Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaMdoni Unit 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir KwaMdoni Unit 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janine K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Gesin met tieners

Excellent.

The place was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KwaMdoni Unit 3 se terugvoer

Thank you for the feedback, Janine. We look forward to seeing you again!

KwaMdoni Unit 3
Mariaan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Gesin met klein kinders

4 Volwassenes met 3 kinders.

Ons het 'n vreeslike lekker kuier by KwaMdoni Unit 3 gehad. Baie dankie Frans vir jou gasvryheid. Die eenheid is goed uitgelê en vol toegerus met alles wat jy nodig het. Die kompleks het goeie sekuriteit en die strand is absoluut 'n aanbeveling. Die mense is almal so vriendelik. Die opsigter, oom Phillip, is dierbaar en baie behulpsaam. Hy is 'n goeie aanwins. Die swembad is reg by die eenheid wat dit baie gemaklik maak met die kinders. 5 sterre vir die vakansie. Baie dankie dit is beslis 'n vakansie vir die boeke. Ons sal vir seker weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie D
Gesin met klein kinders

Was heerlik, sal beslis weer gaan.

As jy hou van veilige, rustige strande en nie baie mense - kan jy gerus gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julien D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julien D
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Baie lekker naweek weg, dis 'n lieflike huis en baie mooi gemeubileer. Kombuis was ook volledig toegerus wat dit baie gerieflik maak vir gesinne. Daar is 'n plekkie vir elke een in die gesin om te ontspan van oud tot jonk. Dankie Frans vir al die ekstra inligting van restaurante en dinge om te gaan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KwaMdoni Unit 3 se terugvoer

Baie dankie Julien, ek is baie bly julle het dit geniet!
Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

KwaMdoni Unit 3
Esther N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Gesin met tieners

Ruim, netjiese en gerieflike vakansieverblyf.

Baie netjies en met sorg ingerigte verblyf. Kommunikasie met eienaar was deurentyd uitstekend. Die eenheid is deel van 'n sekuriteitskompleks en eie alarmsisteem vir eenheid maak daarvan 'n veilige verblyfopsie. Die uitleg is ruim en 'n luukse gevoel maak dit beslis 'n plek waarheen ons graag sal wil terugkeer en met vrymoedigheid kan aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S
Saam met vriende

Vakansieverblyf: gemaklik, goed geleë.

KwaMdoni is in 'n goed bestuurde kompleks geleë, letterlik 'n blok vanaf die strand en binne stapafstand van die Zinkwazi-hoofstrand. Die vakansiehuis is goed ingerig, netjies en skoon. Al die slaapkamers het lugversorging wat dit baie gemaklik maak. Die eienaar doen baie moeite om vakansiegangers in te lig oor die omgewing, toeristeaantreklikhede ens. Die kommunikasie vooraf en gedurende ons verblyf was uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Gesin met klein kinders

A lovely place to stay with easy access to the beach.

We had a great time. The kitchen is very well equipped, wonderful to have a washing machine and tumble dryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meruska M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meruska M
Saam met vriende

Excellent unit.

Nice location, very nice unit. Some of the facilities doesn't work but has been sorted out with owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KwaMdoni Unit 3 se terugvoer

Thank you Meruska,

The air-conditioner remote was faulty in the second room, but has been replaced.
Thank you for the feedback. We hope to welcome you back soon.

Regards,
Frans

KwaMdoni Unit 3
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazirylaan 108, KwaMdoni 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZjgyMGM3LWFiYTMtNGIxMi1hNWNmLTllZTZkZWMxYzkzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 108 Nkwazi drive 3 KwaMdoni 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285958286396 31.438881919036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem