Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 56, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 180 R1 526 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Rochelle is in 'n rustige area wat omring word deur welige en netjiese tuine in die inheemse bos van St. Lucia, 'n bekende Wêrelderfenisgebied. Dis die ideale basis waarvandaan gaste die talle wildreservate en die iSimangaliso-vleilandpark kan besoek.

Verblyf word in selfsorg-chalets met slaapplek vir 6 gaste elk aangebied. Elke chalet het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Elke chalet het ook 'n TV met 'n DVD-speler en 'n sonterras.

Daar is 2 swembaddens, 'n speletjieskamer, put-put en 'n sauna op die perseel. Daar is ook 'n wassery waarvan gaste gebruik kan maak.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembaddens swem, gaan voetslaan, visvang of in die tuin ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. St. Lucia is 'n natuurliefhebbersparadys met seekoeie, krokodille, voëls en visse. La Rochelle is ideaal geleë sodat gaste die beste van die omgewing kan maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir La Rochelle
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 56, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Rochelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 180
R2 180 R1 526
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 180
R2 180 R1 526
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 56, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d625cc734bb4db5e4c98d1f54e8cfd12211a734072a725189a11e4e619930f2a116e58ee5be0d17910e38ffaa5add5d2b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 180 nouVanaf R1 526 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 56 Beach Road St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.37235411787 32.417764583636