Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Dene Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pres. Reitz-laan 75, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lala Dene Lodge verskaf rustige, gerieflike en gemaklike verblyf aan sakelui, gesinne, toeriste en sportgroepe in 'n informele en ontspanne atmosfeer. Dit bied verblyf in Standaard-tripelkamers, Gesinskamers, Dubbelkamers en Luukse Suites.

Die Standaard-tripelkamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met DStv en Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n mikrogolf.

Die Gesinskamers het 'n dubbelbed en 2 kinderbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n TV met DStv en Netflix, tee en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Die Dubbelkamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Die Luukse Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n sitarea, TV met DStv en Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek van die straat af met 'n afstandbeheerde hek en geslotekringtelevisie word voorsien.

Lala Dene Lodge is geleë in Westdene, 'n sentrale woonbuurt in Bloemfontein, naby aan Loch Logan Waterfront, Vrystaat Stadion en Mimosa Mall.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 53 resensies vir Lala Dene Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dirco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 11

Ligging

  • Pres. Reitz-laan 75, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lala Dene Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pres. Reitz-laan 75, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwQLk8njcgF1Pazsw0VTwLn6EH8J2c9byetlJMMe9bb7HePDbbm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 75 Pres, Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.109032393886 26.212027072906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem