Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linja Beach House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Linja Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cora M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Ons het baie lekker gebly en Natasha was baie hulpvaardig. Baie dankie!

Lekker vakansiehuis, ruim genoeg vir meer as een gesin. Goed toegerus naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linja Beach House se terugvoer

Baie dankie. Bly jul kon dit geniet. Dankie dat jul so mooi aan plek kon kyk. Jul is enige tyd weer welkom.
Groete

Linja Beach House
Daleen J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen J
Saam met vriende

Would recommend. Wonderful place.

We enjoyed our stay. One of the best places I have ever booked through LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linja Beach House se terugvoer

Thanks for the nice feedback and for taking such good care of the place. It was an absolute pleasure having you here. You're welcome to return anytime.

Linja Beach House
Gregory S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory S
Saam met vriende

Absolutely tre.

We had a fabulous stay in a well-equipped and conveniently located house. Everything we needed, we got.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linja Beach House se terugvoer

Hosting you was truly delightful. I appreciate your excellent care of the house and your leaving it in great condition. Feel free to return anytime.

Linja Beach House
Desire W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire W
Gesin met klein kinders

Wonderlike tyd gehad, jammer dit was so gou gewees.

Sal dit beslis aanbeveel vir my familie en vriende. Uitsig oor see was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linja Beach House se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Dit was lekker om jul daar te he. Julle is altyd welkom in die toekoms.

Linja Beach House
Gaironesa K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaironesa K
Gesin met klein kinders

Fantasties, fantasties en fantasties.

Die uitsig en die vriendelikheid van die bure en die dame wat die plek bestuur het, Natasha was uitstekend, net 'n oproep weg. Ek sal enige tyd weer van hulle dienste wil gebruik maak en dankie vir die webblad ook. Ons het nou al soveel keer met hulle saamgewerk, julle is almal uitstekend. Ek will graag weer van jul dienste gebruik maak vir hierdie jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miné F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miné F
Gesin met tieners

Ons was almal daar vir 'n paar dae, ek , ma en 6 kinders, heerlik gekuier.

Baie goeie waarde vir geld, plek het hom uitstekend geleen vir my groot gesin, ons sal verseker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Linja Beach House se terugvoer

Baie dankie sien uit om jul weer daar te he.
Groete,
Rene

Linja Beach House
Dean W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very relaxing stay.

Awesome views in a very neat and tidy house. We had a stress free, relaxing and comfortable stay in this luxurious new build.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlie F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlie F
Gesin met tieners

Gesellig, met 'n fantastiese uitsig.

Die verblyf was fantasties en baie netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane P

Ontspannend en baie netjies.

Die huis is baie netjies en onlangs gerenoveer. Die huis is baie goed ingerig en met die binne braai kon ons braai en potjie maak ongeag van die weer. Die uitsig is asemrowend en die ligging is uitstekend. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 22, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA020d7fbe9c5a382be9b1a83dfe3780a57e9b15efad7c85fb68e43732375c0f0203804e22c30c32efbab35f8f87e3758579bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 22 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1713300342 22.119946069251