Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Green World

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 104 resensies vir Little Green World
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Richard J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J

The calm comfort in an urban setting that you never knew you needed.

My wife and adult daughter experienced most of the place while I was in long meetings elsewhere. In this regard, Little Green World was excellent; I could rest and refresh adequately while they could enjoy the calm, safe, and restful surroundings. The entrance to the premises is the most inviting I've seen. Such is the serenity that when my daughter unexpectedly had to babysit a stressed autistic child, he went straight for a spot on the lush lawn and calmly played under the trees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Richard....thank you for this awesome review! What a pleasure to accommodate you! Have a Blessed Christmas and a prosperous new year!

Little Green World
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 Star.

The best you can get.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Sjoe Pieter, ek wil bars van trots. Dankie vir jou uitstekende terugvoering. Jy sal nie weet wat dit
vir my beteken nie. Nogmaals, dankie.

Little Green World
Chrissie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad Kaap toe vroeg Jan en het vandag weer teruggekeer.

Ons het albei kere by Little Green World bespreek. Wat 'n pragtige plekkie! Sy naam spreek vanself en kan ons nie glo dat daar so 'n plek bestaan in die middel van die Karoo nie. Die gasvrou is pragtig en kan mens nie genoeg ondersteun nie. Dit is net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitta J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitta J
Gesin met tieners

Best oasis in Beaufort West!

We had a wonderful time at Little Green World. My husband and 18 -year-old daughter spent 3 nights there. The hosts were super friendly, efficient and professional. I would highly recommend this accommodation to anyone travelling a long distance. The guest cottage is really lovely and the garden and birds that you wake up to each morning are an absolute treat. Great spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome!

Best place ever! The owner is really the best host ever. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Moenie verby ry nie mense, dis 'n pragtig plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelmie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmie P
Gesin met klein kinders

Kindervriendelik en vreedsaam.

Die gasvrou is vriendelik en verwelkomend. Die huisie is pragtig en perfek toegerus. Die tuin het ruimte vir die kinders gebied om bene te rek. Ons was bly oor 'n boksie melk in die yskas en heerlike beskuit. Sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en skoon.

Regtig 'n baie goeie plek om oor te slaap of om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine S
Saam met vriende

Very pleasant stay.

We only spent 1 night, a stopover, and it was what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike eienaars, netjies.

Ons sal Little Greem World beslis aanbeveel by almal wat ons ken. Dit is 'n pragtige plekkie, smaakvol gemeubileer, alles wat ons nodig gehad het. Die tuin is lowergroen net soos op die foto's en ons was aangenaam verras. Daar is 'n spesiale nostalgie aan die plekkie. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal vir seker weer van die plekkie gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Baie dankie Linda, vir die mooie boodskappie en uitstekende resensie.
Ek waardeer dit uit my hart uit.
Seenwense vir julle.

Little Green World
Johan E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir die kom haal na ons verdwaal het. Sal vir seker weer daar bly.

Dankie, was tuis vanaf ons ontvang was. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie vir die uitstekende positiewe terugvoer. Dit maak my hart warm as ek sulke terugvoer kry.
Seenwense vir julle.

Little Green World
Susan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Gesin met tieners

Dis baie rustig.

Die is rustig en stil. En tuin is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Dankie Susan, vir jou positiewe terugvoer en uitstekende gradering. Ek waardeer dit uit my hart uit.
Seenwense vir julle.

Little Green World
Anita F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere oorslaapplekkie met interressant geskiedenis en pragtig tuin. Vriendelike en gasvrye eienaars.

Little Green World is 'n juweel en die tuin is 'n lushof. Het baie tuis gevoel. Dankie vir die melk in die yskas en beskuit was 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, rustig en veilig.

Dis so mooi plekkie, vriendelike mense, het ons dadelik laat tuis voel. Sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Goeie ligging.

Goed ingerigte oornagblyplek met baie ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint little garden cottage with green lawn and beautiful trees in the middle of Beaufort West.

The cottage was stuffy when we entered. The crockery had to be washed before use. The air-con in the bedroom was noisy and had to be switched off to allow us to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martinus G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martinus G
Saam met vriende

Diens is uitstekend en die plek is netjes en skoon.

Baie goed en die diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina D
Saam met vriende

Vreedsaam en stil.

Baie mooi tuin. Hoor glad nie die verkeer nie. Baie dankie vir wonderlike diens en heerlike beskuit. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers H
Saam met vriende

Lekker rustig en voel baie veilig.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon, alles werk, uitleg is baie goed. Sal nie weer iewers anders bly wanneer ek/ons daardeur toer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Baie netjiese plekkie wat ideaal geleë is as jy op pad is Kaap toe. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam met alles. Ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi tuin!

Little Green World is 'n fantastiese plek! Die tuin is ongelooflik mooi, met soveel verskillende voëlspesies wat ook die plek geniet. 'n Mens kan nie glo dis in die Karoo nie. Die kothuis is regtig goed toegerus en die pragtige meubels het my laat terugdink aan my oupa se Karooplaas. En die mense is so gasvry. Wat 'n wonderlike ervaring - sal vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Gesin met klein kinders

Absolute waarde vir geld.

Die eenheid was baie goed toegerus. Sal weer daar oornag. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is the best choice I could have made.

We were so satisfied with the cottage and will use them again. Very comfortable especially for seniors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

You're a star... Thank you so much for superior rating! Much appreciated!

Little Green World
Riekie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S
Gesin met klein kinders

Ons het daar oorgeslaap op pad Hermanus toe.

Dit was 'n pragtige, besonderse oorslaapplekkie. Baie skoon en netjies. Melk en water in die yskas en die heerlikste beskuit wat ons gekry het, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Ek is uit my vel uit gebless met gaste soos julle.
Bitter baie dankie vir julle positiewe terugvoer.

Little Green World
Geoff A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff A
Gesin met tieners

A little peace of heaven in the town centre.

Highly recommend this beautiful tranquil place whilst traveling through the Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgebly!

Uitstekende, professionele en baie vriendelike diens! Hierdie is 'n klein juweeltjie in die hart van Beaufort-Wes! Ek sal dit hoog aanbeveel by enigeen wat in B/Wes wil oornag! Gasvrou Almarie gaan uit haar pad om 'n mens tuis te laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

4 Sheep is 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin vir ontspanning en die rustigheid na 'n lank dag op die pad.

Huisie netjies en voldoen aan al die standaarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Baie vriendelike mense! ’n Ware juweel, een wat ons sterk aanbeveel. Ons gaan al ons pêlle van dié plek vertel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien K
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs. Was skoon en netjies. Warm water met voldoende geriewe. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Cottage is pragtig en honde het ons sommer huislik laat voel. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak in die toekoms.

Sal beslis Little Green World vir familie en vriende aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Baie dankie vir hierdie uitstekend terugvoer Hermien.
Ek waardeer opreg.
Groete
Almarie

Little Green World
Gerdha V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdha V

Pragtige groen oase in die dorre Karoo.

Die plekkie se dekor is smaakvol en pas so mooi in by die ou huis. Die groen tuin is ‘n ware lus vir die oog en die huisie het alles wat mens nodig het om vinnig oor te slaap op die lang pad Kaap toe. Little Green World se beskuitjie en melk in die yskas is ‘n heerlike bederfie saam die oggendkoffie en bewys van egte Karoo-gasvryheid. Eienaar is regtig vriendelik en baie hartlik en ek sal Little Green World enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelien L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelien L
Enkelreisiger

As enkelreisiger is veiligheid superbelangrik, Little Green World is tops. Die atmosfeer is kalm en rustig, ek sal elke keer daar oorbly wanneer ek in die omgewing is.

Ouwêreldse sjarme, gerieflike meublement, selfs voëltjies in die tuin om jou welkom te heet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en skoon.

Baie goeie ligging, netjiese plekkie, gesellig en gerieflik. Indien ’n mens die dorp vir 'n paar dae besoek, kan mens langer vertoef as een dag. Ons het dit slegs gebruik om oor te slaap, maar baie goed ingerig vir 'n paar dae se vertoef. Ligging is goed omdat dit maklik is om weer uit die dorp te ry en redelik in die sakekern geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurelia M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and beautiful.

Nice place to stay with friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Hallo Eurelia.
Vreeslik dankie vir die puik terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Stay safe.
Liefde
Almarie

Little Green World
Hannes V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die ideale oorslaapplek vir enige iemand. Lekker gebly hier.

Ligging is ideaal, veiligheid agter geslote hekke en alarmstelsel. Verblyf lekker ruim en eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Baie dankie vir uitstekende terugvoer Hannes. Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Seen vir julle.
Groete,
Almarie en Tiekie

Little Green World
Elrina B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig.

Pragtige en aangename mense ons het baie veilig gevoel alles was pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan En Rina O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan En Rina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik, pragtig en ons is baie tevrede.

Die eenheid was baie netjies en goed ingerig. Baie luuks en werklikwaar net 'n plesier om daar te oornag. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Het sommer welkom gevoel. Baie dankie vir ons pragtige eenheid, puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, lekker en veilig!

Outyds gemeubileer, baie mooi. Baie skoon en netjies. Restaurant daar naby bedien Karoolam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F
Gesin met tieners

Klein oase in Beaufort-Wes.

Ons het oorgeslaap op pad na Mosselbaai. Ons het heerlik gekuier en hulle het ons welkom en soos familie laat voel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helia A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was comfortable.

Our stay was comfortable and we felt safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige oornagplek.

Met ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang, die verblyf was netjies en skoon en ek beveel dit graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en voel tuis.

Ons is hartlik verwelkom en het sommer gou tuis gevoel, die eenheid was baie netjies en het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sondra H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sondra H
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Baie skoon en gerieflik. Mooi tuin en alles wat jy nodig het is daar. Baie goeie ligging en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Die uitstappie was voldoende om genoeg rus te verskaf vir die pad verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelus A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en sal dit by my vriende aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die mense was vreeslik vriendelik en 'n mens voel dadelik tuis. Die plek is skoon en dit laat 'n mens sommer ontspan en gemaklik voel. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsy D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lindsy D
Gesin met tieners

Gerieflik vir een aand se oorslaap.

Little Green World is keurig gemeubileer vir 'n aand se oorslaap. Dit het 'n goeie ligging gerieflik op die hoofpad na Kaapstad. Dis nie baie privaat van die eienaar nie en die plekkie is effe klein, maar baie stil. Die gasvrou is baie vriendelik. Dankie vir die baie lekker beskuit en koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Poen L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Poen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie goed georganiseer.

Het aan ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Gerieflik, skoon en netjies. Baie sentraal, maar tog rustig en stil. Vriendelike diens. Sal graag weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Oase in die Karoo.

Baie vriendelike ontvangs. Heerlik gebly en kinders het dit baie geniet in die tuin na 'n lang dag op die pad. Akkommodasie was ruim en netjies. Sal beslis weer hier bly indien ek in Beaufort oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can recommend.

Clean, comfortable and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Thank you, Greg. I appreciate your positive feedback. Hope we see you again.

Best wishes.
Almarie

Little Green World
Elize C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Snoesige warm huisie. Baie huislik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, skoon en netjiese verblyf, veilige parkering, waarde vir geld.

Puik verblyf met 'n baie vriendelike ontvangs in veilige omgewing. Sal weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Baie dankie vir die vreeslike goeie resensie Oom Willie. Ek is vreeslik dankbaar daarvoor!

Seën vir julle
Groete
Almarie en Tiekie

Little Green World
Elsabé L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé L

Uitstekend.

Aangename verblyf, uitstekende diens. Sal gerus weer van hierdie akkommodasie gebruik maak. Almarie is 'n uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Hallo Elsabe, dis so lekker om sulke terugvoer te kry. Baie, baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer. Groete, Almarie.

Little Green World
Abel J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Vriendelike ontvangs en gasvry.

Little Green World bied alles wat verlang word en meer. Skoon, netjies, smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer u positiewe terugvoering.

Groete,
Amanda

Little Green World
Tonie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalm. Heerlik.

Ons was vriendelik ontvang. Ons het heerlik gerus en baie lekker geslaap op baie skoon linne. Alles wat jy nodig mag kry is daar. Dit is stil al is dit naby die hoofpad, jy hoor nie die verkeer nie. Die tuin is rustig en ons sal Little Green World met baie vrymoedigheid aanbeveel. Dit is nou die tweede keer wat ons daar oornag en sal weer en weer daar oorslaap. Baie blessings vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met vriende

Baie oulik!

Ons het heerlik rustig geslaap. Dis 'n baie ou huisie wat goed gerestoureer is en ideaal vir 'n lekker oornagrusplek in die Karoo. Die eienaars is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Dankie Janine. Ons waardeer jou positiewe terugvoering en hoop om julle weer te sien.
Groete
Amanda

Little Green World
Terence K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence K
Gesin met klein kinders

Presies soos op die foto's en beskrywing.

Gasvrou was baie vriendelik en het seker gemaak ons weet waar alles is en dat ons alles het wat ons nodig het. Kan vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie aangename en gerieflike kamer en die gasvryheid van die eienaar is uitstekend. Het baie welkom en spesiaal gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Baie dankie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tuis voel.
Groete,
Amanda.

Little Green World
Christa L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Hierdie verblyf is ongelooflik. Groen tuine, super-skoon en netjies en die gasvrou, Amanda, doen als in haar vermoë om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit is baie belangrik vir ons.
Groete,
Amanda

Little Green World
Eric M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric M
Saam met vriende

Baie lekker, sal beslis weer daar oornag. Eienaar het uit haar pad gegaan om dit die moeite werd te maak.

Ongeag die ontsettende hitte van 39 grade met ons aankoms die oggend 4 ure voordat ons tyd bespreek was, was ons plekkie lekker koudgemaak met 'n lugversorger en kon ons die res van die dag saam met ons vriende in heerlike koelte deurbring. Nogtans baie dankie vir die aanbeveling vir Little Green World

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janetta V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V
Saam met vriende

Ons nuwe oornag-adres in Beaufort-Wes.

Little Green World lyk goed op die foto's en ons was nie teleurgesteld nie. Wat 'n pragtige huisie ... Die meubels, linne en binneversiering is regtig besonders. Hoewel die gastehuis in die hoofstraat geleë is, lê dit diep in 'n pypsteelerf en pla die verkeer glad nie. Ons is vriendelik ontvang en hierdie gaan beslis ons oornagplekkie wees in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabé H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang.

Baie vriendelik ontvang. Rustige verblyf. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik, knus en warm. Baie dankie!

Lieflike woonstelletjie weg van straat geraas maar tog in middedorp. Vriendelik, skoon en 'n heerlike oase na 'n lang dag op die pad. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pl M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pl M
Gesin met tieners

Silwerskoon, gerieflik en "an awesome hostess" wat geen moeite ontsien om vir gaste behulpsaam te wees nie.

Die ideale "halfway stop", sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met vriende

Baie Mooi.

Rustig en Sentraal. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P
Gesin met tieners

Gerieflik, gemaklik, vriendelik en mooi met aandag gegee aan die klein detail.

Ons het baie gerieflik gebly, is vriendelik ontvang met 'n kraffie lemoensap in die yskas, koffie en beskuit! Ons kan die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het HEERLIK gebly.

Sal beslis in die toekoms weer van Little Green World wil gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tys Seyffert S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tys Seyffert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam en sal dit enige tyd weer gebruik.

Na 'n lang reis deur die Karoo was dit die ideale uitspan plekkie. 'n Uiters smaakvolle skaapgereg geëet by die 4 Skaap Restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aron P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aron P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is wonderlik. Dis soos om tuis te wees. Alles is uitstekend.

Die verblyf was fantasties. Die gasvrou was baie behulpsaam en die ontvangs was warm en vriendelik. Dit was soos om tuis by die huis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W
Enkelreisiger

'n Regte oase in die Karoo.

Dit was 'n heerlike oorslaapplek. Alles wat nodig is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Green World se terugvoer

Our alarm system is relatively new and we were ignorant to the fact that it could be tripped by the garden's spring growth on a windy night. We apologize for the late night inconvenience. We have it under control now.

Little Green World
Gerda B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis!

Netjies, gerieflik en rustig. Alles wat 'n mens nodig kan hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B
Saam met vriende

Lekker gerus na 'n lang rit.

'n Vriendelike ontvangs in 'n rustige, veilige omgewing. Alles wat nodig is vir 'n oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Very nice stay!

Will recommend to others. Clean, neat and lovely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan En Elzette B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Elzette B
Gesin met tieners

Netjies en skoon en baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, knus en warm huisie.

Skoon en netjiese akkommodasie en beslis waarde vir jou geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alheit D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alheit D
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Fantastiese waarde vir geld en perfek vir oornag. Skoon, veilig en sentraal. Sal nou my gewone oorstop wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect

Our stop over from north to south on the N1 was perfect. Wonderful welcome from the owner, clean, well supplied & most importantly, quiet. Traveled with our dog who loved the freedom of the garden after the long car journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyna G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitsonderlik!

Verbasend rustig vir so besige dorpie. Plekkie is goed ingerig, en die lemoensap was 'n lekker verrassing, asook die tuisgebakte beskuit. Gasvrou baie vriendelik en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Dit was 'n heerlike ervaring op die lang pad!

Ons kon goed uitrus en verder ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was regtig beïndruk.

Baie skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Ons sal sonder twyfel hierdie verblyf aanbeveel vir ander mense. Ons was totaal verras deur hierdie netjiese, veilige plekkie in Beaufort-Wes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sannelize J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sannelize J
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad het!

Lekker gebly. Goed geleë. Sal weer hier slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld!

Sal enige tyd weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het soos konings in dié pragtige plek gevoel.

Wat 'n pragtige en netjiese plek! Met die intrapslag voel jy tuis, want die ontvangs is hartlik met ekstras soos beskuit, koffie/tee en heerlike vars lemoensap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
CW E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
CW E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik

Bietjie gesukkel om die ingang vanaf die hoofstraat te kry. Verblyf in liefelike tuin. Geraas van hoofstraat nie gehoor in nag. Pragtige en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmine P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmine P
Gesin met tieners

Baie gemaklik, alles wat 'n reisiger nodig het.

Die huisie is pragtig gemeubileerd, die kombuis baie handig, gerieflike badkamer, DStv is 'n groot bonus. Ons het baie lekker daar oornag. Beste gastehuis op ons toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Saam met vriende

Loved our overnight stay!

Such a comfortable, welcome stopover. Really is a Little Green Oasis! Tastefully decorated, very comfortable and attention paid to little details. Friendly owner and place was immaculate - highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goed toegeruste verblyf in rustige omgewing!

Sal weer daar bly en dit sterk aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie oulike plekkie; sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H

Werklik 'n aangename verrassing i.t.v. waarde vir geld.

Sal weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys in die hartjie van Beaufort-Wes.

Die rustigheid onder die bome was regtig 'n belewenis gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Netjies en skoon. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, veilige nagrus met 'n huislike gevoel.

'n Vriendelik ontvangs vir 'n aankoms laat in die aan. Ons het baie lekker geslaap, en was uitgerus vir die pad Kaap toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita C - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita C
Saam met vriende

Eietyds se outyds. Mooi, salige rus na 'n lang besige pad. Rustige tuin.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Goeie waarde vir geld en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F
Saam met vriende

Puik!

Luukse akkommodasie, sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna A - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna A
Saam met vriende

Awesome!

Bit tricky to find 1st time as it is in an alley. Clean; Neat; Safe. We did not want to leave!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda P - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het my verwagtinge oortref

Dit is ruim, skoon, netjies, pragtige tuin, die diens was puik, en ons verblyf was 'n aangename ervaring - dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornag rusplek, na al die stop/go's.

Alles wat jy benodig is beskikbaar, DStv was veral baie welkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan (dawie) K - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan (dawie) K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Pragtige, rustige tuin na 'n lang reis. Kamers pragtig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis die pragtigste huisie weg van my huis..... uit 10 gegradeer, gee ek dit 100!

Het n baie warm verwelkoming gehad en alles is baie goed aan ons verduidelik. Goeie inligting van omgewing is deurgegee. Sal hierdie verblyf verseker baie hoog aan vriende en familie aanbeveel. Dis soos 'n oase in die woestyn....met n heerlike vrugtesappie as n welkom geskenkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Dit is n rustige en eietydse tuinhuis wat alles bied wat n mens nodig het.

Ons is baie hartlik ontvang deur die eienaar sowel as die diere.Dit is voorwaar n goeie keuse om te oornag. Dit sal ook ideaal wees om langer te bly.Die tuinhuis het alles wat n mens nodig het en al is dit in die hoofstraat gelee is dit baie rustig. Die verkeer het glad nie gepla nie. Die tuin en die huis is pragtig en neem mens terug na die tyd wanneer dit gebou is. Lekkeslaap is n goeie keuse om akkommodasie te soek. Dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 38, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYTM0ZGVkLTAxMDgtNDI1ZC05MzUxLTk4Mzg0NmYxYTYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 104 5 1 5 38 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -32.347545650647 22.581732273102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem