Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langenhoven Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Langenhoven Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met vriende

Uitstekend.

Het baie lekker gebly. Die geriewe was netjies en skoon, en het alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Saam met vriende

Wow wow wow, sal weer gaan.

As jy in ry by Hondeklip, dan dink wat het my besiel. Maar dan begin jy die mooi raak sien. Min foon is wat lekker is. En die CD collection was awesome gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langenhoven Cottage se terugvoer

Bly om te hoor julle het lekker gekuier by Langenhoven Cottage in Hondeklipbaai.

Langenhoven Cottage
Johan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Puik akkommodasie.

Dit is 'n baie lekker vakansiehuis met meer as wat mens nodig het. Dankie Adri en dankie Myrtle vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons verlang al klaar terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langenhoven Cottage se terugvoer

Johan, bly om te hoor julle het die kuier by Langenhoven Cottage geniet.

Langenhoven Cottage
Judith V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Gesin met klein kinders

Heerlike gesin huis.

Huis is lekker groot en perfek vir 'n gesin of vriende wat saam wil bly. Daar is alles wat mens sou benodig. Beskutte braai/kuier area is veral lekker as jy nie met kinders in die koue wind buite wil sit nie. Ongelukkig nie see-uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan V
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig ontspan.

Dit was vir ons 'n nuwe wêreld en dit was heerlik ontspannend. Sal net voorstel dat die inventory lys asseblief op datum en korrek opgestel word. Alles wat daar moet wees, was nie daar nie en van die hoeveelhede op ander items het weer nie ooreengestem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl H
Gesin met tieners

Very comfortable. Had everything we needed. We really enjoyed our stay.

Lovely, spacious and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-straat 399, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbAvTihjPSZohuI4yjsOVSAtYyHTkwftYsfJHJWH6qlQM0xPXms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 399 Ocean View Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.320043851932 17.276253472561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem