Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Ridge Game Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335 Port Elizabeth/Addo-pad, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 955 R1 466 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kudu Ridge Game Lodge is 'n malaria-vrye, privaat wildreservaat 15 km van Addo-olifantpark af. Kudu Ridge bied gerieflike B&B-verblyf in safari-tente en bos-chalets. Dit word deur 'n familie besit en bestuur.

By Kudu Ridge Game Lodge is al die safari-tente en chalets en suite, privaat en in die inheemse Addo-bos geleë.

Gaste kan in die bos op die wildreservaat gaan wandel. Wild sluit koedoes, bosbokke, rooibokke, sebras, verskeie voëls en skaars plantspesies in. Safari-ritte na Addo-olifantpark is beskikbaar om olifante, renosters, buffels, kameelperde en meer te sien.

Die lodge bedien Suid-Afrikaanse kookkuns in die eetkamer en boma buite rondom die vuur. Daar is 'n gevulde kroeg vir wildkyk terwyl jy 'n skemerkelkie geniet.

Geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike, groot TV, opelug-vuurput en uitkykdek wat oor die reservaat, die Sondagsriviervallei en Addo-olifantpark uitkyk. Daar is 'n pooltafel in die boma.

Doendinge soos kanovaart op die Sondagrivier, olifantsafari's, vierwielmotorfietsry en begeleide toere kan op versoek gereël word. Addo het een van die langste ziplines in Suid-Afrika.

Die Kudu Ridge funksielokaal maak voorsiening vir privaat funksies, konferensies en vergaderings. Die venue het plek vir 45 gaste en afgevaardigdes.

Kudu Ridge is 45 minute se ry van die lughawe, strande en winkelsentrums in Gqeberha (Port Elizabeth) af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Kudu Ridge Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R335 Port Elizabeth/Addo-pad, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kudu Ridge Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf R1 955
R1 955 R1 466
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 955
R1 955 R1 466
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335 Port Elizabeth/Addo-pad, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543590ffe69ddc5040275b81dd7e680ba22783b468acc12ae8d573a258e4a35a52c045751f7f26a6a015e12f383f23c37898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 955 nouVanaf R1 466 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R335 Port Elizabeth/Addo road Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.586199837881 25.650812387467