Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Mahi Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Le Mahi Guest House bied eksklusiewe verblyf vir diegene wat mal is oor die fyner dinge in die lewe. Die gastehuis is 1 km vanaf die strand en op die Mashie-gholfbaan in Langebaan aan die Weskus.

Verblyf is beskikbaar in 5 gerieflike kamers, elk met 'n en suite-badkamer, yskassie, platskerm-TV met Netflix en YouTube, gratis WiFi, 'n lessenaar, kluis, waaier, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Al 4 luukse kamers het 'n privaat stoep met 'n mooi uitsig oor die gholfbaan. Die standaardkamer het nie 'n uitsig nie, maar het wel 'n privaat ingang wat deur 'n klein binnehof bereik word.

Die verblyf het 'n omsetter en batterystelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Ontbyt word bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Le Mahi Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 11

Ligging

  • Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Mahi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200790e771e921d177faa50b70f4c1095bce7bef7efe5068099e587c85ab08becd6ea34634b41cb8d9700f13cefaa85589fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 52 Sleigh Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.088094348518 18.043187856674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem