- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: High Ridge-weg 251, Durban-Noord, Durban, 4065, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen Durban- en Umhlanga se sakedistrik. Besoekers word bederf met luukse akkommodasie wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Ons het 9 gastekamers wat elkeen individueel versier en toegerus is met alles wat jy nodig het vir gerieflike, ontspanne verblyf. Elke kamer het lugversorging, 'n lessenaar, gasvryheidskinkbord en 'n yskassie.
Ons konferensiesentrum kyk uit oor die swembad en die tuin en is absoluut gemáák vir suksesvolle konferensies, spanbousessies, produkbekendstellings, vergaderings en Kerspartytjies.
Die gastesitkamer en - kroeg met sy ryk kleurskakerings, is beskikbaar vir kleiner vergaderings, korporatiewe sessies, skemerkelkies en ander spesiale geleenthede.
Daar is ook 'n sprankelende swembad, sondek en braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Geslotekringtelevisie en - kameras is geïnstalleer en die beeldmateriaal kan besigtig word op die TV's in die kamers.
Al ons gaste word bederf met hartlike, Suid-Afrikaanse gasvryheid en die diens is uit die boonste rakke. Jou gasheer Ettiene sal seker maak jy geniet verfrissende, aangename verblyf en 'n uithalerontbyt!
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- High Ridge-weg 251, Durban-Noord, Durban, 4065, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mandalay B&B and Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Athlone Riverside Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: High Ridge-weg 251, Durban-Noord, Durban, 4065, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom