Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 565 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lalapanzi Lodge skuil in die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is tussen wingerd, woud en fynbos versteek. Dit is ideaal vir diegene wat net wil ontspan en vir dié wat die Kaap wil verken. Verblyf word in selfsorg-lodges en B&B-kamers met en suite-badkamers gebied.

Die hooflodge spog met 2 gerieflike B&B-kamers met koningingrootte-beddens, 2 luukse B&B-kamers met koninggrootte-beddens en 'n luukse suite. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en graits WiFi in. Elke kamer het 'n pragtige berg- en see-uitsig en 'n privaat stoep met buitemeubels. Die lodge het sonkrag wat die ligte, plafonwaaiers en internet gedurende beurtkrag aanhou.

Die lodge bied ook verblyf in 2 selfsorgeenhede, Ezantsi Lodge en Phezulu Lodge.

Elke lodge beskik oor 3 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis wat met 'n oond, gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien en broodrooster toegerus is. Die sitarea het 'n gaskaggel en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke lodge het ook 'n balkon en 'n privaat tuin met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n warmbad. Die selfsorg-lodges het elk lieflike see- en berguitsigte.

Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad tussen die hooflodge en die selfsorglodges en alle gaste kan daarvan gebruik maak. Masseerbehandelings is by die masseerterapeut op die perseel in 'n terapiekamer beskikbaar. Ontbyt en aandete is beskikbaar mits dit vooraf so gereël is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Lalapanzi Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalapanzi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 565
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 565
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbc379c07c7df7743949108a632bfcd618ad6f396274096e2089d1b3978d7c184b6f6347acd05bc837c4e6bf1338a0076a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 565 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm 3 Wedderwill Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.103171708759 18.918440144844