LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kudus Crest Bush Retreat | LekkeSlaap
+39

Kudus Crest Bush Retreat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Kudus Crest Bush Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francois B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Gesin met tieners

Rustig.

Sien sterre.

Lizette K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en rustig.

Die plek was baie netjies, veilig en die omgewing was baie rustig. Ons het baie diere gesien wat tot by die huis gekom het.

Ronel V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Kudus Crest has been the best place we stayed in so far in Marloth Park.

We loved the location and the fact that so many animals visited us. We fed them every day. We had Zebra's, Kudu's, ostriches, Impala's, warthogs and steenbokkies. We could enjoy the splash pool during very hot days as well. Just the right size for a family of 4 and close to the Kruger to go there as well. It was really an amazing experience.

Marina V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gekuier.

Is baie droog. Wild word gevoer deur inwoners.

Lexi E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lexi E
Gesin met klein kinders

Wonderful stay. We would love to visit again.

The unit was very comfortable and extremely well-equipped with everything we could need. We thoroughly enjoyed the abundance of animals that visited us and the feed that was provided to give them. We would most definitely recommend Kudus Crest Bush Retreat any day and would love to visit again.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay, and we look forward to welcoming you on your next visit and making you feel at home again.

Kudus Crest Bush Retreat
Pieter V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne, luukse bos-akkomodasie, goeie geriewe!

Ons het heerlik gekuier by Kudus Bush Retreat en sal vir seker terugkeer!

Heidi V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, wild en natuur geniet!

Ons beste verblyf nog in Marloth Park, alles wat jy benodig is tot jou beskikking. Baie skoon en netjies. Het die ektra hout en kos vir die diere opreg waardeer. Baie dankie.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie Heidi vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle die kuier by Kudus Crest geniet het. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Kudus Crest Bush Retreat
Danelle D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing experience, from the beautiful house to the animals visiting us every day.

You will definitely see us again. The fact that we got wood and food to feed the animals was very nice.

Marianne S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S
Saam met vriende

Pragtige skoon huisie en diere tot op die stoep

Pragtige skoon en netjies huisie met alles wat jy nodig het. Diere so mak hulle kom tot op die stoep en eet uit jou hand.

Elsabe D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Skoon, nuut, goed toegerus, eienaar wat omgee, baie baie diere.

Drie slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer, twee leefareas. Eienaar wat heeltyd beskikbaar is en help. Alles wat jy nodig het en groot yskas en groot vrieskas. Op 'n deurloop en het baie diere gehad wat om huis is. Dankie vir die voer wat beskikbaar was. Ons sal weer en weer teruggaan.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Hi Elsabe

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit is so lekker vir ons om ons deeltjie te doen om julle tydjie by ons onvergeetelik te maak.

Kom kuier asseblief sommer gou weer.

Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Brian C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C
Saam met vriende

Spectacular.

Very clean, modern, beautiful home. Had everything we needed and more. The amount of animals that visited us was amazing. Seeing the bush-babies so close was incredible. Loved every moment, will definitely be back. Definitely worth a try value for money. Thanks Eugene.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

So glad that you enjoyed your stay.

We try our best to ensure that you have access to all the luxuries of home (and maybe even a bit more). But we only provide the canvas, nature does the rest to turn your visit into an amazing, life-changing and memorable experience!

We hope to see you again soon!

Kudus Crest Bush Retreat
Talmage J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talmage J
Gesin met klein kinders

Perfect bosvakansie.

Netjies plek, skoon en als wat jy nodig het. Eugene is ook altyd beskikbaar om te help en meer inligting te gee. Ons sal definitief weer by Kudus Crest gaan kuier.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle by Kudus Crest te verwelkom en ons is so bly dat julle jul tydjie in ons stukkie bos paradys geniet het!

Kudus Crest Bush Retreat
Marisa L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L
Gesin met klein kinders

Stunning.

Dis 'n skoon en rustige plek.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie Marisa, daar is maar nou eenmaal niks wat kan kers vashou by die rus en vrede van die bos nie! Ons is so bly dat julle ons gekies het, kom gou weer!

Kudus Crest Bush Retreat
Se B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Se B
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier en lekker ontspan!

Kudus Crest Bush Retreat is 'n pragtige plekkie wat baie keurig ingerig is. Daar is net mooi niks wat in die huisie kort nie. Was heerlik gewees en lekker baie diere het by ons kom kuier. Eugene, die gasheer was ook net vriendelik en baie hulpvaardig.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Ons het regtig hard probeer om die gemak van die stad na die bos toe te bring sonder om dit te laat voel asof mens in die stad is, baie dankie vir julle positiewe terugvoer!

Kudus Crest Bush Retreat
Karin H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte soos net die bos kan bied.

Pragtige, gerieflike huis met alles wat jy nodig het en nog baie meer. Ongelooflike kliëntediens van Eugene. Mis al klaar al die viervoetvriende wat soggens en saans kos kom soek. Sal die huis met graagte aanbeveel en hoop om sommer gou weer self daar te gaan uitspan.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Hello Karen, ek kry skoon skaam oor die mooi woorde. Dit was so lekker gewees om julle by ons bos-plekkie te verwelkom. Maak sommer gou weer so! Groete, Eugene.

Kudus Crest Bush Retreat
Mariske B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariske B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, netjies!

Ons het geen klagte nie.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Mariske, kom kuier asb sommer gou weer!

Kudus Crest Bush Retreat
Elmarie L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Heerlike kuier in die bos.

Die huis was baie netjies en goed ingerig. Alles was beskikbaar wat mens nodig gehad het. Die veld was lekker nat en groen. Die besoek van die diere was spesiaal. Eugene het ons goed ingelig gehou. Ons sal graag weer by Kudus Crest wil kuier.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Beste Elmarie

Baie dankie vir jou resensie, om so naby aan die natuur te wees is en bly maar altyd spesiaal.

Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te verwelkom.

Kudus Crest groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Zanitta S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanitta S
Gesin met tieners

Awesome en rustig.

Dis die beste plek om af te skakel en ons Hemelse papa se werk te aanskou. Ons is baie lief vir die natuur en die keer was ons so geseënd die kameelperde was tot op die stoep en al die ander diere.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Zanitta - daar is min dinge wat kan kers vashou by die skoonheid van die skepping!

Kom kuier gerus gou weer!

Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Hendrik K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Gesin met tieners

Baie lekker en rustige gesinsvakansie.

Ons het rerig baie lekker gekuier, baie mooi huis en baie gerieflik, baie smaakvol. Dankie vir die hout en voer vir die diere. Daar was baie diere, lekker mooi skoon swembad en baie lekker braai area. Dankie aan Eugene vir goeie diens en whatsapps wat ons ingelig het van gebeure ens. Ons sal def weer by Kudus Crest bly.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Hendrik, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus vinnig weer terug!
Kudus Crest groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Corrie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek in die bos.

Ons het die bos baie geniet, kinders het baie opgewonde geraak as die diere kom kuier het. Huis was skoon en baie netjies. Sal vir seker aanbeveel.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Dankie vir die wonderlike woorde Corrie, ons is so bly dat julle die kuier so baie geniet het.

Kom kuier sommer gou weer!

Kudus Crest Bush Retreat
Liandi S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liandi S
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek, het vreeslik tuis gevoel en vir seker gerus.

Fantastiese braaigeriewe asook 'n silwerskoon swembad. Die huis is vreeslik netjies en baie skoon.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike boodskap Liandi. Julle het op 'n tyd van die jaar gekom waar die veld baie droog is en die diere vollop. Hulle daaglikse besoeke maak dit net soveel meer spesiaal.
Kom kuier asb gou weer!
Kudus Crest groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Lizelle G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle G
Gesin met klein kinders

Uitstekende gesinsnaweek.

Die geriewe en verwagtinge wat geskep was, was bo-verwagting. Sal definitief weer hier bly.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie Lizelle,

Ons is so bly dat julle dit geniet het - daar is maar niks wat so lekker is soos gesinstyd in die bos nie!

Kudus Crest groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Lizette D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies, ons sal beslis weer gaan.

Baie lekker en goeie diens.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie Lizette

Dit was lekker om julle te verwelkom by ons eie stukkie bosveld ... Julle moet asb gou weer kom kuier!

Kudus Crest Bush Retreat
Janita W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janita W
Gesin met tieners

Baie lekker wegbreek!

Netjiese en skoon verblyf! Huis is pragtig gemeubeleer! Alles was puik!

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie Janita.
Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!

Kudus Crest Bush Retreat
Johan M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring.

Baie netjiese en goed ingerigte huis wat smaakvol versier is. Elke slaapkamer in die huis is toegerus met sy eie en-suite badkamer. Ons was aangenaam verras met al die wilde diere wat omtrent op ons stoep kom kuier het, en so mak is dat hulle letterlik uit mens se hand eet, en die ongelooflike stilte en rustigheid van die omgewing. Ons sal beslis weer Kudus Crest Bush Retreat besoek vir 'n wegbreek in die toekoms, en kan dit beslis aan enigiemand aanbeveel wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag of sommer net wil ontspan in die natuur. Dankie Eugene vir al die hulp, inligting en aanwysings om ons verblyf net nog meer aangenaam en spesiaal te maak.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Hi Johan

Dankie vir jou vriendelike woorde. Ons is so bly dat julle die wonderlike ervaring van die bos met ons kon kom deel, hoop julle kom sommer gou weer kuier!

Kudus Crest Bush Retreat
Ronel W - Jun 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek, en die huis het ons dadelik laat gemaklik en tuis voel.

Sal net aanbeveel dat gemakliker stoele met leunings vir buite by die vuur lekkerder sal wees, of om net dalk vooraf te waarsku om jou kampstoel saam te vat. Weet nie of ek dit misgekyk het nie, maar dalk net iets om die braaier skoon te maak (wou nie die huis se skoppie en besem gebruik nie). Ten opsigte van kliëntediens - almal was baie vriendelik en behulpsaam, net die tannie waar jy sleutels moet optel wat bietjie bot is. Waardeer dat Eugene aanwysings en als vir my vooraf gestuur het. Dit het baie gehelp en dit het my baie welkom laat voel, veral omdat ek alleen met my kinders gegaan het, want my man kon nie saam nie. Sal definitief my man volgende keer saambring.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Beste Ronel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom by Kudus Crest Bush Retreat.
Kudus groete,
Eugene

Kudus Crest Bush Retreat
Keagan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keagan L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ontspannend, veilig en waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice.

Relaxing, safe and value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Thank you for your feedback, it is much appreciated.

We are looking forward to your next visit.

Kudus Crest Bush Retreat
Renate B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B
Gesin met klein kinders

Dit was die beste wegbreek wat ons al gehad het.

Baie diere om huis. Huis is lekker koel. Huis is baie mooi binne. Alles is in plek vir krag- en water-onderbreking. Swembad is net reg. Wonderlik van hulle om vir ons hout te los vir braai en boma. So ook die voer vir die diere. Ons kinders het gehuil toe ons moes sluit om huis toe te kom.

Kudus Crest Bush Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Renate, ons sien daarna uit om julle binnekort weer te bederf by ons stukkie hemel op aarde.

Kudus Crest Bush Retreat
Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 3192, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d9bfccd51af135ceea81fd7cf1438860e27209cb35c41c966a607d0b96ee38e07cd14f5a143693ef9e8dbf700e612ba5133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550  per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 3192 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.337722 31.804514
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!