unfortunately, there were electrical problems in St Lucia so we had no electricity or water for more than 2 days of our 3-day stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Thank you Dave for your review, i am aware of loadshedding only but will look into this matter.

Manzini 38 - Go & Sea
Zelda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay.

Lovely clean unit, perfect for a litte getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Im so glad you enjoyed it; we are very grateful for your review.

Manzini 38 - Go & Sea
Willie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Baie nice plek en mense vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Dit was lekker om julle as gaste te he. Dankie vir die resensie.

Manzini 38 - Go & Sea
Allison S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptionally relaxing and enjoyable!

We had a very pleasant stay at Manzini Go & Sea. Everything was perfect, clean and comfortable, private and the staff were polite. You would not be disappointed staying here! Thank you again for making our stay a relaxed and enjoyable one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

This is what we love to hear. Thank you for the fantastic review. It was a pleasure having yous stay with us.

Manzini 38 - Go & Sea
Melinda G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda G

Dit was baie aangenaam en het in al ons behoeftes voldoen.

Ons was aangenaam verras met hoe oulik die plek is. Dit was skoon en netjies en ons het baie lekker gebly. Een leemte wat daar wel is, is die gebrek aan fasiliteite om kos te kan maak tydens beurtkrag. Gelukkig het ek vooraf bevestig en het ons ons eie tweeplaatgasstofie saamgevat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Melinda. Julle was wondelikke gaste. Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons sal defnitief iets moet doen omtrent hierdie loadshedding. Darem raak mens nooit moeg vir braai.

Manzini 38 - Go & Sea
Melinda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Altyd bly om te hoor as gaste lekker bly en tevrede is. Dankie vir die resensie, ons waardeer dit.

Manzini 38 - Go & Sea
Telanie J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telanie J
Gesin met klein kinders

Wonderlik en ontspannend.

Die plekkie is modern en baie skoon en netjies, ons het veilig gevoel. Die plekkie is goed geleë in die hoofstraat, en loopafstand van al die winkels en restaurante. Ons sal definitief weer wil teruggaan. Hierdie plekkie is regtig baie goeie waarde vir jou geld. Die plekkie word elke dag skoon gemaak, mens kan regtig daar kom en net ontspan. Baie Dankie Manzini, 38 Go & Sea. Dit was beslis vir ons as gesin 1 van die lekkerste vakansies nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Baie dankie Telanie, vir die mooi resensie. Ek is so bly om te hoor julle het die wegbreek geniet en dat julle lekker ontspan het. Dit maak my bly om te hoor julle is bereid om weer te kom kuier in die toekoms. Ons sien uit.

Manzini 38 - Go & Sea
Melisa D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa D
Saam met vriende

Rustigheid.

Geen klagtes nie, plek was skoon en netjies, alles het gewerk. Lekker saam familie en vriende gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Baie dankie Melisa, ek is bly julle het dit geniet. Dit was wonderlik om gaste soos julle te he.

Manzini 38 - Go & Sea
Sonette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi netjies en skoon, die stoepie en die braai het ons baie geniet!

Modern en baie netjies, goed gelee in die hoofstraat, en loopafstand van al die winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Baie dankie Sonette, ek is bly julle het dit geniet. Was lekker om julle te akkommodeer.

Manzini 38 - Go & Sea
Mardine K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine K
Gesin met tieners

'n Pragtige moderne woonstel met al die geriewe.

Die woonstel is pragtig nuut oorgedoen met 'n luukse badkamer, oop dakbalke en netjiese kombuis. Die lugreelaars in die hoofslaapkamer en sitkamer was baie welkom. Die woonstel het nie enige uitsig nie maar die private tuintjie met braaiplek was baie lekker vir ure se kuier. Dit is gerieflik naby die dorp en die kompleks is goed versorg. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Baie dankie Mardine, ek is bly julle het dit geniet.

Manzini 38 - Go & Sea
Cornelia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B
Gesin met tieners

Wonderlik en ontspannend.

Kan nie wag om ons volgende vakansie te bespreek nie. Dit was heerlik. Wonderlike plek. Pragtige eenheid waar ons gewoon het. Sien julle binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het en dat dit gemaklik was vir julle. Dit was lekker om julle te he. Dankie vir die resensie, Tot volgende keer.

Manzini 38 - Go & Sea
Zodumo Zoe N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodumo Zoe N
Saam met vriende

Excellent

We had a great stay and it is safe too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

I am glad you enjoyed the stay, thank you for the review.

Manzini 38 - Go & Sea
Paul J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Gesin met klein kinders

Was regtig heerlik, vriendelik en baie mooi plekkie om te bly.

Vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Manzini 38 - Go & Sea
Jessica O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica O
Gesin met klein kinders

Amazing!

The chalet was just the right size for our family. Lovely finishing touches. We loved the private outside area. Safe, central location. Great value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Thanks for your great review. It was a pleasure having yous. We are happy that your requirements were met.

Manzini 38 - Go & Sea
Willem Knoetze V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Knoetze V
Gesin met tieners

Eerste keer by St Lucia.

Baie Dankie Manzini, 38 Go & Sea , julle is tops, julle plek is spesiaal, huis word elke dag skoon gemaak, alles op hulle plek, net afpak en rus, strande is skoon, dorp se mense is vriendelik, julle sal ons gou weer sien. Baie dankie vir julle. Van Aswegen gesin (Polokwane)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Baie dankie Willem en familie, bly julle het dit geniet hier in sonnige KZN. Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Manzini 38 - Go & Sea
Tracy D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy D
Gesin met tieners

Neat, comfortable and clean. Bathroom and kitchen well-fitted and equipped. Beware of the cheeky monkeys who help themselves to what's in the kitchen.

We went during winter so the weather was lovely. Couldn't swim in the pool because the water was icy cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini 38 - Go & Sea se terugvoer

Thank you for your kind words and the lovely review Tracy. Yes, those monkeys are quite cheeky and have no clue that they're actually uninvited.

Manzini 38 - Go & Sea
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 38, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc5786f875abb15a8eb85ec3e7284d2de4e40fa36a913b0531f86a635a7248b37ca5b8c87176003c69f616ac07df1c8a6e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 38 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378454859526 32.409850358963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem