Leopard's Valley Guest Cottages
Opsomming van Resensie
Marie V - Jun 2022
Gemiddeld
Lekker oornagplek.
Andre L - Mei 2022
Gemiddeld
Awesome plek om te bly.
Danie S - Apr 2022
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang deur Kevin en welkom laat voel. Kamer gerieflik en skoon.
Lisa B - Apr 2022
Gemiddeld
Pleasant stay.
Hannes C - Apr 2022
Gemiddeld
Skoon en waarde vir geld.
Susan S - Mrt 2022
Gemiddeld
Convenient overnight stop.
Sophia O - Feb 2022
Gemiddeld
Mooi, rustige tuin en atmosfeer.
Johann K - Nov 2021
Gemiddeld
Lekker gekuier, alles was reg!
Kosie M - Nov 2021
Gemiddeld
Netjiese eenheid met alles wat 'n mens nodig het met ruim, veilige parkering.
Nicola B - Okt 2021
Gemiddeld
'n Goeie oornag stop tussen JHB en Mosselbaai
Leopard's Valley Guest Cottages se terugvoer
I’m terribly sorry to hear that our other guests kept you up. My sincerest apologies.
Otherwise, I’m glad to hear that you had a good stay with us, and do hope that you had a safe trip.
Johan T - Sep 2021
Gemiddeld
Netjies. vir 'n oornagplek vir reisiger.
Albert & Thriesa P - Jul 2021
Gemiddeld
Baie netjies en waarde vir geld.
Stephen S - Des 2020
Gemiddeld
Great overnight stop for people with pets.
Ettiene S - Jan 2020
Gemiddeld
Was puik vir die doel.
Tinus B - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflik en sentraal.
Erika S - Des 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon, gasheer en vrou baie vriendelik gewees.
Jorina D - Des 2019
Gemiddeld
Gerieflik en netjies.
Steven B - Jan 2019
Gemiddeld
Terrible beds.
Erna S - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlik!
Zabe J - Jan 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Mariska V - Des 2018
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik met baie vriendelike gashere.
Jandri S - Des 2018
Gemiddeld
Gerieflik oornag.
Marie L - Okt 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Cindy M - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly en mense was baie vriendelik.
Louis M - Feb 2018
Gemiddeld
Gemaklik en naby aan alles.
Seppie M - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Johan O - Jan 2018
Gemiddeld
Gemaklik.
Nicolene V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang, skoon en netjies, maar ongerieflik.
Elderie V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.
Gerhard C - Des 2017
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Louis M - Des 2017
Gemiddeld
Aangenaam en gemaklik.
Carol B - Des 2017
Gemiddeld
Toepaslike akkommodasie en waarde vir geld.
Eben S - Aug 2017
Gemiddeld
Baie goed.
Jo B - Okt 2016
Gemiddeld
Ons is tevrede, dankie.
Chris G - Sep 2016
Gemiddeld
Aangenaam.
Maria M - Mei 2016
Gemiddeld
Lovely setting. Thank you.
Gerda J - Jan 2016
Gemiddeld
Baie goed toegeruste en veilige verblyf.
Marc S - Des 2015
Gemiddeld
Ons het dit geniet.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom