Leeurivier Veldhuis
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2023 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 000R3 200 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Leeurivier Veldhuis is 'n ongekunstelde selfsorgplaashuis 50 km suid van Beaufort-Wes. Die huis bied slaapplek aan 'n groep van 9 gaste om die oop Karoo-vlaktes te kom geniet.
Dié huis maak van gas en sonkrag gebruik en beskik oor 3 slaapkamers en oorgenoeg ablusiegeriewe. Die hoof- en derde slaapkamer het elkeen 1 enkelbed en 1 koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n bad en 3 aparte toilette. Die oopplan-kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas, 'n gasstoof, 'n oond, genoeg kookgerei en potte toegerus.
Die leefarea sluit 'n kroeg, 'n groot etenstafel met stoele en 'n kaggel in. Buite is daar 'n grasperk met 'n braai en 'n onderdakarea met 'n ekstra ingeboude braai.
Die verblyf is tussen 2 droë rivierlope in 'n groot wildkamp geleë en spog met 'n indrukwekkende verskeidenheid wildspesies, insluitend kameelperde, sebras, koedoes, elande, swartwitpense, gemsbokke, blouwildebeeste, rooihartbeeste, blesbokke, springbokke, duikers, steenbokke, volstruise en kleiner wildspesies soos hase en muishonde.
Slaapplek
’n Bespreking by Leeurivier Veldhuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Antonia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Jaar gelys 8
Ligging
- Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeurivier Veldhuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Leeurivier-plaas, Theekloof-pad, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom