Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Tree Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Leopard Tree Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hans D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend wat 'n great lodge en bestuur.

Ons het baie lekker gebly. Alles was baie gerieflik, netjies, ruim en spotless skoon. Oord bestuurder is 100 persent hands-on, asook sy personeel. Almal vriendelik en behulpsaam. Swembad met braai geriewe is uitstekend! Well done Leopard Tree Lodge! Julle lodge is voorwaarlik 'n heerlike tuiste vir 'n wegbreek na Saint Lucia. Ons sal weer in die toekoms daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Liewe Hans
Baie dankie vir hierdie pragtige plasing! Dit maak regtig alles die moeite werd! Dit was vir ons lekker om julle hier by Leopard Tree te gehad het - en ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom!
Mooi bly,
Morne

Leopard Tree Lodge
Belinda E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, skoon en netjies.

Sjoe, wat 'n ongelooflike plek om te bly. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is regtig netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Dagse Belinda!
Ag, baie dankie vir jou mooi boodskap! Dit was vir ons ongelooflik lekker gewees om julle hier by Leopard Tree te gehad het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Mooi dag vir jou!
Mornè

Leopard Tree Lodge
Naseera J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naseera J
Gesin met klein kinders

A luxury safari getaway.

St Lucia is a beautiful place but what makes your holiday is your host. The staff at Leopard Tree Lodge were absolutely amazing and went out of their way to ensure their guests were comfortable, including facilitating bookings of nearby activities. It truly was a luxury self-catering apartment situated in a beautiful location of St Lucia, close to the main town. The lodges were well-kept inside and out and very child-friendly. An excellent choice for comfort, quality and value for money! Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Dear Naseera,
Thank you for your gorgeous review. It was an absolute pleasure to host you and your beautiful family at Leopard Tree Lodge. We sincerely hope to see you again soon!
Safe travels,
Mornè

Leopard Tree Lodge
Anne P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P
Saam met vriende

Quiet, modern with lovely surroundings. A real gem.

We all had a very pleasant stay. We were met by the host who was very helpful and informative. The rooms were very comfortable and provided with all the self-catering equipment you need. A really upmarket lodging with new concepts and furnishings. Very well backed up by inverters for load shedding and borehole water. The only negative was the TV channels. Not that you sit in your room watching TV all day, but all that was on offer were channels of soccer. No rugby or cricket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Dearest Anne, what a lovely review! This truly makes all of the hard work worth it. It was a pleasure to have you guys stay with us at Leopard Tree Lodge. We actually offer the DSTV Hospitality Package - but to be quite honest, I am also not entirely sure what channels are showing, but I will certainly look into it. The TVs in all of our units are also Smart TVs, so guests are welcome to log into their own DSTV-Online / Netflix / Showmax accounts if they wish to do so. Anne, we would like to thank you for staying at Leopard Tree Lodge, and we sincerely hope to host you again in the very near future! Safe travels, Morne.

Leopard Tree Lodge
Thobani M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great.

Big room, clean, friendly caretaker, nice swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Hey Thobani,
Thank you for your kind words. It was an absolute pleasure to have you here at Leopard Tree Lodge.
We sincerely hope to see you again in the very near future.
Safe travels
Morne

Leopard Tree Lodge
Sarika P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarika P
Gesin met klein kinders

Amazing! Highly recommend.

I spent 2 nights at Leopard Tree Lodge. The place was so beautiful and clean. The staff are amazing. Peter welcomed us and made us feel at home. He showed us around and was always so kind and friendly. I will definitely recommend Leopard Tree Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Thank you for this absolutely lovely review. At Leopard Tree Lodge, we really try to do everything with diligence and eagerness. We sincerely hope that we will have the opportunity to host you again in the very near future.
PS : Pieter says "Hello"
Safe travels,
Morne

Leopard Tree Lodge
Hanna K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna K
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Thank you so much, Lucinda for our wonderful and absolutely magical stay at Leopard Tree Lodge. The accommodation is newly renovated and impeccably clean. It has everything the guest might need and even more. Our wonderful host Lucinda was so attentive and definitely happy to welcome every guest at her lodge. She was always ready to help and give advice regarding any questions from our side. Leopard Tree Lodge is a true diamond that will shine even brighter with time! A perfect accommodation to stay in magical St. Lucia! Wishing you many more prosperous years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Dear Hanna
We at Leopard Tree Lodge would like to thank you for your lovely review. It was an absolute pleasure to have you here and we sincerely hope that we will have that opportunity again in the very near future.
Safe travels,
Morne

Leopard Tree Lodge
Dries D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek kan Leopard Tree Lodge vir almal aanbeveel. Die dame wat daar werk het vir ons geboek op die huisboot en het verwysings vir eetplekke en ander besienswaardighede gegee. Sy was baie behulpsaam en ek sal Leopard Tree Lodge aanbeveel as 'n verblyfplek met meer as net die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Hallo Dries
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was n voorreg om julle hier by ons te gehad het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Morne

Leopard Tree Lodge
Anita W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie smaakvol.

Die plek is pragtig met uitstekende diens en vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Goeie dag Anita
Baie dankie vir die gawe woorde. Dit was n voorreg gewees om u by ons te gehad het.
Mooi bly,
Morne

Leopard Tree Lodge
Chantelle K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Baie netjiese plekkie. Vriendelike personeel. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Tree Lodge se terugvoer

Goeie dag Chantelle
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om u sommer gou weer te sien hier by Leopard Tree Lodge.
Lekker dag verder,
Morne

Leopard Tree Lodge
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 7, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03f54133e2adffe63fdefcc22d7022cf768cf04e4b60cd0635100ad59f47179ca509321dd95655bbb873c944bf6508df2734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 7 Sandpiper Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.375372 32.419699