Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longtom Farm Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit Plaas 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Longtom Farm Guesthouse is in die prentjiemooi Mpumalanga, slegs 3 ure van Johannesburg af geleë. Gewilde besienswaardighede soos die Dullstroom, Sabie, Graskop, Pelgrimsrus, God's Window en die Krugerwildtuin, maak dit die ideale wegbreekplek. Die gastehuis is 3 km buite Lydenburg geleë met 'n uitsig oor die Long Tom-pas.

Die plattelandse gastehuis bied verblyf in 11 pragtige, ruim en suite-eenhede met DStv. 5 van die eenhede beskik ook oor kombuisies. Elke eenheid is met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teegeriewe, eetgerei en breekware toegerus en het 'n privaat ingang en stoep met 'n uitsig oor die tuin met sierfonteine. Die tuin is 'n voëlkykerparadys.

Longtom Farm Guest House het ook 'n swembad en braaigeriewe. Ontbyt word in die stylvolle eetkamer bedien een 'n addisionele koste en ons kan 'n paar restaurante aanbeveel vir aandete. Die eetplekke is slegs sowat 5 minute van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir Longtom Farm Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Sterkspruit Plaas 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Longtom Farm Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit Plaas 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7d5b61df39dfb0bd77fdeda2a6ba14ac41017256bbb36a47f3dcc53b74e31f6a271c16593458e0822ed4f4c1c20dc484976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 33 Sterkspruit Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.122279337015 30.473161339759