Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rock

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Rock is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe.

Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste, waarvan elkeen tussen die bome en rotse geleë is. Al die chalets is ten volle toegerus en het hul eie braaigeriewe.

Geriewe vir gaste sluit 'n speelparkie vir kinders, troeteltuin, minigholf, vlugbal, Zipline, staproetes en voëlkyk in. Daar is 'n restaurant op die perseel wat middagete en aandete bedien. Die restaurant is 11:00 tot 21:00 oop, maar Sondae en Maandae toe.

Ladybrand is op die Maluti Roete geleë en is net 20 minute vanaf Lesotho en 1,5 uur se ry vanaf Bloemfontein op die N8.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 41 resensies vir Little Rock
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Little Rock het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31f00b3185a3cf0ce8002e482612d62b5935424f35c069941d8453cc66f92395d2b196afe2b8e18b69b1c99d8429f4244098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 41 5 1 4 1 Leliehoek Avenue Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.202652345779 27.444885671139