Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 74

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lilliecrona-weg en Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Laguna La Crete 74 is Laguna la Crete 90 se susters-eiendom en is 'n moderne woonstel met 'n pragtige uitsig oor Uvongo se strand en strandmeer met 'n bekende kloof en waterval.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n tripelstapelbed. Ander kamergeriewe sluit 2 badkamer in waarvan een 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak het, en die ander een 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het 3 sitsakke vir kinders, draagbare staanwaaiers, 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Die groot balkon is van die sitarea of hoofslaapkamer toeganklik en het 'n etenstafel met sitplek vir 8, gasbraaigeriewe, 'n stoepstel en 2 sonstoele.

Die eenheid het ook beskutte parkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek is vir 'n sleepwa beskikbaar. Alle linne en 2 stelle handdoeke vir bad en swem word voorsien. Rook is streng verbode in die woonstel en word slegs op die balkon toegelaat. Let asb. dat geen troeteldiere toegelaat word nie. Die dienskoste van R600 word gebruik vir die skoonmaak en sanitering van die woonstel wanneer gaste uitklok. Indien gaste ekstra skoonmaakdiens benodig, kan dit teen nominale tarief gereël word. Die Suidkus het wateronderbrekings. Let asb. dat dit buite ons beheer is en indien wateronderbrekings gedurende jou verblyf voorkom, sal jou begrip hiervoor waardeer word.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en strandmeer en het uitstekende sekuriteit, 'n valhek en 24 uur-sekuriteitswagte wat patrolleer. Daar is 7 gemeenskaplike braai-areas, 'n tennisbaan en 'n swembad. Daar is ook wasgeriewe wat met munte werk. As gevolg van wateronderbrekings wat van tyd tot tyd voorkom, vra ons gaste se begrip in hierdie verband. Gaste het wel toegang tot winkelsentrums, restaurante en flieks. Die Shelley Centre is net 5 km weg en Margate is 3 km weg. Die Wild Coast Sun is 30 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 74 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Laguna La Crete 74
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoek van Lilliecrona-weg en Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lilliecrona-weg en Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43cf7b3ab110e4740594fce5a9bd0bde112b21aef619fac0c05df34f9b909cad3502bf08003849d529018a678c9665f38212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 47 5 1 5 Corner Lilliecrona Road And Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.836101776968 30.392971336842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem