LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lairds Lodge Country Estate | LekkeSlaap
+10

Lairds Lodge Country Estate

Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Lairds Lodge Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elsa D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Die estate het ongelooflike mooi tuine wat goed versorg is. Dis rustig daar en die dammetjies rondom met die gepaardgaande paddakoor saans, is goed vir die siel. Die personeel is vriendelik em behulpsaam.

Elmine B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik 'n ongelooflike, baie welkome en rustige ervaring.

Die personeel is baie goed opgelei en baie vriendelik. Die uitleg is gemakilk en so ook die kamers. Daar is 'n heerlike landelike gevoel. Enigste negatiewe kommentaar is dat daar baie vlieë is. Hulle sal dit moet beheer. Dis te verstane, want daar is perde. Dit is veral lastig as mens eet.

Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 km vanaf Plettenbergbaai, 23 km vanaf Knysna, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMjE5ZWUzLTIwYWMtNDM4Ny05M2YwLTBmMzVkMjMxMTM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8km from Plettenberg Bay 23km from Knysna 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.045832325057 23.259172439575
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!