Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Benroy

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benroy-straat 20, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe.

La Benroy het 3 slaapkamers en het altesaam slaapplek vir 8 gaste. Die Gesinskamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Die badkamer het ’n bad, toilet en ’n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die Ekslusiewe kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv in.

Die Standaardkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is in 'n stil woonbuurt, maar is steeds naby die hoofpaaie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir La Benroy
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Letichia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 6

Ligging

  • Benroy-straat 20, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
  • Gaste dink La Benroy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benroy-straat 20, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB9VUxWMmh0dKfGjfO47J3JdqBov6hQrOxrfpWWo2rWPYXuUWAv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 20 Benroy Street Flamwood +2779 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.85164 26.67129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem