Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langfontein Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Langfontein Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rinette C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, vreedsame verblyf, met alles wat nodig is, die beste is geen TV.

Ons het 'n ongelooflik wonderlike tyd by Langfontein deurgebring. Die omgewing, die akkommodasie, en alles was net onbeskryflik lekker. Ons sal vir seker weer en weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Liewe Rinette, dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly julle het die verblyf op Langfontein geniet en sien uit om julle weer op die plaas te sien. Groete, Marliza

Langfontein Farm Cottages
Robin W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin W
Gesin met klein kinders

Great stay.

Our stay was great, fantastic reception by the hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear Robin, thank you for the review. It was great to meet you and your family and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay at our farm. Please come and stay at Langfontein again. Regards, Marliza

Langfontein Farm Cottages
Leonie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M

Wonderful family memories were made! It felt like our own home in the country.

Arriving at Langfontein Farm Cottages felt like coming home to a beloved family farm! We enjoyed making ourselves comfortable in every corner of the house and made memories that will last a lifetime. We would encourage the owners to pay attention to maintenance in and around the house, especially regarding damp/water damage, and to train their housekeeping staff (who were so friendly and welcoming) to manage the property with a more discerning and critical eye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear Leonie, thank you for the review and feedback. We are so glad that you made fond memories at Langfontein. We take note of the remarks regarding the maintenance. The remoteness of the farm makes maintenance challenging. Finding contractors that can work with these older buildings is not easy, especially after experiencing 2 floods in the past year, with the latest one in November. Our housekeeping staff have been trained well. We really wish that you had communicated any issues to us during your stay over the Christmas period, so that they could have been addressed immediately. We attended to any requests (such as dish cloths, wood, etc.) that were made and would have done the same if any housekeeping issues were mentioned to us.

Langfontein Farm Cottages
Louise D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Enkelreisiger

Baie lekker geslaap. Gemakliker bed en heerlik vuurgemaak in die kaggeltjie.

Behalwe dat dit 'n pragtige ou cottage is, is die pad daarheen ongelooflik mooi deur die Camdeboo-berge. Ek sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Louise, dit was so lekker om jou en jou ma te ontmoet. Ons is bly julle het Dot's Cottage geniet. Hoop julle kom kuier weer. Baie dankie vir die terugvoering. Groete, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Gerda N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Gesin met klein kinders

Beslis die moeite werd om te besoek!

Hartlike ontvangs in 'n pragtige omgewing. Die staproete was ontspannend en die tennisbaan 'n lekker bederf. Heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Liewe Gerda, ons is so bly julle het die plaas geniet. Dankie vir julle terugvoer. Ons hoop om julle weer op die plaas te sien. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Prissilla D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prissilla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dot's Cottage was die perfekte knus plekkie vir n romantiese winter wegbreek.

Marliza en Johanna het ons verwagtinge oortref. Ons was bederf met vars gebakte brood, regte botter, vars kruie uit die tuin en hout vir die kaggel. Die huisie was baie gemaklik ingerig en ons het niks anders nodig gehad nie. Ek sal Langfontein en Dot's cottage voorwaar aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Liewe Prissilla, jou woorde oor julle verblyf in Dot's Cottage doen ons siele goed. So goed om te weet dat die cottage en die plaas vir julle so ’n lekker ervaring was. Ons hoop dis die begin van vele kuiers en oomblikke op Langfontein. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Marliza en Johanna

Langfontein Farm Cottages
Daniel E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent overnight stay.

Your service and hospitality are excellent, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear Daniel, thank you for the positive feedback. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again.

Langfontein Farm Cottages
Juanita A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita A
Saam met vriende

Fantasties!

Pragtige plaaservaring! Die eenheid was netjies, diens wonderlik! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Liewe Juanita, dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het die plaaservaring geniet. Ons hoop ons sien julle weer in die Karoo. Groete, Marliza

Langfontein Farm Cottages
Strauss O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik 'n salwing van die gees en ligaam.

