by Ladybrand Guest House | LekkeSlaap
+22

Ladybrand Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Ladybrand Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alistair T - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en baie netjiese kamers.

Sien sterre.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie, sien julle gou weer!

Ladybrand Guest House
Welly D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welly D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious room and friendly host.

Nice guesthouse and excellent breakfast.

Capt. Heyns H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Capt. Heyns H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Bestuur is baie goed en hulle was baie behulpsaam gewees om ons tuis te laat voel.

Kobie R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Geen probleme ervaar nie, dankie, ons het lekker gekuier.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, sien weer.

Ladybrand Guest House
Andre C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Enkelreisiger

Baie netjies en vriendelik met goeie diens.

Ons het heerlik gebly, dit was baie stil en rustig, kamers is netjies en groot, als wat 'n mens nodig het is beskikbaar, diens was vriendelik, ontbyt was heerlik, sal beslis weer daar gaan bly.

Leonay R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonay R
Gesin met tieners

Goed ingerig en gerieflik.

Ons is baie hartlik ontvang. Kamers is baie gerieflik en goed ingerig. Sal verseker weer daar aanklop vir oornagplekkie.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie review. Hoop om julle gou weer te sien.

Ladybrand Guest House
Yvette K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette K
Enkelreisiger

Warm and welcome.

The dogs and I were warmly welcomed, we had a lovely room with a semi-private garden, and loved going to the pool area for a swim. Our room was huge, the bathroom beautiful. Breakfast the next morning was a surprise and I loved it. Lovely guesthouse in lovely gardens. Had a great visit.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Thanks so much for the good review. Was nice to meet you and hope to see you again!!

Ladybrand Guest House
Susan W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik.

Chrisna was 'n verwelkomende gasvrou. Kamer was wonderlik. Uitstekende Chinese restaurant in die stad!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and comfortable.

Chrisna was a welcoming hostess. Room was great. Excellent Chinese Restaurant in town!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anton O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Sal definitief weer hier bly. Die diens is vriendelik en persoonlik.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Hi Anton,

Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Ladybrand Guest House
Michael N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Enkelreisiger

Lekker, skoon plek, maklik toeganklik en goeie diens.

Die plek was netjies en skoon, die diens was goed en die personeel vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice clean place, easily accessible and good service.

The place was neat and clean, the service was good and staff were friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Freddie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V
Enkelreisiger

Baie huislike atmosfeer.

Die ontvangs en behandeling was fantasties. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is ruim en luuks en die ontbyt heerlik. Higiëne is goed. Die omgewing is rustig en die uitsig op die omringende berge baie mooi.

Martin V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van baie min gastehuise wat ons al besoek het wat soveel aandag aan die kleiner maar baie belangrike detail skenk.

Ons was baie aangenaam ontvang en eers toe ons in ons kamer kom sien ons die aandag wat die gasvrou skenk aan haar gaste. Handdoeke asook die toilet was met papierstroke verseel vir hygiene.

Charles V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met vriende

Lekker.

Spesiale aanbieding oor naweke baie goeie waarde vir geld. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie bly dat julle dit geniet het, hoop om julle weer te sien.
Lekker dag!
Chrisna

Ladybrand Guest House
Ruval O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruval O

Gasvrou is baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel.

Baie vriendelike ontvangs en ons het dadelik tuis gevoel. Heerlike ontbyt. Ons sal weer daar oornag. Baie dankie.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie!! Hoop om julle weer te sien!

Lekker dag!

Ladybrand Guest House
San-marié C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
San-marié C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik, gerieflik.

Hulle vergeet om te noem dat hulle selfs elektriese komberse op die bed sit met die koue Ladybrand-winter. Die personeel laat jou sommer dadelik welkom voel. Jy parkeer onderdak en daar is ‘n elektroniese hek waarvoor jy ‘n afstandbeheer kry. Ons moes my ouers se hondjie saam neem en hulle was so bedagsaam om ons selfs na ‘n kamer teen die tuin te skuif. Ons het gevra vir vars melk en hulle het sonder om te skroom vir ons gebring.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Lekker dag verder en ek hoop ons sien julle gou weer.

Ladybrand Guest House
Callie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kliëntediens, alles was perfek.

Ons is vriendelik ontvang, al ons spesiale versoeke is geakkommodeer, die verblyf was netjies, alles het perfek gewerk, heerlike ontbyt, ons sal weer daar oorbly.

Nelleke K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelleke K
Gesin met tieners

Netjiese, veilige verblyf.

Kamers was baie netjies en skoon. Badkamers ook klinies skoon. Gerieflike kombuisie. Chrisna het vir ons 'n heerlike ontbytpakkie saamgestuur. Veels te veel vir een persoon. Ons het die volgende dag nog daarvan geëet. Baie goeie waarde vir geld. Sal dit definitief aanbeveel.

Lize G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize G
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Sal gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie Lize,

Ons hoop om julle gou weer te sien.

LADYBRAND GUEST HOUSE

Ladybrand Guest House
Christo N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende gastehuis wat buitengewone waarde vir geld gee. Heerlike ontbyt en die gasvrou het jou dadelik tuis laat voel. Sal dit enige tyd hoogs aanbeveel.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde, hoop om u weer te sien.

Ladybrand Guest House
Clive W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Enkelreisiger

Friendly, nice room and quiet.

Lovely friendly host. Great room with good appointments, and a hearty breakfast. Perfect stop over. Loved the cats.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Thank you for the kind words, it was lovely to meet you. We hope to see you again.

Have a lovely day

Ladybrand Guest House

Ladybrand Guest House
Kobie P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie P
Enkelreisiger

Ek kan die verblyf en eienaars net as awesome aanbeveel sal beslis weer by die lodge bly. 100%!

Ons was baie hartlik ontvang deur die eienaars, ons blyplek was awesome, ek kan net Ladybrand Guest House 100% aanbeveel!

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was baie lekker om u te ontmoet.
Hoop ons sien u gou weer.
Ladybrand Guest House

Ladybrand Guest House
Graham W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

A very good, safe, attractive and comfortable place to stay.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Thank you so much, we are glad you enjoyed your stay.
We hope to see you soon,
Ladybrand Guest House

Ladybrand Guest House
Charl V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Enkelreisiger

Hartlik, 'n klein paradys in die Oos Vrystaat.

Die verblyf is vyfster met fantastiese mense, geriewe voortreflik, 'n lushof vir 'n moeë reisiger. Dié plek sien my beslis weer.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Dit was lekker om u te ontmoet.

Ons hoop ons sien u gou weer.

Ladybrand Guest House
Antoinette G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en is die geld werd.

Gastehuis is fantasties.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om u te ontmoet.

Ons hoop ons sien u gou weer.

Lekker dag.

Ladybrand Guest House
Bianke D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Op Saterdag 29 April het ons uit Vanderbijlpark vertrek om 'n baie spesiale troue in Ladybrand by te woon. Moeg en uitgeput het ons by hierdie perfekte plekke uitgeklim. Die gastehuis was so lekker, vriendelike personeel. Daar was net 1 probleem: die WiFi password was nêrens te vinde en ons sou regte melk verkies teen poeiermelk. Ek sal definitief weer by Ladybrand Guesthouse bly en dit voorstel vir almal. 10 uit 10 van ons af .

Michele V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Was aangenaam verras toe ons daar gearriveer het. Baie netjies en vriendelike gasheer. Baie hulpvaardig. Ladybrand se strate is bietjie van 'n nagmerrie - groter potholes as in Oos-Kaap maar gastehuis het goeie aanwysingsborde. Is op rand van dorp wat ons geniet het.

Annelize H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Puik akkommodasie, waarde vir geld!

Ons was 10 volwassenes wat oorgebly het vir 'n naweek by Ladybrand Guest House. Die kamers is baie netjies en gerieflik. Die ontbyt heerlik en te veel om van alles te eet. Baie goeie waarde vir geld!

Ladybrand Guest House se terugvoer

Môre Annelize,

baie dankie vir die goeie review!!

Hoop ons dien julle gou weer!!

Lekker dag!

Chrisna

Ladybrand Guest House
Daniel V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig, aangenaam.

Mooi verblyf, alle geriewe, tuin en swembad, vriendelik, baie behulpsaam, sterk te aanbeveel.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was lekker om u te ontmoet, ons hoop om u gou weer te sien.

Lekker dag

Chrisna

Ladybrand Guest House
Russell D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Russell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik en aangenaam.

Daar was geen inboek probleem, kamer was skoon en netjies, gasvrou baie vriendelik en 'n lekker ontbyt geniet, rêrig waarde vir geld en ons sal gerus weer daar oorbly.

Kobus V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld.

Aangename verblyf, baie netjies en skoon. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Anna V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs en rustige omgewing.

Gawie S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Dit was heerlik om hier oor te bly. Reën het dit goed afgerond. Sal beslis aanbeveel vir vriende.

Louis V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, clean, friendly staff.

Great place, clean, friendly staff. Will definitely stay here again when in the area and can recommend it.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Thank you very much, hope to see you soon!
LADYBRAND GUEST HOUSE

Ladybrand Guest House
Ettienne D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne D
Gesin met klein kinders

Rustige, gemaklike akkommodasie.

Die Gastehuis bied die tipe atmosfeer, akkommodasie en diens wat mens benodig na 'n lang dag op die pad.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ek hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Bestuur - Ladybrand Guest House

Ladybrand Guest House
Maurice And Lyn J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice And Lyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really good.

We would certainly go back. Wonderful hospitality.

Ladybrand Guest House se terugvoer

Thank you very much! We hope to see you again.
Ladybrand Guest House

Ladybrand Guest House
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Nuwe Straat, , Eastern Vrystaat, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDI5NTA4LTdjZDctNDk4My1iMmIwLTlmNGQ0ZWEwMTZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 30 Nuwe Street Ladybrand 9745 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.191944444444 27.453055555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem