Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwfontein Guest Farmhouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Leeuwfontein Guest Farmhouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petronel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel F
Gesin met klein kinders

Pragtige Karoo-plaashuis met rustige atmosfeer.

Ons het heerlik in die groot ou plaashuis gebly. Alles wat mens nodig het is daar, van snoesige beddegoed en handdoeke tot kombuisware en braaigeriewe. Ons gasvrou het ook uit haar pad gegaan om te help toe ons vasgebrand het. Werklik 'n baie lekker, rustige plek en 'n positiewe ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm S

Wonderlike Karoo-vergesigte vanaf die braai- en kuierarea; genoeg braaihout.

Die plaashuis op Leeuwfontein is baie ruim en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob F
Gesin met klein kinders

Tranquil and peaceful!

Amazing. Kids had a blast and the host is very friendly. Always stay here if we can!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Gesin met klein kinders

Baie lekker ruim gastehuis.

Ons is baie vriendelik ontvang en gasheer het ons regtig baie tuis laat voel. Het baie lekker gekuier en heerlik geslaap na Two Oceans-marathon en lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlucia V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlucia V
Gesin met tieners

Karoo-stilte.

Pragtige ou ruim plaashuis omring met die skoonheid van die Karoo. Die huis is goed toegerus en die gasvrou het werklik aan alles gedink. Van lampies en 'n gasstoof vir load shedding tot smeermiddel vir muskiete. Ons honde was welkom en het die ruimte en stilte geniet na die lang pad. Ons kom beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larisa L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa L
Gesin met klein kinders

Rustige plaaskuier in 'n baie groot huis.

Ek kan dink dat mens dae lank hier wil bly! Goed uitgerus vir groot groepe. Die kombuis het als waaraan mens kan dink. Ons het ongelukkig nie warm water in ons en suite badkamer gehad nie, maar die ander badkamer was reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met tieners

Heerlike kuier in Victoria Wes.

Groot plaashuis 10km van Victoria Wes in die Karoo. Genoeg plek vir 15 mense in 4 kamers, en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia K
Gesin met klein kinders

Baie gasvry en pragtig.

Baie mooi verblyf in veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Gesin met tieners

Baie rustig en voedsel vir die siel.

Die huis is baie goed toegerus met alles en nog meer. Die handdoeke en beddegoed is van uitstaande kwaliteit en ek het dit baie geniet. Die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob F
Gesin met klein kinders

Beautiful.

Beautiful old farm house with an amazing Karoo view. Very comfy and well furnished. Braai on the porch overlooking the Karoo vista was a great way to relax after a hard day's drive. House is great for little children as there is ample space for them to run around and play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Mooi en ruim huis. Pragtige omgewing.

Net oornag oppad Johannesburg toe,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonika B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika B
Gesin met klein kinders

Heerlik, maklik weg van die dorp.

Dit was 'n regte plaas gevoel met mense wat alles gedoen het om ons bly net lekkerder te maak. Was net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gekuier behalwe geen warm water in hoofslaapkamer se badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Gesin met klein kinders

Lekker plaasgevoel.

As jy hou van die plaashuis is dit die plek vir jou, groot en ruim vertrekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etresia H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis op pragtige plaas, stil en rustig.

Regte Karooplaas met die mooiste huis en emo's wat wei op gras. Heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Wonderlik!

So pragtig en rustig. 'n Wonderlike manier om die Karoo te beleef! Sussie is 'n juweel! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian E
Gesin met klein kinders

Best Karoo farm experience in a very long time!

Excellent accommodation, very neat and tidy, more that one should expect. Rooms and bedding 1st class, A/C in rooms. Lovely braai area outside with view of Karoo sunset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie baie lekker gebly. Die rustigheid en lekker groot huis is definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence M
Saam met vriende

Rustige en stil plaasatmosfeer.

Heerlik om in 'n plaasopstal te kon slaap. Die Aggastoof in die kombuis was 'n bonus. Die huis is ruim met baie slaapplek en die toebehore puik - alles werk en dit is skoon! Word sterk aanbeveel veral vir groot groepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het, stilte en vrede.

Baie goed toegerus. Heerlike huis met oorgenoeg ruimte. Die beste beddens en kraakvars linne. Ideaal vir ver stap en ontspan met 'n boek. Lugversorging in kamers en sitkamer sorg vir warm dae. Gasvrye eienaars wat sorg dat jou verblyf gemaklik is. Selfs kaggel en koolstof vir die winter. Definitief 'n besoek werd om veilig sterre te kyk en te vlug van stadgewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Saam met vriende

Karoogasvryheid op sy beste!

Baie dankie aan Marise en Barry vir opregte Karoogasvryheid! Leeuwfontein Guest Farmhouse het aan al ons behoeftes voldoen. Die lieflike ou plaashuis het ons harte gesteel. Ons sal beslis weer daar oornag. Barry en Marise het ook uit hul pad gegaan om ons te help met 'n pap band. Nogmaals dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Ruim, skoon, netjiese plaashuisverblyf met 'n rustige atmosfeer en pragtige Karoo-uitsig.

Ons het baie lekker gebly in die groot ou plaashuis. Baie goed toegerus en mens voel sommer die rustige plaasatmosfeer aan. Die vuur wat reeds aangepak was en net gewag het om aangesteek te word was die kersie op die koek! Die feit dat die plek daarby nog ons 3 klein hondjies verwelkom het was 'n bonus. Sal volgende keer langer oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Des J

Geen water in warm krane nie.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwfontein Guest Farmhouse se terugvoer

Kritiek is altyd welkom en ons sal altyd uit ons pad gaan om te help waar 'n kliënt nie gelukkig is nie. Ongelukkig was ons nie dadelik beskikbaar toe ons kliënt ons genader het rakend die warm water problem nie. Ons het dadelik opgetree toe ons sy boodskap kry. Ongelukkig het ons kliënt geen genade getoon nie, ons het 50% van sy akkommodasie terugbetaal aan hom.

Leeuwfontein Guest Farmhouse
Marina D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus, vrede en sielerus!

Ons het een aand by Leeuwfontain Guest Farmhouse oorgeslaap. Ons het die hele ou gastehuis vir onsself gehad. In die kombuis was filter koffie beskikbaar. Ou koolstoof wat gemaak kan word. Ons het dit baie geniet en ons gasheer was behulpsaam. Omtrent 10 km grondpad na plaashuis wat nie 'n slegte pad is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money and very pet friendly.

The house needs a little maintenance (sliding door to stoep and globes in some rooms), but was extremely comfortable and well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike vakansie na ons vakansie.

Dit was ons heerlike voorreg om vriendelik ontvang te word. Die plaas het onmiddellik rustigheid verleen aan die vermoeiende rit van die dag. Ons sal enige tyd weer hier wil uitspan as halfwegstasie op ons reis. Die uiters skoon en voldoende geriewe het bygedra tot ons vakansie-ervaring. Baie dankie aan almal wat ons gehelp het om te kon ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley B

Perfect dog friendly accommodation.

It was perfect for us traveling with three dogs (lots of space for them to run and unwind after a long journey). For us, it was wonderful to have such spacious, clean and comfortable and well equipped accommodation. Plus we were most impressed by the service offered by TravelGround regarding this booking. We will definitely book it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute lafenis vir die siel na 'n lang warm dag op die pad.

Ek sal Leeuwfontein beslis aanbeveel. Prys is billik. Verblyf netjies. Gasvrou baie gaaf en hulpvaardig. Aanwysings wat baie duidelik. Die grondpad is ook in 'n goeie toestand. Ons het net een nag gebly (op pad Kaap toe vir die vakansie). Die stilte van die plaas is 'n absolute lafenis vir die siel. Ons twee Labrador honde het dit geniet om hul bene te rek op die werf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas R
Saam met vriende

Lieflik!

Die plek is baie ruim en die mense is baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Este W
Gesin met tieners

Dit was 'n groot voorreg om in so rustige, groot huis op die plaas as gesin tyd saam te kon te kon deurbring. Marise was uiters hulpvaardig en tegemoetkomend.

As jy wil wegkom van alles en 'n waardering het vir die stilte en oopte van die Karoo sal jy hierdie massiewe plaashuis en omgewing baie geniet. Dit was vir ons 'n baie spesiale naweek en ons sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen D
Gesin met tieners

Baie rustig, bietjie verder as wat ek verwag het, maar alles was piekfyn!

Ons het heerlik oornag op Leewfontein. Ons was maar bietjie skrikkerig toe ons besef ons is stoksielalleen in die yslike plaashuis - regte Gautengers! Dit is die ideale plek vir 'n groep familie/vriende om te kuier op pad Kaap toe of sommer net vir 'n plaasondervinding. Wonderlike diens van eienaars wat gesorg het dat selfs ons aandete aangekoop is en in yskas gebêre is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 650
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R4 650
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwfontein Landgoed, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ZTA2YzcxLTMyNTQtNDFkYy1iYTdiLWZkYWJlNzRlMDg5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag, vir 16 mense 31 5 1 5 Leeuwfontein Estate Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.469166666667 23.014722222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem