Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuruman Leach Lodge

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 22 resensies vir Kuruman Leach Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Johann R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuruman Leach Lodge is nie R1500 werd vir wat mens kry nie.

Lekker rustig, maar plek kort baie opknappingswerk. Vir die prys wat mens betaal, is dit nie die werd nie. Die dak lek op die plafon as dit reën, en mens kan sien dit was al 'n vorige geval want die TV het al merke op. Die handdoekreling is los. Die lakens is nie skoon nie. Die vloer was taai van seep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area.

Die uitsig van die balkon is rustig. Het geniet om na die eende te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, quiet and comfortable. Possibly the best place to stay in Kuruman.

We enjoyed our stay here, all very good, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kegomoditswe M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kegomoditswe M
Enkelreisiger

I enjoyed my stay.

The place was very clean and the staff friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, uitstekende ontbyt, geriewe baie skoon en netjies.

Ten spyte van al hierdie uitstekende kwalifikasies, het die geriewe 'n gevoel van verwaarlosing. Die tuin is nie netjies nie, die erf en ander geriewe is effe verwaarloos. Dit is duidelik dat hulle hard getref is deur Covid-19.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-harm S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jan-harm S
Gesin met klein kinders

Walglik.

Vuilste plek waar ek nog was. Sigarette brandmerke in mat. Kamer ruik soos rook, alhoewel dit 'n nie rook kamer is. Geweer skote tussen 18:00 en 20:00. Die perseel is ook vuil a.g.v. vorige aand se troue. Baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmabatho M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mmabatho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was excellent.

The dining area was very nice and clean. Their breakfast was good and well prepared.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Gesin met tieners

Als wat ons nodig gehad het.

Skoon, netjies, baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Vic D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserig, misleidende reklame rondom WiFi, geen toiletdeur en beslis nie 'n goeie opsie nie.

Die WiFi was met tye buite werking en terleurstellend aangesien geen volgehoue werk op 'n rekenaar gedoen kon word nie. Die personeel was raserig deur die dag in die gang. Geen privaatheid in die badkamer nie aangesien daar geen deur in die badkamer is nie. Die bestuur was egter tegemoetkomend en het 50% afslag op die akkommodasie aangebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jac B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac B
Enkelreisiger

Was goed, dankie.

Al wat my gepla het dat hulle nie eers 1 tweepuntprop het nie en nie regtig moeite gedoen het om te help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janenka R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janenka R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Die lodge was baie mooi en netjies en die kamer - Honeymoon Suite - was baie mooi en gerieflik. Ons sal net voorstel dat die stortkop vervang word, omdat die water in dun straaltijes uitspuit. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

This on-line portrayal was tantamount to misrepresentation.

The owners ought to advise persons that they are presently under construction. The lodge is not manned all day and since they are upgrading or repairing some of their scenic areas (such as the lake), the view and ambience is sadly lacking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneman R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janneman R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie min tyd spandeer daar maar tevrede met verblyf.

Netjiese kamer met baie netjiese en mooi terrain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonginkosi N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonginkosi N
Enkelreisiger

Home away from home.

This is a beautiful place, very tranquil considering it's next to the road. It's 5 minutes from the Kuruman Mall and most shops are there for one's convenience. The room was very clean, spacious and I really enjoyed the spa bath, it made my day after coming from the conference. Breakfast was hearty and filled me up for the day ahead. Overall, Mathilda is a gracious host with a great establishment that I will recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Leach Lodge se terugvoer

Good day Bonginkosi

Hope you are well.
Thank you for the great review.
It was a great pleasure accommodating you.

Thanks for your support.
Hope to see you again.
Have a nice week.

Kindest Regards
Leach Lodge

Kuruman Leach Lodge
Quintus V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Quintus V
Gesin met klein kinders

Netjies maar nie wat verwag is.

Skoon en netjies. Waterdruk baie swak. Opsie vir ontbyt wegneem word eers in kamer geadverteer, maar moet genoem word by bespreking. Geen restaurant vir aandete. Lugversorging aan die swak kant alhoewel dit baie warm was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Leach Lodge se terugvoer

Goeiedag Quintus,

Eerstens wil ek u bedank vir u terugvoering, dit help ons om op te knap op probleme soos dit deur die verbruikers ervaar word. Dit is vir my n goot vernedering dat jul verblyf by Leach Lodge nie aangenaam was of wat julle verwag het nie. Ons streef daarna om elke kliënt se aankoms en verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Vind asb. hiermee terugvoer op die punte genoem:

- Die water druk kon heel moontlik 'n munisipale fout wees, wat ongelukkig buite ons beheer is.
- Aan die lugversorging sal ons aandag gee, ons was nie bewus van die ongerief.
- Ons het ongelukkig nie 'n restaurant vir aandetes beskikbaar nie.
- Die voorstel vir om die opsie oor wegneem ontbyte aan gaste op aankoms te noem sal aangespreek word, ons het dit reeds op ons profiel opdateer.

Weereens baie jammer vir U onaangename ondervinding tydens u verblyf.

Vriendelike Groete,
Leach Lodge bestuur


Kuruman Leach Lodge
Antoinette D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse gastehuis.

Die gastehuis is bietjie verwaarloos en om die ape in die hokke te sien was glad nie lekker nie. Die ingang na die kamers is baie slordig, daar is goed wat rondstaan. Baie vriendelike dame wat ons gehelp het. Kamer was skoon en die ontbyt uitstaande lekker. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Leach Lodge se terugvoer

Baie dankie Antoinette vir jou terug voering.
Ek vra omverskoning vir die ongerief van die kamer se ingang waar die goed nog rond gestaan het, ons was steeds besig om die kamers skoon te maak, met die tyd wat julle vroeg in geboek het.

Dankie vir die positiewe punte op U terug voering. Hoop dat ons jull weer in die toekoms sal sien.
Voorspoedige nuwe jaar.

Baie dankie vir U ondersteuning.
Vriendlike Groete
Nadine

Kuruman Leach Lodge
Jana N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is skoon netjies en regtig pragtig!

Vriendelike, gasvrye en pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seodinstraat 54, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlYmFjZDljLWE0ZTUtNDc0Yi1hNmFjLTVhMjU1YTYwMDI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 54 Seodin Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.43649499492 23.444061215928