Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MacLeod House

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mrt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

MacLeod House bied 5 moderne selfsorgkamers wat smaakvol ingerig is. Dié huis is in die hartjie van Bloemfontein naby winkels en restaurante geleë. Dis ook 'n klipgooi vanaf St. Andrews-skool en naby Medi-Clinic, Mimosa Mall, Grey College en Oranje Meisieskool.

Elke kamer het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. 4 uit die 5 kamers het lugversorging. Braaigeriewe is teen 'n ekstra koste op versoek beskikbaar.

Daar is 3 kamers wat troeteldiervriendelik is, naamlik Audrey's Apartment, Zoe's Studio en Neil's Room. Elke eenheid het sy eie privaat, omheinde tuin. Gaste moet asb. MacLeod House in kennis stel wanneer hulle 'n troeteldier wil bring.

Die huis het veilige parkeerplek. Gaste is welkom om af te koel in die gemeenskaplike swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 105 resensies vir MacLeod House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink MacLeod House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff0fe9fc9c452f8b0074b4da352c39bc7d50fbf65ffd9e3ea0e54e90e604283a625fc5fcd75ba6e05282f7c8de329cb6308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 10 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10102 26.20361