LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mananga Private Bush Retreat | LekkeSlaap
+96

Mananga Private Bush Retreat

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildlife Landgoed, Paul Kruger Gate, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mananga Private Bush Retreat bied elegansie, rustigheid en legio doendinge aan sakereisigers en vakansiergangers in die bekende Sabi Sand Wildreservaat en die Krugerwildtuin. Mananga Private Bush Retreat is geleë in 'n privaat wildlandgoed langs die Protea Hotel Krugerhek, net 42 km van Hazyview af. Dit is 'n selfsorg-onderneming, maar ontbyt en aandete kan by die hotel bespreek word.

Mananga bied luuksheid in die bosveld. Twee pragtige en suite-slaapkamers wat uniek ontwerp en versier is, 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en stoep in die hartjie van die bosveld, met volop voëllewe en wild. Die onderneming word deur die eienaar bestuur en pasgemaakte safari's wat voldoen aan jou spesifieke behoeftes is beskikbaar: elke oomblik is onvergeetlik. Safari's word gedoen in 'n oop voertuig en word gelei deur 'n ervare gids. Hierdie dag-uitstappies word gedoen in die Krugerwildtuin.

Ons bied 'n pendeldiens tussen Skukuza se nuwe lughawe en Mananga (die lughawe is net 15 km van ons af). Ons is perfek geleë vir dag-uitstappies na die wildtuin, net 800 meter van die Paul Kruger-hek af.

Besoekers moet eenvoudig die Panorama-roete met God's Window, Bourke's Luck Potholes, Drie Rondawels, die Blyderivier-canyon en al die pragtige watervalle ervaar, privaat toere kan voor jou aankoms gereël word.

By Mananga Private Bush Retreat doen ons alles in ons vermoë om jou tuis te laat voel. Verwelkomingspakkies met inligting word voorsien en besprekings vir vervoer, restaurante, safari's, Panorama-toere en avontuuraktiwiteite kan namens jou gemaak word.

Slaapplek

’n Bespreking by Mananga Private Bush Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Mananga Private Bush Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wildlife Landgoed, Paul Kruger Gate, 1350, Mpumalanga
  • Gaste dink Mananga Private Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildlife Landgoed, Paul Kruger Gate, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgl974QpCFjasf5yihH7i8s2XTK3HbMjia7eNzSxBqrJx1Q0hKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 250  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Wildlife Estate Paul Kruger Gate 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.971985530693 31.476227045059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!