Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Tree Loft

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Little Tree Loft
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zana H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Pragtige, skoon plek. Baie vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a relaxing experience.

Beautiful, peaceful and wonderful services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Besigheidsreis

Beautiful comfortable accommodation with all you could wish for.

Accommodation was very comfortable, beautifully decorated with all you needed. Very clean and neat. Even though it was very hot, it was wonderful to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

It was wonderful to have you stay with us again, Wendy. It was truly very hot that day. Please visit again soon.

Little Tree Loft
Natalie F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F
Besigheidsreis

Spacious, clean with everything you need - including a beautiful view!

We had a great stay at Little Tree Loft. It offers great value for money and is set in a nice, quiet location. We also enjoyed a really amazing breakfast in the morning. I would definitely recommend Little Tree Loft.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Plek is pragtig en netjies. Sal beslis weer daar bly. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te oornag.

Gerieflike spasie en baie netjies. Trappe is effens steil, maar verder is dit 'n baie lekker plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike veilige oorslaapplek instede van gevaarlike paaie aan te durf laataand.

Ek sal enige iemand aanraai om tuis te gaan by Little Tree Lodge. Die bome is glad nie klein nie, hoor, inteendeel! Pragtig en netjies, tuine baie goed versorg, gaan kyk gerus waarvan ek praat, julle sal nie spyt wees nie. Vriendelike groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Thank you Lise for your review. We are so happy that you enjoyed your stay. Please visit us again soon. Eckhardt and LeAnne.

Little Tree Loft
Jesaja S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesaja S
Enkelreisiger

Besigheidsreis — net oorgeslaap.

Skoon, netjies, stil area, mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Dit was wonderlik om jou te ontmoet. Net jammer dat dit net vir een aand was. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Little Tree Loft
Elouise H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H
Besigheidsreis

Fantastiese plekkie.

Hierdie plekkie is meer as wat verwag word. Groot, ruim en netjiese kamer. Bo-in kamer is 'n koffiestasie en onder by die kombuis ook. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Dit was wonderlik om jou te ontmoet, Elouise.
Baie dankie dat jy by ons gebly het, hopelik sien ons jou gou weer.

Little Tree Loft
Jonathan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super cute and clean, most lovely place.

Awesome and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate-lynn H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate-lynn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Everything about Little Tree Loft is good. I loved it there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Hi Kate-lynn,
It was great to have you Joscelyn visit us again. Thank you for being such wonderful guests. Please visit again soon.
Kind regards,
LeAnne

Little Tree Loft
Alsheda L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alsheda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was stunning, rustige en vredevolle area.

As jy vrede wil hê, is Little Tree Loft die plek om te wees, dis alles stunning ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Thank you for staying with us. It was great to meet you. We hope to see you again soon.

Little Tree Loft
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was slegs 1 nag, maar mooi skoon en netjies.

Sou bietjie meer drinkwater in yskas wou sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Thank you for your review. We do supply 2 500 ml bottles of still water per booking but thank you for your comment.
Kind regards,
LeAnne

Little Tree Loft
Marlin J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort,compact and leisure.

Great place to just use as a resting place on a long trip. Cozy little place to enjoy and has a lovely deck area for a nice intimate dinner or just some leisure time with partner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Lee Ann was vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Kamer was skoon en 'n pragtige plek met 'n mooi uitsig. Ons het net een probleem gehad. Ons het 'n selfsorg-eenheid bespreek en moes toe in 'n gastekamer oornag het met net 'n kamer en badkamer. Het gereën so kon nie braai nie, en ook nie iets maak om te eet. nie Ideale plek vir iemand wat net wil slaap en nie wil braai of iets maak om te eet nie. My man het sy kop vele kere gestamp teen die grasdak se pale omrede die kamer bietjie klein is. Ons het lekker geslaap ongeag dat ons nie tevrede was met dit wat ons gekry het nie. Ons wens jul voorspoed toe vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Thank you for your feedback. I do apologise that the room was a bit small and only has semi self catering facilities.
Unfortunately the weather made it impossible to braai and therefore making food was a bit tricky.
It was wonderful to meet you and we wish you all the best for the future.

Little Tree Loft
Hermien V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Enkelreisiger

Quick stop over.

Pity that I couldn't enjoy all that was offered, just needed a spot to sleep for a quick there and back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewart D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewart D
Besigheidsreis

Silwerskoon en netjies. Elke sent werd.

Vriendelike diens. En dit lyk presies soos op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

It was so great to meet you Ewart. We are looking forward to having you stay with us again.

Little Tree Loft
Ockert B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het voldoen in ons behoeftes.

Was netjies en perfek, het die melkie in yskas waardeer. Belangrik om net te noem dat plekkie nie lekker werk vir ouer persone nie a.g.v styl trappe. Kan dalk gevaarlik wees. Meer vir jong, mobiele persone. Maar ons het heerlik gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Hi Ockert,
Thank you for your review. I am so glad that you enjoyed your stay. I appreciate your honesty with regards to the stairs. I do agree that they are more suited to younger people.
We hope to see you again in the future.
LeAnne

Little Tree Loft
Wendy T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy T
Besigheidsreis

Home from home accommodation.

Very helpful and friendly, enjoyed the wonderful room, very comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Very friendly people and great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarren-lee B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarren-lee B
Besigheidsreis

A pleasant experience.

Did not do a lot as I was there for business. But would highly recommend it's a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

It was wonderful to have you stay with us. We hope to see you again in the future.

Little Tree Loft
Elmari P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal graag weer daar wil oornag.

'n Wonderlike plek om te bly met 'n ongelooflike rustige mooi uitsig op die kant van Uitenhage en 'n mooi tuin. Net 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denize V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was mooi en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Sou eerder die eenheid apart van huis verkies het en ook 'n eenheid met stort aangesien my man baie lank is en die bad maar klein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om julle by ons te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Little Tree Loft
Terrence N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence N
Besigheidsreis

Magnificent and peaceful.

The views and beauty of nature with a breath of fresh air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

It was wonderful to meet you, Terrence. You are a super guest and we would love to see you again in the future.

Little Tree Loft
Marius S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, pragtige tuin en verblyf baie netjies.

Alles was baie netjies. Die ontbyt is in die oggend deur ons vriendelike gasvrou bedien. Ons motor was ook baie veilig wat vir ons baie belangrik is. Vriendelike troeteldiere, het hul net so baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

It was wonderful to have you stay with us. Thank you for looking after our Loft and for being such friendly guests. We would love to have you stay with us again should you be in the area.

Little Tree Loft
Janine T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T
Saam met vriende

Gasvry, super skoon en net 'n ongelooflike plekkie. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en Lee Ann die gasvrou is sowaar super women in lewende lywe. Sy sorg dat als in plek is en laat 'n mens tuis voel.

Dis rerig a home away from home en dit verdien baie meer erkenning as wat dit huidiglik kry. Dankie vir als Lee Ann ek't sowaar tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Janine, it was such a pleasure to meet you. I am so glad that you enjoyed your stay.
Our aim is to make our guests feel at home and treat them to a special evening away from home.
Please do come to stay with us again.

Little Tree Loft
Yolandi S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was absoluut fantasties.

Baie netjies en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Tree Loft se terugvoer

Thanks so much for staying with us, it was really great meeting you both. Our Loft was left in perfect condition. We look forward to having you stay with us again.

Little Tree Loft
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nixon-laan 13, Vanes, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu26OgVTZMs0zbbvMILZN0RnSVyjCPa3XL4P8oi2YowyBLSIZfV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 13 Nixon Lane Vanes 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7318209 25.4218179