Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lidiko Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 95, St Lucia Vleiland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lidiko Lodge is 'n goedtoegruste lodge geleë in die middel van die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is in die hartjie van die St Lucia Vleilandpark, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied. Dit is bo-op 'n sandduin geleë met 'n pragtige uitsig oor die groot St Lucia-meer. Ontbyt is by die verblyf ingesluit.

Die lodge het 12 standaard dubbel- of 2-enkelbedtuinkamers, 'n skakel-eenheid vir 'n gesin (2 en suite-kamers met ’n skakeldeur wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 16 jaar bied), en ’n gesinskamer (slaapplek vir 2 volwassenes, of 3 volwassenes en 1 of 2 kinders).

Die dekor van die kamers is in die Afro-koloniale styl afgewerk en toegerus met 'n yskassie, muurkluis, TV, haardroër en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers is toegerus met lugversorging, en suite-badkamers (bad en afsonderlike stort), eie skaduryke patio en privaat ingang. Die kamers bied uitsigte oor die sprankelende swembad of pragtige tuine.

Die hoofgebou van die lodge is een van die oorspronklike geboue wat in St Lucia opgerig is en spog met ouwêreldse Zoeloeland-bekoring. Dit beskik oor 'n ontvangsarea, sitkamer, 'n klein biblioteek en 'n dek met 'n eetarea en die mooiste uitsig oor die Groot St Lucia-meer. Gerieflike parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ons bied stylvolle verblyf en gerief en is die ideale bestemming vir diegene wat 'n strand- en bosvakansie wil kombineer of net van die besige stadslewe wil ontvlug. Lidiko Lodge is die ideale plek vanwaar die omliggende wildreservate, ongerepte strande en vleilande verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Lidiko Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • McKenziestraat 95, St Lucia Vleiland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lidiko Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 95, St Lucia Vleiland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2ZWJiNmYxLTJiMmMtNDY2Zi05Nzg1LWQyYzBmMGFkMGQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 95 McKenzie Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.378806086024 32.410526521496