Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LightStone Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 13 resensies vir LightStone Guest House
Netheid
3.1/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Kobus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Vir een nag se oorslaap is die 3 ster 100% en voldoende toegerus. Prys gewys kan ons dit egter nie aanbeveel nie. Ons het al in die omgewing van Unitas vir baie minder 'n ten volle toegeruste selfsorg woonstel gehuur. Wat wel uitstaan is die hulpvaardigheid en vriendelike mense met eie ons te doen gekry het en ons het veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpumelelo P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mpumelelo P
Gesin met klein kinders

Fair.

Our stay at LightStone Guest House was fair and enjoyable. Thanks to Alex for his friendliness and overall consideration for our safety and comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Great diens, baie netjies en vriendelike staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Precious M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Precious couple.

Our stay at LightStone Guest House was amazing. Carien seems like a great person, has great telephone etiquette, and Alex is very welcoming and humble. My expectations were met and I didn't have a problem with anything. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LightStone Guest House se terugvoer

We thank you for your kind words. We hope to see you soon.

LightStone Guest House
Eugene P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene P
Enkelreisiger

Die aankoms was baie onprofessionneel. Hulle was ook nie gereed vir my nie. Die yskas was ook nie koud nie.

Ek moes alle betalings bewys. Die personeellid het hom nie voorgestel nie en die eienaar was ook nie naby nie. Dit was scary. Miskien hulle beddens vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chanelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Toe ons daar aankom was ons glad nie eers vriendelik verwelkom nie. Die werkers se wasgoed was op die draad, ’n paar tree van waar mens jou kar stop. Mens wil nie ander mense se wasgoed by ’n gastehuis sien nie. Ons kamer was nie gereed nie. Die werker moes eers voor ons stoep vee. Daar was nie warm water in die stort nie. Toe ons uiteindelik die warmwater-kraan kry, bly die water net vir 1 min warm dan is dit weer koud. Die lugversorger lek - moes ’n bak daar sit want vloer was nat. Ons het 1 aand daar oorgeslaap en toe van akkomodasie verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie die beste gewees nie.

Sal nie weer van hulle gebruik maak nie. Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Daar aangekom kry ons 'n kamer met baie steil trappe na die slaapkamer. Let wel badkamer is onder. Ek het juis nie die kamer met trappe bespreek nie omdat ons pensionarisse is om nie die steil trappe te klim nie. Toe ek later daaroor kla wou hulle ons na 'n ander kamer skuif maar ons het dit nie aanvaar nie want dan moet jy weer alles van bo af probeer afdra. Hoekom kon hulle nie van die begin af vir ons die kamer sonder trappe gee nie. Die man by ontvangs was ook baie onprofessioneel gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die kamer was baie warm bo in die loft. Trappe ongelooflik styl en moeilik om op en af te klim. Verder aangenaam. Staff het vriendelik gehelp. Was veilig en het gemaklik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanisha R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanisha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gesellig.

LightStone Guest House was vir my nes hul slogan sê: a home away from home. Ek het dit baie geniet en die kliëntediens was puik! Die kamer was regtig netjies en skoon. Definitief waarde vir my geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronja J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ronja J
Saam met vriende

Die kamers was okay.

Ons het nie 'n hek remote gehad om in en uit te gaan nie en moes heeltyd bel en lank wag wat onprofessioneel was. Die bed vir die 3de gas was 'n sleeper couch wat nie aangedui was nie. Het ek dit geweet het ek op 'n ander plek bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rudolf V
Gesin met klein kinders

Niks spesiaals as jy net 'n bed soek om te slaap.

Dis amper asof die foto's nie die verblyf regverdig nie, hulle adverteer dit as 'n gesinskamer, maar dis 2 aparte kamers en ons het 'n dogtertjie van 3 jaar oud. Sekerlik kan sy nie alleen in 'n aparte kamer slaap nie. Die matte het ons so bietjie afgesit, maar andersins was die kamers skoon. Daar was slegs een sachet koffie met geen melk in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Turkooisweg 102, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MGI1ZGJkLTllNjItNGEwMy05MDdlLWVmMjAwNzM4NmU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 102 Turkoois Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.848752083411 28.211759952019