Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langhuis Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langhuis Guesthouse is 'n historiese huis in Graaff-Reinet en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Twee van die badkamers het elk 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en die derde een het nie 'n bad nie. Elkeen van die kamers het koffie- en teemaakgeriewe en lei na die stoep.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea en 'n aparte biblioteek met 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot 'n swembad wat 14 meter diep is. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Gesonde ontbyt is ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Langhuis Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Daron Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 7

Ligging

  • Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Langhuis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7527d1fd6592c441ec99bae29bf6b4e294769592b4b45cf71314357793fc062993efc29295da043716585ea36a1bc7bddcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 72 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.257903486882 24.529346428241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem