LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by L'anda Guest House and Self-catering | LekkeSlaap
+26

L'anda Guest House and Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Zuid Straat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

L'anda Guest House and Self-catering in Middelburg bied beide selfsorg- en gastehuisverblyf. Dis naby Middelburg se sakekern, asook die winkels, en is dus ideaal vir diegene wat reis vir sake of plesier.

Daar is 6 eenhede vir gaste om van te kies, van luukse en suite-kamers, tot ruim selfsorg-kamers met tee- en koffiemaakgeriewe, veilige parkeerplek en TV's met sekere DStv-kanale. 'n Heerlike aandete of ontbyt is op versoek beskikbaar, en word deur die gasvrou voorberei.

L'anda Guest House is ook naby skole en die industriële gebied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir L'anda Guest House and Self-catering
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • 29 Zuid Straat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink L'anda Guest House and Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Zuid Straat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANGWQCQG7eadDMoTUdEPvZjrdeHURRoiVebzP1xaIT0yHMBjRAj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 29 Zuid Street Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.777691589702 29.468543267181
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!