Van die afdraaipad was die reis 'n salwing van die gees. Die mooiste natuurskoon, elke draai was ons in afwagting vir nog meer lekkergoed vir die oog. By ons aankoms was alles perfek, die geboue wat eens moeg en afgeleef was, is opgekikker en verfraai. Die ongelooflike aandag aan detail, sonder om dit oordadig te laat lyk en voel. Met die beurtkrag het ons op die gras gaan lê en na die sterre gekyk. Kristalhelder sonder enige lugbesoedeling. Na ons lekker braai, het ons tafel gedek en die wonderlikste ete in kerslig gehad. In die kamer is 'n koningingsbed met die sagte duvets en kussings. 'n Hemelse nagrus. Dots Cottge sien ons verseker weer. Welgedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Strauss, ons waardeer jou woorde baie. Dankie dat julle Langfontein en Dot's Cottage vir julle verblyf gekies het. Ons is so bly julle het die plaas en die verblyf so ervaar en geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete, Marliza

Langfontein Farm Cottages
Tams S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tams S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaashuisie.

Rustigheid self, skoon, netjies, goeie diens. Was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Tams en Barry, ons is so bly julle op Langfontein kom bly. Ons wag vir die volgende keer. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Kirsten C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning setting, very peaceful.

Dot's cottage is lovely. We were well taken care of and had everything we needed. The views of the mountains were incredible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear Kristen, we are happy to hear that you enjoyed your time in Dot's Cottage and the views to the mountain. We do hope to see you again. We appreciate the feedback. Regards Marliza

Langfontein Farm Cottages
Anne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P
Gesin met tieners

Heerlik rustig.

Marliza is 'n wonderlike gasvrou. Ons het 2 aande in die 1830-huisie gebly. Die huisie is heerlik koel, veral in die hitte van die dag! Hierdie jaar was die Karoo grasgroen na 'n goeie reënseisoen. Die stroompies oral-oor was 'n lafenis, veral die een reg langs ons huisie. Ons het mnr. pou se daaglikse besoek met braaityd baie geniet, en mis hom nogal nou dat ons weer by die huis is! En ja, die tuisgebakte broodjie, vars uit die oond, was 'n wenner. Baie dankie Marliza - en ook vir my dogter se kamera wat jy agterna ontdek het en vir ons gekoerier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Liewe Anne, hoe lekker om te hoor dat julle die plaas en die verblyf geniet het. Dit was lekker om julle daar te hê. Glo my, die pou mis ook die gaste. Dankie dat julle Langfontein vir julle Karootyd gekies het. Ons hoop ons sien julle weer. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
James B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A delightful hideaway.

We were well rewarded having found Langfontein. It is a peaceful place for a few days R&R on the drive from KZN to the Cape. We hope to return to the Camdeboo Conservancy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear James, it was great to meet you and we are so glad that you enjoyed Langfontein. Hope to see you again. Regards, Marliza

Langfontein Farm Cottages
Johannes B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiemooi. Uitstekende diens. Sielsverrykend.

Heerlik ontspan en ontlaai. Ongelooflik mooi en goed vir jou siel en gemoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is so bly julle het die tyd hier op Langfontein geniet. Hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza

Langfontein Farm Cottages
Harry V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie uniek. Stil, goeie lig en lug, pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Harry, ons is so bly julle het die plaas geniet. Baie dankie vir die terugvoer. Hoop julle kom weer om die rustigheid te geniet. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Jenni B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

This is a beautiful area to visit. The accommodation was excellent with helpful, friendly staff. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear Jenni, we are so glad that you found us and that enjoyed the stay. We are looking forward to your next visit. Thank you so much for the review. Regards, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Frans J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Gesin met klein kinders

Parents, children and grandchildren for family get-together.

Accommodation was well suited for group with large rooms, well fitted kitchen and lawn for children. Excellent fireplaces worked surprisingly well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear Frans, thank you for the positive review. It was great meeting the family and we are so glad to hear that you enjoyed the house. We hope you will visit us again.

Langfontein Farm Cottages
David N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Gesin met klein kinders

Asemrowende belewenis.

Sal definitief weer besoek. Hier kan jou siel rus. Marliza en haar span het ons op die hande gedra. As jy lief is vir natuur, is hierdie die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste David, ons is so bly julle het die verblyf en die plaas geniet. Dankie vir die positieve terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien. Baie groete, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Ria V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie vriendelik ontvang. Pragtige, netjiese verblyf in 'n lieflike tuin. Mens hoor net die geruis van die waterstroom, voëltjies wat sing en die wind deur die bome. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Ria, dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Ria N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria N

Heerlike veilige kuier in die stilte van die Karoo.

'n Absolute paradys in die stilte van die Karoo! Ons het in die karaktervolle en pragtige gerestoureerde 1830-huisie met 'n uitsig oor die plaasdam gebly. Vir die eerste keer in dekades het ons saans in pikdonkerte geslaap! Die rivier wat na die reën vloei het bygedra tot die rustigheid en ons het werklik ontspan. Marliza, baie dankie, dis baie lekker as die gasvrou mens so welkom laat voel! Tanya, die buurvrou se tuisgemaakte pastagereg is iets besonders en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Liewe Ria, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het die tyd op die plaas geniet en waardeer die positiewe terugvoer. Hoop regtig ons sien julle weer. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Esta S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S
Gesin met klein kinders

Rustige plaaslewe.

Ons het heerlik gebly. 'n Heerlike varsgebakte brood met ons aankoms. Die personeel was vriendelik en beleefd. Ons het ook heerlik gebraai en die vars plaaslug geniet. Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Esta, ons is so bly julle het Langfontein geniet. So lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle weer.

Langfontein Farm Cottages
Evelyne B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful Karoo farm stay.

Thank you to our hosts. We had a super stay in the spacious 1820 cottage. Clean, neat, rustic farm decor with all our needs fulfilled. Interesting walks on the farm, and a beautiful green garden to relax in. Freshly baked bread and fresh garden herbs were a great touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear Evie, thank you so much for the review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay in the 1830 Cottage. Thank you for all the positive remarks. We really appreciate the feedback. We hope to see you again. Regards, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Stefanus K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect place to rest and enjoy the beauty of the Karoo.

We stayed for 2 nights in Dot's Cottage. We needed the tranquility that the farm offered with beautiful views of the mountains and farm. We had little to no signal/WiFi although this did not bother us. We would recommend this cottage for anyone that would enjoy the simplicity of nature, having a braai, going for hikes and taking a break from TV. The staff of Langfontein were attentive to our needs and baked a delicious bread.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Stefanus, baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly julle het die tyd en die rustigheid van Dot's Cottage en die plaas geniet. Die Wi-Fi sein in Dot's Cottage is nie baie sterk nie. Reg langs die cottage by Westbrook huis is die sein beter indien julle in die toekoms dit sou nodig he. Ons hoop regtig om julle weer te sien. Groete, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Garth H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very tranquil stay in beautiful surroundings.

The freshly baked loaf of bread with farm butter was a wonderful bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Thank you for the review. We are happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again.

Langfontein Farm Cottages
Willie P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou netjies versorgde geboue tussen die berge. Doodstil met pragtige skoon lug. Baie goed toegerus. Braaipakke vleis heerlik. Sielerus gehad.

Sal enige tyd aanbeveel as waarde-vir-geld-bestemming. Ons het so lekker gebly dat ons ekstra dag gebly het. Akkommodasie baie smaakvol gemeubileer en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is bly Langfontein het vir julle sielerus gegee. Hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Jayne B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jayne B

Pragtige natuurskoon.

Bietjie verder uit op die grondpad as verwag. Omgewing is pragtig. Buitekant van die huis en tuin het bietjie opknapping nodig. Eienaar was baie gasvry en ons het heerlike vars gebakte brood gekry met ons aankoms - wat 'n lekker verrassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Jayne, ons neem kennis van die terugvoering van julle verblyf op Langfontein. Ek sal graag wil noem dat die huise historiese huise is wat minstens elke 3 jaar gekalk word. Sulke ou huise verg baie instandhouding en ons is jaarliks met onderhoud en opknapping besig. Ons kom deur 'n knellende droogte wat 7 jaar geduur het en die Karoo is steeds nie deur die droogte nie. Ons moes die gras van voor af aan die gang kry en vestig met baie beperkte boorgatwater wat ons hierdie jaar laat boor het. Dit wat daar is word weekliks gesny en versorg. Ons doen baie moeite om die huise voor te berei vir elke gas wat kom. Ons sit altyd vars blomme en kruie en dit wat op die plaas beskikbaar is in al ons verblyfplekke om die gaste tuis en spesiaal te laat voel. Ons probeer werklik ons bes om 'n uitsonderlike Karoo ervaring te skep.

Langfontein Farm Cottages
Jacques S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en goed ingerig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig en het ons gevra hoe laat sy ons kan verwag, waarna sy verskoning gemaak het omdat sy iets op daai stadium moes doen. Maar die personeel het vir ons tot laat in die koue gewag. Ons waardeer dit baie, en sal vir seker julle aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Gerty,
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Marliza vd Berg

Langfontein Farm Cottages
Carolie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede. Prag. Asem.

Stukkie vrede buite Graaff-Reinet. Bergskilpaaie, bastergemsbokke, koedoes en bakoorjakkalsies drentel en vreet rustig saam. Verblyf aards, luuks, pragtig. Afgerond met mooie boeke, van hul in Afrikaans, T.T. Cloete se ode aan sy Anna. Voëlsang, tuisgebakte brood, vars kruie in 'n blompot, basilie, tiemie, rocket, salie, selfs spinasie het 'n plek. Vars rose uit die agtertuin staan baldadig op die tafel. Die kuier was 'n windasem, heerlik. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Liewe Carolie,
Dankie vir die mooiste woorde van waardering en waarneming. Ons is so bly die Langfonteinkuier was lekker, hoop ons sien julle weer.
Groete,
Marliza

Langfontein Farm Cottages
Wilhelm D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D
Saam met vriende

As jy vrede soek, kom hierheen.

Pragtige ligging in die Kamdeboo. Uiters karaktervolle en goed toegeruste akkommodasie. Verskeie aktiwiteite (hoewel dit so warm was toe ons daar was, ons weinig kon doen!). Gaan hierheen as jy wil wegkom van alles af, selfs selfoonopvangs. My enigste kritiek is die pad. Op navraag of ons die pad met 'n gewone voertuig kon ry, is ons aangeraai dat ons kon. Die pad, veral die eerste stuk, is so sinkplaatagtig, dat my vriend, met wie se motor ons gery het, uitmekaar geskud het. Ry alleenlik die pad met 'n groter voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Wilhelm, dit was regtig goed om julle te sien en ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons vra verskoning vir die pad. Die eerste deel het regtig vinnig met al die vakansieverkeer sinkplaatagtig geraak. Dis gewoonlik glad nie die geval nie. Ons vra verskoning daarvoor. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Romi E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Romi E

Heerlike plaas blaaskans.

Ons het heerlik gebly. Die ontvangs het mens welkom laat voel. Die verblyf was skoon en mooi, gevoel of jy in 'n tydskrif se foto slaap. Die omgewing is ook beeldskoon. Sal beslis weer op Langfontein gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Romi, so bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer.

Langfontein Farm Cottages
Alan C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful tranquil setting.

After hiking the Eerstefontein trail in the Camdeboo National Park what a pleasure it was to be greeted by the lush green lawns of Langfontein and the smell of freshly baked bread. We stayed in the beautifully restored 1830 Cottage and were completely spoilt by the accommodation. We enjoyed it so much we stayed an extra day and our only complaint is that two days is far too short to spend here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dear Alan, thank you for the feedback. We are so glad that you discovered Langfontein and that you enjoyed your stay. We hope to see you again. Regards Marliza

Langfontein Farm Cottages
Bernadette A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem of a place. We absolutely loved Langfontein Guest Farm.

What a gem, hidden away just outside Graaff-Reinet. We hope to visit soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n juweel van 'n plek. Ons is mal oor Langfontein Guest Farm.

Wat 'n juweel, geskuil net buite Graaf-Reinet. Ons hoop om gou weer te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Bernadette, thank you for staying with us and for the positive feedback. We hope to see you again. Regards, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Talita D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragplaas.

Ons verblyf in Dot's Cottage was heerlik gerieflik. Marliza en Johenna se gasvryheid en sorg word so baie waardeer! Dit is 'n pragplaas in die mooiste omgewing! Baie dankie dat julle dit met ons deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Talita, dankie vir die mooi woorde en dat julle Langfontein vir die Karookuier opgesoek het. Ons hoop ons sien julle weer.

Langfontein Farm Cottages
Lourens D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ons het 'n wonderlike week in die Karoo deurgebring, maar die beste deel was die grondpad tussen die plaas en die hoofpad. Ons het so 'n verskeidenheid wild gesien, aansienlik meer as in die Camdeboo Nationale Park. Die nagte was dodelik stil, wat vir ons wat aan stadsgeraas gewoond is besonders was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Lourens, ons is bly die Karookuier was vir julle lekker. Dankie vir die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Karen V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So bly ons het Langfontein gevind.

Rustige kuier om die kaggelvuur. Pragtige uitsig op berge en natuurskoon. Gerieflike verblyf. Johanna se tuisgebakte brood 'n wenner. Vars blomme oral 'n heerlike verwelkoming. Puik padaanwysings deur Marliza.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Karen, ons is so bly julle het die verblyf en die omgewing geniet. Hoop ons sien julle weer op Langfontein. Dankie vir die positiewe terugvoering.

Groete
Marliza

Langfontein Farm Cottages
Esme B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Ons het in die 1830 huisie gebly vir 3 nagte. Ons is verwelkom deur twee vriendelike dames met 'n tuisgebakte broodjie en botter. In die huis was vars rose en 'n pot met vars kruie in die kombuis. Heerlik gemaklike beddens, eersteklas beddegoed en volop gemaklike stoele binne en buite. Uitstekende waarde vir geld. Nagte stil en donker, absoluut kos vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Esme, ons is so bly julle het die tyd op Langfontein geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle weer. Groete, Marliza.

Langfontein Farm Cottages
Marilize C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en pragtige omgewing.

Ons het 'n heerlike tyd op Langfontein gehad. Die plaas is pragtig. Het die staproetes en natuurskoon baie geniet. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Die ver ry was absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Beste Marilize,

Ons is so bly julle het die kuier op Langfontein geniet. Hoop ons sien julle weer.

Langfontein Farm Cottages
Tina F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plaasomgewing waar jy jou siel kan herlaai.

Die verblyf is van hoogstaande gehalte. Tuisgebakte beskuit en varsgebakte brood met botter laat mens dadelik welkom voel. Dit was heerlik om voor die kaggelvuur te sit en net rustig te lees en te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Tina. Ons is so bly julle het Langfontein se verblyf geniet. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Gert R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer en verblyf gewees.

Moeite werd, lekker gebly, natuurskoon mooi, heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en rustig.

Ongelooflike kalm atmosfeer tussen die berge met 'n ou plaashuis wat rustigheid gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Bennie. Ons is so bly julle het die verblyf geniet.

Langfontein groete.

Langfontein Farm Cottages
Johanna R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R
Gesin met tieners

‘n Wonderlike rustige stukkie hemel weg van die stad se gewoel.

Plaasgasvryheid en smaakvol gedekoreer. Vars kruie en blomme in blompotte. Skoon en netjies en vriendelike gasvrou en helpers. Heerlik vir draf en fietsry, voëlkyk en natuur liefhebbers. Doodstil snags vir ‘n heerlike uitrus. Nog mooier as die foto’s.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deejee S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deejee S
Gesin met klein kinders

Wow. Spoil yourself and book this place!

Absolutely loved this place, beautiful surroundings, very friendly owner gave us a farm baked fresh bread. If you want to spoil yourself book this place, you deserve it. Will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marette D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marette D
Saam met vriende

Hemelse rustigheid propvol bederf!

Ons het in Westbrook tuisgegaan. Die pragtige ou plaashuis is weggesteek in die berge. Ons was aangenaam verras toe ons die voordeur oopstoot en die smaakvolle, netjiese huis met 'n onmiddellike huislike gevoel aantref. Die ruimte in die huis is ongelooflik. Marliza was deurlopend in kontak met ons en het seker gemaak ons is gemaklik en het niks nodig nie. Johanna en haar span het ons bederf deur skoon te maak en brood te bak en ons kon net rustig op die heerlike stoep sit terwyl die kinders speel en die een koppie koffie na die ander geniet terwyl ons die stilte van die Karoo ervaar! Marliza se fyn hand is duidelik te sien in elke detail van die huis. Ons enigste klagte is dat 'n naweek te kort is! Hopelik sal ons gou weer kan teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Marette, dit was so lekker om julle almal te ontmoet. Ons is so bly julle het julle verblyf en die plaas so geniet. Hoop regtig ons sien julle gou weer. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Anna-lize P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Pragtige ligging, gasvrye mense en baie lekker verblyf! Ons was al 2 keer daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Anna-Lize, ons is so bly julle geniet Langfontein. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

Langfontein Farm Cottages
Estelle G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met vriende

Volkome genot, rus vir siel en liggaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Estelle, ons is so bly julle het Langfontein geniet. Dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle weer.

Langfontein Farm Cottages
Sakkie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste mooi en die lekkerste lekker!

Ons het geen woorde om te beskryf wat ons op Langfonteing Guest Farm aangetref het nie! Ons is ontvang deur vriendelike mense en 'n louwarm tuisgebakte brood met plaasbotter op die tafel. Tuisgebakte beskuit en moerkoffie in die houers! Die vintage country interieur pas die 1830 kothuis soos 'n handskoen. Die lowergroen grasperke wat uitkyk op die plaasdam, die Karoo stilte en die absolute veiligheid het van ons naweek een onvergeetlike ervaring gemaak. Ons het werklik nog nooit iewers sulke luuksheid ervaar nie. Ons sal beslis weer en weer terugkeer na Langfontein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Liewe Madelene, ons waardeer die mooi woorde. Dis wat ons graag ons gaste wil bied en dis so lekker as hulle dit so ervaar. Hoop regtig ons sien julle weer. Groete Marliza

Langfontein Farm Cottages
Alida L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

In een woord, wonderlik!

Dit was wonderlike ervaring. Verblyf baie skoon en netjies, met egte Karoo-gasvryheid. Hoop om weer op Langfontein te kan gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Alida en Attie,
Dit was so lekker om julle en die res van die gesin te ontmoet. Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer.

Langfontein Farm Cottages
Charlene M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi.

Die mooiste omgewing, die rustigheid wat jy self moet ervaar. Beslis die moeite werd om te stop. Een aand is egter te min sal regtig weer gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Charlene, ons is so bly julle het die verblyf geniet. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop regtig ons sien julle weer. Groete van Langfontein.

Langfontein Farm Cottages
Anina O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O
Gesin met klein kinders

Sielskos.

Ek en my man het ons harte verloor op die Kamdeboo. Langfontein is 'n juweel van 'n plek! Ons het in Dots Cottage gebly oor Kersfees, 'n pragtige kliphuisie na aan die aarde met 'n onverwagse luuksheid. Ons het 3 aande oorgeslaap op pad na ons see-vakansie, en sal in die toekoms nie by Langfontein verby ry nie. Daai 3 dae was kos vir ons siele. Kan nie wag vir die volgende keer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langfontein Farm Cottages se terugvoer

Dankie, Anina, vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete van almal op Langfontein.

Langfontein Farm Cottages
Francois K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die mooiste plekke waar ek nog oornag het. Vriendelike mense.

Bekostigbaar en perfek geleë in die Karoo. Baie mooi plekkie en is baie netjies. Sal enige dag weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Gesin met tieners

Ons beplan reeds ons volgende besoek!

Als wat ons gehoop het en meer. Gasvryheid, hartlikheid, rus en vrede, natuurskoon, gerief en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Gesin met klein kinders

'n Karoo "sanctuary".

Langfontein en sy mense was die hoogtepunt van ons vakansie. Wonderlikste gesin en personeel wat ons so spesiaal laat voel het - varsgebakte brood en beskuit, baie goeie aanbevelings van dinge om te doen in die omgewing. Ons sal definitief gereeld terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
N L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
N L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie paradys tussen die berge!

Langfontein het ons verwagtinge oortref. Die plaas is 'n sprokie en die opstal en omgewing is besonder netjies. Historiese geboue is smaakvol gerestoureer. Sal baie graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Guest Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81da8ee37ea5aa1cf009a5b327290123f27c5ecdd2c3f34eaa1f7161024532214a382a518893c92623239b8ef87fd9c5d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Langfontein Guest Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.197422669055 24.16469424963