Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Baleine Beach House Collection

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Baleine Beach House Collection bied selfsorgverblyf in die vissersdorpie Paternoster op Suid-Afrika se Weskus.

Die strandhuise en ateljees is goed toegerus en versier en bied asemrowende see-uitsigte. Die eenhede het elk pragtige slaapkamers en badkamers met duursame linne en gehaltehanddoeke en die kombuis is volledig toegerus.

Die eenhede het elk 'n privaat ingang, 'n stoep met braaigeriewe, onderdakparkeerplek en direkte toegang tot die strand.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in elke eenheid.

Gaste word herinner aan die huidige probleme wat nasionale beurtkrag (georganiseerde kragonderbekings) bring. Dit mag dalk gaste se verblyf raak en dus is daar 'n herlaaibare LED-noodliggie vir gebruik tydens kragonderbrekings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir La Baleine Beach House Collection
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Baleine Beach House Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe83fded138649a56bdd22e8960354788c662b41616856e39fc47bd7219513165ab79f1eb78338c64106db6cfd31cdd2c890b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Korte Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.807886415251 17.886090874672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem