by Ladybrand Lavender Cottage | LekkeSlaap
+14

Ladybrand Lavender Cottage

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Ladybrand Lavender Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5
Hans M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie soos verwag nie.

Dit wat geadverteer was en wat daar aangetref is was nie dieselfde nie. bv vol DStv was toe net kanaal 100. Voordeur kon net met moeite toe ens. TV langs die bed is op koffietafel hoogte. Geen manier hoe mens op die bed kan lê en kyk nie. Eintlik onmoontlik om normaal TV te kyk.

Tinus M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus M

Heeltemal aanvaarbaar.

Vir `n oornagverblyf is die gastehuis goed.

Elsabe D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D
Enkelreisiger

Uitstekende kliëntediens, fantastiese ontbyt.

Ek het regtig baie lekker gebly en sal teruggaan as ek weer in die omgewing is. Dankie aan Alice vir die lieflike ontbyt!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent customer service, fantastic breakfast.

I really enjoyed staying at Lavender Cottage and if I ever need to visit the area again, I will definitely stay over with you again. Please thank Alice again for her lovely breakfasts!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Prinsloo Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4NmNlNzY3LWExOTktNDM3NS05Mjk4LTY5NWY4NDRhN2E5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 5 Prinsloo Street Ladybrand 9745 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.198540708335 27.452441453934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem