Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon n Lime Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Lemon n Lime Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Glodel O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glodel O
Enkelreisiger

Superb in every way.

Perfect in every way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Good day

Thank you for your kind words. We are looking forward to hosting you again in the future.

Kind regards

Lemon n Lime Guest House
Ria B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gastehuis, perfekte ligging, uitstekende diens, heerlike ontbyt.

Ons het baie lekker gebly, alles funksioneer perfek, van die vriendelike ontvangs tot heerlike ontbyt. Regte melk by die tee en koffie in die kamer sou lekker gewees het, cremora doen eenvoudig nie die ding nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vind die akkommodasie duur vir die fasiliteit, geen kroegarea nie.

Geen hulp aangebied om tasse tot by die 2de vloer te dra nie. Kospakkies is beperk tot een tipe kaasbroodjie wat buitensporig duur is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie R
Gesin met klein kinders

Definitief 'n goeie plek vir oornag.

Alles is skoon en netjies. Die eienaars is fantasties. Alles was net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en rustige omgewing!

Die kliëntediens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheldon Y - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon Y
Besigheidsreis

Clean and well equipped.

Well situated and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita N

Veilig en uitstekende ligging.

Die verblyf was aangenaam en die diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jann H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jann H
Saam met vriende

Hidden Gem.

We felt totally at home. Quiet and photo's are accurate. They had night security to let people in and out. Central to everything in Bloem. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and neat.

All requirements are met. Very neat, comfortable and spacious. Friendly and helpful staff. Will definitely recommend for a stayover

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Met Lemon 'n Lime sien mens 'n hand agter elke aspek, hetsy binnehuisversiering, diens, netheid of gereg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Enkelreisiger

Gemaklik. Netjies. Stil. Pragtige tuin. Smaaklike ontbyt. Vriendelike mense. En die mooiste kamers!

Ek sal enige tyd weer by Lemon & Lime bly. Ek beveel die plek ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen A
Besigheidsreis

Helpful and efficient

Very friendly and helpful staff. The breakfast was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in Lemon n Lime.

Ons het 'n rustige aand by L n L Gastehuis deurgebring. Alles wat jy in 'n gastekamer sou verwag. Skoon, netjies met effektiewe sekuriteit. Ons kamer het selfs 'n nuwe lugversorger gehad met 'n ingeboude verwarmer. Nabygeleë aan restaurante en die toegang tot die N1 is vinnig. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Marius I am so pleased you and your wife had a good stay with us. Looking forward to hosting you both again soon. Regards Meg

Lemon n Lime Guest House
Lorraine T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine T
Enkelreisiger

Met all our needs, thanks.

Very pleasant stay and made to feel most welcome by all staff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, vanaf ontvangs tot ontbyt.

Ons is baie gasvry ontvang, die kamer was buitengewoon gerieflik en die alles, ook die tuine, was goed versorg. Ons spesiale dieetversoeke is ook geakkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We hope you visit us again soon. Regards Meg

Lemon n Lime Guest House
L S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L S

An Oasis for a stopover while traveling, or a few days holiday.

Beautifully appointed, clean, spacious bedrooms. We found Lemon and Lime to be a fantastic find on our recent journey. Friendly and efficient staff. We will most certainly stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

We are so pleased you had a good stay with us and we hope to see you again in the near future. Regards Meg

Lemon n Lime Guest House
Marianne F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F
Enkelreisiger

Ruim, gerieflike kamers.

Veilige, gerieflike verblyf en 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G
Gesin met tieners

Rustig en gasvry.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam, kamers was gerieflik en die ontbyt smaaklik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Dit is 'n GROOT plesier Carel,

Dit was baie lekker om julle by ons te he, hoop om julle gou weer te sien.

Darlene

Lemon n Lime Guest House
Ken C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken C
Besigheidsreis

Fantastic home away from home for business.

Great venue - and very comfortable, spacious and spotlessly clean rooms. The breakfast is a substantial bonus. Excellent value for money - I'd happily come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Thank you Ken.

It was a pleasure to host you.

We hope to see you again whenever you are in Bloemfontein.

Darlene

Lemon n Lime Guest House
Dolandi V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, netjies en gasvry.

Baie netjiese gastehuis met vriendelike gasvryheid. Kamer was uiters netjies en skoon en ons was dankbaar dat ons honde-kind kon saamkom. Daar was baie aandag gegee aan elke detail in die kamer. Ontbyt was fantasties! Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Thank you so much for your kind words.

We look forward to having you and your fur baby stay with us again soon.

Lemon n Lime Guest House
Noelani D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noelani D
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens.

Uitstekende diens. Baie lekker geriewe. Vreeslik veilig en uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Baie dankie Noelandi, jou mooi woorde word opreg waardeer.

Kom kuier gou weer by ons.

Darlene

Lemon n Lime Guest House
Tollie G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tollie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel en weer gebruik.

Ons het veilig gevoel en dis baie mooi en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Goeie More.

Baie dankie vir die wonderlike woorde.

dit was baie lekker om julle hier te he , en ek is so bly julle het dit so geniet.

lekker dag
Simone

Lemon n Lime Guest House
Antoinette B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met vriende

Pragtige plek.

Die verblyf en ontbyt was heerlik. Kan dit aanbeveel en sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Hi Antoinette
It was so lovely to have you here! I am so glad you had a good stay with us.
Looking forward to your next visit.
Regards,
Meg

Lemon n Lime Guest House
Elmarie K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K
Enkelreisiger

Gerieflik en stylvol.

Marko het uit sy pad gegaan om 'n kamer vir 'n addisionele gas beskikbaar te maak. Ontbyt was heerlik en die gashere was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lemon n Lime Guest House se terugvoer

Good day
I am very happy to hear you had a good stay with us.
Thank you so much for the feedback, I will pass it on to Marco and the staff.
We hope to see you again in the near future.
Yours in hospitality
Meg Houghton
Owner/Manager

Lemon n Lime Guest House
Vanaf
R890
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R890
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 34, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDJjOTk5LTA2N2EtNDU2ZC04ODA5LTUzOTFjZTQ0ZTI2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 1 mens 24 5 1 5 34 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.113266703529 26.200290787697