Lapalosa Lodge
Opsomming van Resensie
Marlene S - Jun 2022
Gemiddeld
Ongemaklik.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie dag
Jammer oor die ongerief. Ons weet eers die aand vooraf of ons die werkers sal kan inkry of nie.
Ons wil nie ons gaste laat in die aand steur nie. Daar was ook geen navraag van julle af vir nog koffies, melk of suiker nie.
Christopher K - Mei 2022
Gemiddeld
Baie tuis gevoel in die lodge, en die personeel was baie behulpsaam.
Dylan V - Mei 2022
Gemiddeld
Very beautiful and pleasant stay.
Sanrie D - Apr 2022
Gemiddeld
Fantasties!
Marianka B - Mrt 2022
Gemiddeld
Saligheid.
Elize V - Mrt 2022
Gemiddeld
Gerieflik en veilig in 'n ontspanne omgewing.
Maureen M - Mrt 2022
Gemiddeld
Very clean, close to shops, beautiful place.
Vaughan K - Jan 2022
Gemiddeld
Clean, neat and chilled.
Henk V - Jan 2022
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en gerieflik ingerig.
Marius O - Jan 2022
Gemiddeld
Perfekte verblyf vir my gaste.
Elaine B - Des 2021
Gemiddeld
Rustig met 'n plaasgevoel.
Ronel L - Nov 2021
Gemiddeld
Verjaarsdag-venue was in dieselfde straat (193 Glover).
Etienne E - Nov 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.
Ons sal meer aandag daar aan gee.
Groete
Hane R - Okt 2021
Gemiddeld
Puik
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeiemore
Dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit baie. Groete, Lapalosa Lodge.
Tessa R - Okt 2021
Gemiddeld
Was baie goeie diens en veilig.
Carel L - Okt 2021
Gemiddeld
Teleurgesteld, jammer hieroor.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie More dankie vir u terug voer. Kamer 6 het nie n matras op die vloer nie maar n uitrek bed. Die rede hoekom ouderdom gevra is is sodat ons kan bepaal of die kamer geskik was vir julle. Dit is ongelukkig die enigste kamer wat 5 mense kan vat. Ek is jammer u voel dit was nie geskik nie.
Groete
Lapalosa lodge
Tessa R - Okt 2021
Gemiddeld
Gasvry, veilig en lekker ontvangs.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie Tessa, dit was 'n plesier om julle hier te akkomodeer ons sien uit om julle weer te sien.
Karen S - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig
Hannes J - Jun 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en baie goeie ligging.
Marcile D - Mei 2021
Gemiddeld
Stunning, baie lekker gekuier.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer dit. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Petro M - Mei 2021
Gemiddeld
Hartlike, vriendelike diens met 'n glimlag .
Enzlia O - Mei 2021
Gemiddeld
Professioneel, netjies, pragtig.
Peet N - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie lekker lodge. Vriendelike personeel en veilige area. Dit was awesome.
Willem R - Mrt 2021
Gemiddeld
Goeie ligging en vriendelike diens.
Liesel L - Mrt 2021
Gemiddeld
Voel soos huis weg van die huis.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om u weer gou te sien.
Cheryl
Sean B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netjiese verblyf met 'n warm en rustige atmosfeer.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie Dankie vir u mooi resensie. Ek neem kennis van die sterre en hoop dat as u weer kom dat ons 5 sterre vir als sal kan kry.
Dr Lelau M - Feb 2021
Gemiddeld
It was like being at home away from home
Lizell S - Nov 2020
Gemiddeld
Beste, sal weer kom kuier.
Monre A - Sep 2020
Gemiddeld
It was very relaxing, the hosts are friendly. It would have been to be able to have breakfast on site. Unfortunately, Covid-19.
Michelle G - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was 'n baie lekker plek om te oor te bly, sal dit vir enigeen aanbeveel.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie
Dylan R - Mrt 2020
Gemiddeld
Pragtig en rustig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful and peaceful.
An unexpected paradise for birders.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Naomi T - Mrt 2020
Gemiddeld
Not what we expected.
Lees meerLapalosa Lodge se terugvoer
Hello Naomi,
We appreciate your feedback as that helps us to uphold our standard. I am sorry if you did not find the lighting satisfying. We try and keep a balance between natural light and electrical light to keep costs down so we can offer lower rates. If a light has blown the manager would have come to fix it. Your room does have a large bright light and some smaller softer lights on the walls and bedside and large windows for light on two sides of the room which when utilized together suites most people fine. The WIFI connection is just outside your room so it should not have been a problem at all. Sometimes depending on what device is used the settings on the device need changing to work smoothly. Our staff over the weekends for half the day are casuals but they have been working quite some time in training and we have had a lot of positive feedback regarding their service so not quite sure what knowledge you were expecting from them that you did not receive. Our customer's enjoyment and pleasant stay is our priority, always have been and always will be.
Cheryl G - Mrt 2020
Gemiddeld
A beautiful and peaceful venue with unexpected attention to details!
Hanna-let V - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker soos altyd.
Sean V - Jan 2020
Gemiddeld
Mooi, rustige atmosfeer.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoer en voorstel. Die rede dat ons ontbyt opsioneel gemaak het is sodat mense wat ander planne het en kursusse of vergaderings toe gaan en daar ontbyt ontvang nie ekstra hoef te betaal vir iets wat hulle nie gebruik nie. Ons het ook baie kos weggegooi toe ons dit ingesluit het omdat ons vir almal ontbyt maak en dan kom eet mense nie. Dus is die opsie daar vir die wat dit wil he en ons tarief laer vir die wat dit nie nodig het. Wen wen vir almal.
Modiegi S - Des 2019
Gemiddeld
Quiet location.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Thank you for your information. Apologies for the inconvenience, I think the lady misread your booking perhaps and as we have problems with people not checking out on time over weekends, the procedure is to knock on the door at checkout time to remind them. We apologize for the interruption she did not want to come and bother you again. Hope you have an awesome new year!
Regards
Rona
Jan V - Des 2019
Gemiddeld
Teleurstellende ervaring.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer om te hoor dat julle verblyf by ons versteur was deur ander gaste se onkonsiderasie. Die gastehuis se kantoor personeel is aan diens tot 20h00 in die week en 19h30 oor naweke, maar die foon word 24/7 beman en na-ure personeel is naby om onmiddelik te kom indien daar n probleem is. Volgens die bestuurder het niemand gebel of gekla nie, anders sou dit dadelik uitgesorteer gewees het. Ons get n beleid van geen geraas na 23h00 en gaste wat nie daaraan gehoor gee word uitgesit of polisie word gebel inden hulle nie saamwerk nie.
Ek sien u het die Vrydag aand ingeboek en neem aan die probleem was Saterdag aand. Ek weet nie aan watter epos adres u gestuur het nie, maar eposse word ongelukkig nie na-ure hanteer nie, maar moes die volgende dag aandag gekry het. Ek sal dit definetief opvolg. Nogmaals jammer vir u ongerief ons hoop om u weer tot diens te wees. Ons is net 'n telefoon oproep vêr, 24/7.
Gorete V - Des 2019
Gemiddeld
Loved my stay.
Corne B - Okt 2019
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Rinus C - Okt 2019
Gemiddeld
Lekker.
Hannes L - Sep 2019
Gemiddeld
Die kamer is te klein vir 3 gaste.
Lees meerLapalosa Lodge se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir u insette, ek waardeer dit baie. Dit is vir my baie belangrik om terugvoer te kry sodat ons ons standaard kan hoog hou.
Die kommentaar is vir my vreemd omdat elke gas standaard 2 handoeke kry en indien 'n derde persoon bly en die ekstra R 100.00 betaal het word die kamer vir 'n ekstra persoon ingerig wat handoeke en ekstra verversings insluit. Ek sien u het in kamer 7 gebly wat die koninggrootte bed en 1 enkel bed in het. Dit is 'n baie gewilde kamer. Ons het 'n groot verskeidenheid kamers wat in grootte en gerief verskil en u kon gerus gevra het vir 'n groter kamer indien u nie gemaklik was nie.
Ons het van vroeg tot 20:00 die aande personeel aan diens en na ure, 'n bestuurder wat kon uitkom indien daar iets fout was of u nie 100% tevrede was nie. Ek sal verseker navraag doen of enige van die sake genoem of hanteer is.
Dit is standaard prosedure dat wanneer u inboek u gevra moet word of u ontbyt wil hê. Ons is grotendeels 'n bed en ontbyt fasilitiet en word orals so bemark. Geen webtuiste bemark ons as as 'n selfsorg blyplek nie alhoewel baie gaste wel vra om kos in ons kombuis mikrogolf vir hulle warm te maak of maak van die braai fasilitiete gebruik. Mr. Delivery lewer ook by die kamers kos af en daar is 15 resturante binne 'n 1 blok radius. Ons munisiplae regte laat ongelukkig nie selfsorg eenhede toe nie.
Ons het voltydse personeel wat elke dag die swembad skoon hou, maar indien die wind waai en hulle reeds huistoe is waai blommetjies en blaartjies wel in die swembad en dan sal dit eers die volgende dag uitgehaal word, dit is maar die prys wat mens betaal vir die heerlike boomryke perseel wat ons het. Die bestuurder is ook verantwoordelik vir die onderhoud en indien 'n fout aangemeld was sou hy dit dadelik kon uitsorteer. Dit is 'n groot perseël en daar is maar altyd onderhouds werkies wat gedoen moet word, ek vra verskoning as hulle 'n buitelig of iets gemis het en waardeer dat u ons daarop atent gemaak het.
Ek is jammer dat u verblyf nie 'n selfsorg woonstel was wat u verwag het nie, maar ons hoop ons sal u weer tot diens kan wees. Voel vry om u behoeftes vooraf duidelik bekend te maak sodat ons, ons bes kan doen om u verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te kan maak.
Vriendelike groete, Rona.
Doreen V - Aug 2019
Gemiddeld
Baie spesiaal, skoon en netjies!
Teunis V - Aug 2019
Gemiddeld
Mooi, rustige omgewing en heerlike ontbyt.
Marcile D - Aug 2019
Gemiddeld
Goeie plek vir 'n oornag.
Ronel D - Aug 2019
Gemiddeld
Ongelooflik.
John H - Jul 2019
Gemiddeld
Was baie beïndruk en tevrede, baie dankie.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Dit word opreg waardeer
Vriendelike groete
Stoffel
Frans K - Jun 2019
Gemiddeld
Goeie, bekostigbare verblyf.
Nico V - Jun 2019
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Seef C - Apr 2019
Gemiddeld
Plaaslewe in die stad.
Princess N - Apr 2019
Gemiddeld
The place is absolutely beautiful, amazing.
Rika D - Apr 2019
Gemiddeld
Baie mooi plekkie.
Steani D - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie veilige en skoon verblyf.
Hanna-let V - Feb 2019
Gemiddeld
Lekker soos altyd.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u kuiertjie by ons en u terugvoer, ons waardeer u insette!
Hoffie H - Nov 2018
Gemiddeld
Baie bekwame en vriendelike personeel. Alles verloop klopdisselboom.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie! Dit was vir ons lekker om tot u diens te kon wees.
Thelma D - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustig en veilig in die middel van 'n besige stad.
Hanna-let R - Okt 2018
Gemiddeld
Perfek.
Willem C - Okt 2018
Gemiddeld
Stil en aangename omgewing, netjiese verblyf en vriendelike personeel.
Candice V - Sep 2018
Gemiddeld
Rustigheid van self in die middel van die stad.
Albie V - Sep 2018
Gemiddeld
Dit was fantasties, sal enige tyd weer daar gaan bly!
Nicholene J - Aug 2018
Gemiddeld
Wat 'n rustige atmosfeer in die middel van die stad.
Hanna-let V - Aug 2018
Gemiddeld
Lekker rustig.
Rickus B - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Andrea B - Jun 2018
Gemiddeld
Lapalosa Lodge het ‘n baie rustige atmosfeer.
Simone M - Jun 2018
Gemiddeld
Was puik!
Lilian C - Jun 2018
Gemiddeld
My seun en skoondogter het dit ongelooflik baie geniet.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
My seun en skoondogter het dit ongelooflik baie geniet.
The accommodation was beautiful and comfortable. The management was very understanding as the bridal party used the venue to prepare for the wedding. The Romance Package was lovely and the breakfasts awesome. Lapalosa Lodge is a very relaxed, pleasant venue.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Pierre D - Mei 2018
Gemiddeld
Netjies en baie goeie waarde vir geld.
Pieter E - Mei 2018
Gemiddeld
Uitstekende diens ontvang vanaf bestuur.
Vileen L - Apr 2018
Gemiddeld
Baie tevrede.
Cindy N - Mrt 2018
Gemiddeld
We had a nice experience and it was close to our destination.
Zelda N - Feb 2018
Gemiddeld
Rustig.
Wilhelm K - Jan 2018
Gemiddeld
Tevrede.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeie middag Willem, dankie vir u terugvoer. Elke kamer word met handoeke toegerus, maar indien n vervanging oorgeslaan was kon u maar net by Ontvangs gevra het. Jammer dat julle nie aandetes kon bespreek nie , personeel gaan een maal per jaar met verlof en dit betaal ons nieom vir so kort tyd iemand anders aan te stel nie, ook is daar Mr Delivery wat etes by u kamer sal aflaai (boekie is in die kamer) en daar is 17 resturante in n 1Km radius om die gastehuis juis vir sulke tye. Hoop om u weer tot diens te kan wees die jaar! Groete Rona
Odette V - Des 2017
Gemiddeld
Verblyf was gerieflik en waarde vir geld.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer dit word baie waardeer. Sal werk maak van u voorstelle. Wens u 'n geseënde kerstyd toe!
Ettienne B - Nov 2017
Gemiddeld
Baie lekker.
Cherize B - Nov 2017
Gemiddeld
Was great.
Lelanie M - Nov 2017
Gemiddeld
Gerieflik.
Johan K - Nov 2017
Gemiddeld
Heerlik gebly in 'n aangename atmosfeer. Verseker goeie waarde vir geld.
Ina-ri D - Okt 2017
Gemiddeld
Heerlik.
Ria J - Sep 2017
Gemiddeld
Beautiful calming environment and the staff was friendly and helpful.
Constance T - Sep 2017
Gemiddeld
The lodge is good but the workers make a lot of noise in the morning.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Thank you for your reply. I appreciate the feedback. Will definitely speak to staff about early morning noise this is not acceptable. The garden and yard staff only start working at 10h00 and leave at 4pm so unfortunately due to all the trees we have and it being a 1 hectre premises, late afternoon leaves and flowers from 4pm that gets blown off by the wind can only be cleaned after 10h00 next morning as the leave blower makes a lot of noise specifically. The whole premises does however get sweeped and blown every day.
Sbongile M - Aug 2017
Gemiddeld
It was a lovely place and very clean.
Jimmy F - Aug 2017
Gemiddeld
Gerieflik en verfrissend.
Christa B - Jul 2017
Gemiddeld
Aangenaam, skoon en waarde van geld.
Elma E - Jun 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Lees meerLapalosa Lodge se terugvoer
Goeiemore, dankie vir u terugvoering. Ek waardeer dit, want ons poog altyd om te verbeter waar ons kan. Ons het 'n "Celebration Pack" beskikbaar wat ons gaste gewoonlik bespreek vir spesiale geleenthede as hulle nie self iets persoonlik gaan doen nie. Personeel het gesê dat slegs die sjampanje vir die oggend was bespreek, wat Rooi JC le Roux moes wees, wat wel vir julle gekoop was. Ek is nie seker wat daarmee verkeerd was nie. Die wasbak sal ons aan aandag gee, dit is maar iets wat soms gebeur. Ons het nie beheer oor wat mense alles in die pype afspoel nie en daar is nie altyd kans om dadelik die onderhouds mense in te kry tussen twee besprekings nie. Ons TV kanale is 'n standard DStv pakket vir gastehuise en daar is 8 kanale daarop beskikbaar wat sport, MNET, flieks en gewone TV insluit. Ek is nie seker wat u spesifiek anders sou wou gekyk het nie, maar ons is beperk tot wat DStv op die pakket vir ons beskikbaar maak. Vriendelike groete, Rona.
Rita M - Jun 2017
Gemiddeld
Verblyf was baie gemaklik en aangenaam. Ons sal beslis weer daar bly .
Lapalosa Lodge se terugvoer
Goeiedag Rita,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit omdat ons altyd strewe om ons gehalte en diens te verbeter.
Ek is verras oor jou kommentaar oor die ontbyt aangesien julle ontbyt bestaan het uit spek, hoender nuggets, eiers, tamatie, kaas, roosterbrood, yoghurt, vrugteslaai, koue pappe, sap en koffie - alles vir R80. Dit is heeltemal in lyn met wat in die industrie aangebied word. Maar ek sou graag u insette wou hoor oor wat u verwag het of u voorstelle rakende die areas waar ons kan verbeter. Ek sal dit waardeer indien u my kan epos met u voorstelle.
Baie dankie,
Rona de Witt - Eienaar
Ria G - Mei 2017
Gemiddeld
Dit was netjies, gerieflik en heerlik.
Stefanie B - Mei 2017
Gemiddeld
Hidden in the city. Suitable for down to earth kind of people.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Thank you so much for your kind words, it is much appreciated. We hope to be of service to you soon.
Regards,
Rona
Fanie S - Apr 2017
Gemiddeld
Was 'n voorreg om hier te oornag.
Karine J - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustige atmosfeer. Waarde vir jou geld, laat jou baie welkom voel, en plek is baie veilig.
Nandie O - Feb 2017
Gemiddeld
Diens was baie goed en ons het die verblyf baie geniet.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer dit. Sal bietjie die badkamer blinders orals nagana nie seker in watter kamer u geslaap het nie. Ten opsigte van die Handoeke, ons sit nie elke dag skoon handoeke uit nie net soos met linne, om te probeer water spaar so as gaste meer as een dag bly dan word daar slegs nuwe handoeke gegee op versoek, anders word dit in die badkamer weer opgehang. Vir lang verblyf word linne en handoeke gewoonlik elke derde of vierde dag eers geruil. Ons probeer maar water spaar en kry baie hoe boetes vir hoe verbruik. Groete Rona
Janke V - Feb 2017
Gemiddeld
Dit was sowaar baie rustig en kalm plek.
Nadine N - Feb 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Gail C - Jan 2017
Gemiddeld
Home away from home.
Ester D - Des 2016
Gemiddeld
Beslis 'n plek om weer te besoek.
Gert D - Des 2016
Gemiddeld
Perfek.
Jan-hendrik J - Nov 2016
Gemiddeld
Fantasties gewees. Baie vriendelike mense het baie lekker geslaap en alles was net perfek!
Natasha S - Sep 2016
Gemiddeld
Stil en rustige atmosfeer, vriendelike mense en lekker beddens.
Andries D - Sep 2016
Gemiddeld
Heerlik en Gasvry. Personeel het nie geskroom om te help om plek te maak vir my baba dogtertjie in kamer nie.
Perseverance M - Aug 2016
Gemiddeld
I had a great time.
Deleen B - Aug 2016
Gemiddeld
Rustig, stil en kon ten volle uitrus.
Lizbe S - Aug 2016
Gemiddeld
Uitstekend!
Pieter M - Jul 2016
Gemiddeld
My nuwe gunsteling gastehuis in PTA.
Jackie D - Jul 2016
Gemiddeld
Was lekker om net rustig te kon verkeer.
Desmond C - Jun 2016
Gemiddeld
Rustig en snoesig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Relaxing and cozy.
I enjoyed my stay and my child enjoyed their playground.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Pieter G - Jun 2016
Gemiddeld
Lodge het aan al die verwagtinge voldoen.
Frans V - Mei 2016
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld!
J. L. Du Plessis D - Mei 2016
Gemiddeld
Baie baie lekke.
Chenell R - Mrt 2016
Gemiddeld
Rustige, pragtige verblyf.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering; dit was vir ons n voorreg om u tot diens te kon wees.
Groete tot weersiens.
Rona (eienaar)
Kobus V - Mrt 2016
Gemiddeld
Good.
Nicola L - Mrt 2016
Gemiddeld
Die personeel is baie onvriendelik en onbehulpsaam.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie jammer om te hoor dat u nie u verblyf by ons geniet het nie. Ek sal graag wil verneem presies wat die fout o probleem was en met watter personeellid spesifiek sodat ek dit kan aanspreek. Ons diens en standaard is vir ons baie belangrik. Dankie vir u terugvoer; indien u bereid is sal ek dit waardeer as u my meer besonderhede rakende die aangeleentheid kan gee sodat ek dit kan aanspreek.
Vriendelike groete
Rona de Witt (eienaar)
Elbie K - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie netjies en modern, gasvry en tegemoetkomend.
Lapalosa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons n voorreg om u tot diens te wees.
Cindy C - Feb 2016
Gemiddeld
Dit was werklik lekker!
Lapalosa Lodge se terugvoer