Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krymekaar Cottage

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 68 resensies vir Krymekaar Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Belinda M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We had a fabulous stay at Kykmekaar Cottage and only wish we could have stayed longer! Set on a beautiful farm with wildlife and stunning sunsets. The cottage has everything one could wish for, including a washing machine, hot tub, and braai facilities. I would highly recommend a minimum of 2 nights here to enjoy the peaceful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly, sal vir seker weer daar stop vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret W
Saam met vriende

Slegs oornag.

Was baie beïndruk met die opset en netjiese mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romey A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romey A
Saam met vriende

Heerlike blyplek.

Pragtige omgewing, veral tydens die blommeseisoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier.

Fantastiese verblyf. Netjies en alles wat jy nodig het. Die dekor is pragtig en stylvol en mens voel sommer tuis. Wanneer mens op die stoep sit en kuier, voel sit soos vakansie. Daar is selfs 'n afdak vir jou voertuig en ook 'n wasmasjien. Volle DStv is beskikbaar. Die beddens slaap ook baie lekker. As ons bietjie raad kan gee, die warm water is nie warm warm nie en die drukking is nie goed nie. Ons kan dit regtig aanbeveel, beste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en lekker verblyf.

Baie huislik en goed toegerus met al die nodige geriewe. Mooi uitsig oor die veld en gerielik naby aan Springbok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Lieflike plaas cottage met letterlik alles wat jy mag nodig hê.

Ons sal vir seker weer terugkom. Ek wens ons kon 'n daggie langer bly om sommer net op die stoep te sit en die mooi wintersdag en rustige natuurskoon te geniet. Hier kan jy werklik ontspan. So gerieflik, netjies en absolute puik diens van ons gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ghita R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf met alles wat mens nodig het.

Rustige omgewing, wegbreek perfek vir oorslaap op langpad. Voel soos huis, skoon en netjies en alles wat mens benodig vir heerlike ontspan en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met vriende

Absoluut uitstaande plek.

Ons hele ervaring was hemels. Ek sou op geen ander plek wou oorslaap nie. Alles was perfek georganiseer. Krymekaar was beslis die hoogtepunt t.o.v. ons verblyf tydens ons twee weke toer deur Namibië. Ek kan Krymekaar Cottage no 1 hoogs aanbeveel. Volpunte aan die eienaars vir hulle puik diens en pragtige plek. Ons almal is dit eens dat ons beslis julle beste advertensie gaan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew H
Gesin met tieners

Gerieflik, prakties en baie slim uitgelê!

As dit nie was dat ons pad iewers anders heen was nie, sou ons maklik 'n week kon aanbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pier D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pier D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie skoon en als werk.

Ons het twee jaar gelede daar oorgebly en ons was baie beïndruk met die smaakvolle meubels, netheid en dat als gewerk het. Hierdie keer was dit ook so. Baie professioneel. Ons kom weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinette C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette C
Saam met vriende

Uitstekende plekkie, wonderlike ligging.

Wat 'n aangename en verwelkomende plekkie! Ons het so heerlik daar ontspan na 'n lang dag op die pad. Sal vir seker in die toekoms weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het alles wat jy benodig. 'n Baie huislike atmosfeer.

Die warmpoel werk uitstekend, daar word genoeg hout verskaf. Die braaiplek is onderdak en beskut. Die badwater is lekker warm en die krag is altyd beskikbaar a.g.v. die sonpanele. Die persoonlike aandag is oral sigbaar. Ek kan die cottage ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in die Noord Kaap.

Dit was ons tweede kuier van baie wat nog in die toekoms gaan volg. Die standaard wat gehandhaaf word, is buitengewoon hoog. Die eenheid is keurig gemeubeleer en baie gerieflik. Wat veral in vandag se tyd belangrik is, is die feit dat daar geen beurtkrag is nie, omdat die eenheid sy eie krag opwek! Die kersie op die koek was dat Laetitia die hot tub solank vooraf verwarm het. Dit was fantasties om na 'n lang dag op die pad dadelik daarin te kan ontspan! Moet asseblief vir niemand van hierdie juweel vertel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer Ann M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer Ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, waarde vir geld. Baie goed toegerus. Mooi omgewing, stil en rustig.

Lieflike uitsig, stil en rustig. Alles wat jy nodig het is daar. Lekker halfweg stop na Namibië. Die houtvuur warmbad 'n wenner. Baie netjies. Heerlike stoep, goeie aanwins om die natuur te kan bewonder. Sal beslis aanbeveel en weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline G
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Pragtige plek en sou vir langer daar wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Die plek was defnitief waarde vir geld, sal graag wil terug kom en langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Besigheidsreis

Baie netjies, rustig, goed toegerus en baie mooi.

Baie lekker gebly, maak gerus 'n draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

So na aan perfek as kan kom!

Die eenhied met sy twee slaapkamers is keurig gemeubileer. Vanaf kombuis, deur die leefarea, kamers tot op die stoep word baie aandag aan detail gegee. En dan, die hoogtepunt vir my na 'n lang dag agter die stuur, die warm bad (hot tub) op die stoep! Onthou om vuurhoutjies en vuuraanstekers saam te neem. Reël ook vooraf met Lydia vir so drie sakkies hout wat die badwater moet verwarm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicho V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicho V

Uitstekend!

Netjies, ingerig en stylvol. Dis die beste van beide wêrelde: Die stilte van die plaas en die luukshede van die stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Plek uiters goed toegerus met als en meer wat nodig is. My voorkeurverblyf vir Springbok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stewart A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart A
Saam met vriende

Top notch!

Very neat. Amazing setup. Good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S
Saam met vriende

Pragtige, netjiese verblyf.

Ons het heerlik gebly. Huis is skoon en baie goed toegerus. Pragtige uitsig oor die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L

'n Wonderlike plek wat ons verwagtinge heeltemal oorskry het.

Krymekaar Cottage is 'n pragtige kothuis met absoluut alles wat jy benodig. Springbok is 10 minute se ry en het 'n groot Spar waar jy als kan aankoop wat jy vir jou verblyf sal benodig. Die huis is pragtig en met so baie liefde ingerig. Ek en my mamma het ons verblyf by julle baie geniet en ek sal beslis weer kom kuier! Volgende keer maak ons dit baie langer as 3 dae! Die stilte by julle is hemels en die springbokkies op die plaas was 'n heerlike verassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met vriende

Fantasties.

Ek maak al 'n geruime tyd van die webtuiste se dienste gebruik. Hierdie kuier was uitstaande vir ons reisgroep, wat veral opvallend en great was, is die feit dat die gasvrou so uit haar pad gegaan het om nie net ons kuier in die wonderlike toegeruste huis tops te maak nie, maar ook haar spontane kommunikasie met ons. Mens kan werklik jou reis so beplan dat hierdie juweel hoog op die bucket lys moet wees. Een aand was by verre nie genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

"Home away from home". Watter asemrowende mooi plek. Die verblyf is topklas met alles en nog meer. Ons het die hot tub vreeslik geniet en was spyt dat ons nie langer bespreek het nie. Definitief sal ons weer besoek. Die plaas is pragtig met al die wild wat gereeld inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike juweel.

Ongelooflike juweel van 'n plekkie. Goeie waarde vir geld. Oud en nuut baie mooi gemeng in decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor B
Besigheidsreis

Ongelooflik mooi, skoon en stil.

Beste waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Enkelreisiger

Absoluut pragtig in Noord-Kaap met wildebeeste en springbokke wat in aande kom vreet binne 100 m van jou voordeur af.

Pragtige eenhede met lieflike uitsig oor Springbok se berge. Absolute stilte en rustigheid. Puik gasvrou wat altyd bereid is om te help. Alles wat jy kan dink beskikbaar in die kombuis van elke eenheid. Pragtige braaiplek by elke eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S
Besigheidsreis

Hulpvaardige mense en die verblyf was uitsonderlik aangenaam.

Ons het vriendelike diens ontvang asook hulp met ons reëlings. Die geriewe is meer as voldoende en die omgewing verkwik die siel. Ons sal weer hier wil oorbly op pad na Namibië. Dit is die beste halfweg stop of as mens wil wegbreek van die stad se malligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Krymekaar het al my verwagtinge oortref, dit bied 'n ervaring i.p.v. van slegs 'n oornagplek.

Eerstens is die ligging naby die dorp, maar ver genoeg om 'n plaas- en mooi natuuromgewing te skep. Huisies 1 en 2 is keurig gemeubileer en het alles wat nodig is. Laastens het Leatitia uit haar pad gegaan om my beursie wat ek daar vergeet het, in Kaapstad aan my terug te besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chevon D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chevon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, so goed ingerig met al die benodighede.

Baie dankie dat ons by julle kon oornag. Heerlike plekkie. Ons het lekker gebraai en die kaggel was aangesteek binne die huis. Plek was bitter netjies en cosy. Krymekaar Cottages sien ons vir seker weer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topklas-verblyf.

Krymekaar Cottage is seker een van die beste blyplekke waar ek al oornag het. Uitstekend toegerus, alles is silwerskoon, en die stilte van die plaas is 'n bonus. Ons sien uit na 'n langer verblyf en om dan die houtvuurwarmbad te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delina M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weelderige selfsorgverblyf met billike tariewe.

Die goed toegeruste kothuis met pragtige leer meubels, persiese matte en heerlike stoep met braaigeriewe, het 'n pragtige uitsig oor Namakwaland se natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Enkelreisiger

Puik!

Wonderlike gasheer/dame. Pragtige, skoon, luukse eenhede op plaas waar wild om die eenhede loop. Absolute rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harm V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm V
Gesin met klein kinders

Sal dit graag weer kom doen.

Heerlike plek, rustig, skoon en pragtige natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus D
Besigheidsreis

Beste plek in Springbok.

Ons het vir die week daar gebly vir werk en die huis het alles in wat nodig is. Ons was baie gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit!

Beste verblyf ooit. Volgende keer bly ons 'n week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fanatsties.

Waarde vir geld na lang dagreis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Rensburg Opmeters Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Rensburg Opmeters Z
Saam met vriende

Uitstekende, netjiese, pragtige blyplek!

Pragtige, netjiese en skoon verblyf. Ons was werklik so beïndruk! Sal die plekkie vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V
Enkelreisiger

Great location for a get away.

Fully equipped, peaceful, nicely decorated, serene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks.

'n Heerlike, skoon, luukse plekkie. Ek sal vir dae aaneen op die stoep kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en netjies!

Die huis is toegerus met als wat mens nodig het. Pragtige dekor en afwerkings. Regtig 'n lekker lafenis na 'n ver pad. Hulle het ook aan klein detail gedink soos 'n karavaanprop om mens se karavaan of waentjie in te prop. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Saam met vriende

'n Lafenis vir die siel in 'n asemrowende omgewing.

Die cottage is smaakvol gemeubileerd en alles wat jy nodig het en nog meer. Die lieflike stoep is so 'n aanwins en jy kan heeldag daar sit en die pragtige omgewing waardeer. Die eienaar is super behulpsaam en vriendelik. Ons kan nie wag om weer daar te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R
Saam met vriende

Absolutely fabulous, would recommend it anytime. Couldn't fault it.

Everything was perfect. Attention to detail was amazing, the first time I have ever seen a wood-fired Jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie smart. Sal weer daar gaan bly.

Die cottage het ons hoogste verwagtinge oortref. Absoluut die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey W
Saam met vriende

Very good.

Lovely cottages on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie.

Oulike verblyf met ruim vertkekke & keurig gemeubeleer met alles wat 'n mens nodig het. Gasvrou was ook vriendelik & behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het sommer dadelik tuis gevoel tussen al die blomme.

Die cottage het 'n goed toegeruste kombuis, baie aandag aan gemaklike en smaakvolle meubels en die binneversiering. Dit was so eie aan 'op die plaas ervaring'. Die son-panele vir elektrisiteit het goed funksioneer en die seil het baie gehelp om in die aand gerieflik op die stoep te kuier. Ons het dit geniet om op die plaas rond te loop. Die verskeidenheid plante is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter P
Gesin met tieners

Noord-Kaap-gasvryheid op sy beste!

Ons gesin het hier oorgebly op pad Kgalagadi toe. Alles en nog meer wat ons benodig was daar en Laetitia is die perfekte gasvrou! Dit was die tweede keer dat ons hier oorgebly het en sal dit vir seker weer vorentoe doen. Die verblyf op die plaas is regtig hoogs aanbeveelbaar en is topklas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona R

Pragtige plek met alles wat jy nodig mag kry.

Lekker ontspan. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Mooi omgewing. Baie rustig.

Gasvrou was baie behulpsaam. Plek baie netjies en gerieflik. Mooiste mak bokkies rondgeloop wat jy by jou voorstoep kon sit en bekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Enkelreisiger

Baie netjies en lieflike, stil natuuromgewing

Ek het die oornag daar baie geniet en sou graag 'n dag of twee langer wou bly om die natuurskoon en rustigheid te geniet. Daar was ’n swerm sprinkane wat oornag ingestorm het - dit was bietjie van 'n verrassing maar ’n blik Doom wat daar gelos was kon darem die probleem hanteer. Alles wat jy van die buitelewe kan verwag met die gerief van netjiese akkommodasie en braaigeriewe. Ek sal definitief weer daar oorbly as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

Rustig en baie spesiaal.

Baie dankie vir die lekker kuier in 'n mooi huis met 'n spesiale kuierstoep. So rustig, mooi en lekker. Gerieflik naby aan die N7 en tog doodstil. Baie goeie diens van Laetitia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Enkelreisiger

Baie, baie lekker!

Pragtige area, smaakvolle huisie en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H
Enkelreisiger

Mooiste huisies

Mooiste huisie, so netjies, als wat mens nodig het is daar. Sal definitief net daar gaan bly as ek weer Springbok toe gaan. Kan nie glo dat ek so min betaal het vir die hele huis nie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal almal aanbeveel om daar te bly, julle sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik blomme kom kyk in Springbok.

Krymekaar Cottage was baie netjies en skoon en ten volle toegerus. Ons sal defnitief weer hier kom bly. Laetitia was vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L
Enkelreisiger

Fantasties

Die plek is absoluut fantasties. Jy kan jouself weer vind in die stilte en tog is dit nie ver van die dorp af as jy iets nodig het nie. Die gasvrou het ook uit haar pad uit gegaan om seker te maak dat alles reg en in plek is. Ek gaan definitief weer hier kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W
Besigheidsreis

Perfect home away from home.

Excellent accommodation, fully equipped with everything we needed for our stay. Beautiful surroundings. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met vriende

Smaakvol, gerieflik waarde vir geld.

Ons het lekker gestap, gebraai en gekuier. Ons is baie hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie plek gee die Namakwa 'n spesiale spasie in mens se hart!

Ons sien reeds uit na ons volgende reis na Liefland (en sal beslis volgende keer langer bly). Lekkerder kon ons nie bly of kuier nie. Dankie vir 'n spasie wat mens binne welkom met aankoms, 'n huisgevoel en die mooiste uitsig. Hierdie is ons gunstelingplek in die hele Namakwa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susann S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik daar gebly.

Alles was wonderlik - sal die plek beslis aanbeveel, hetsy as oornagverblyf om of sommer lekker lank daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E
Gesin met tieners

Netjies, hartlik, gerieflik.

‘n Baie oulike huisie in die Namakwaland tussen kokerbome en heuwels. Die eenheid het alles wat ‘n mens benodig om gerieflik te bly, insluitend sonkrag in geval van beurtkrag. Gesellige leefarea en stoep. Die versierings is eenvoudig maar hartlik. Die gasvrou (Leatitia) het vooruit kontak gemaak om reëlings uit te klaar, en alles het glad verloop. Ons sien uit om weer te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M
Gesin met tieners

A great place to stay just outside Springbok.

A wonderful place to stay. We spent hours on the stoep watching the farm and game animals. We'll definitely use this place again if we travel in this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Enkelreisiger

Wonderlik vir 'n deurreis van Namibië Kaap toe.

Krymekaar Cottage is eintlik te fêncy vir 'n oornagverblyf vir 'n deurreis van Namibië Kaap toe. Daar is selfs 'n wasmasjien! Ek sal weer moet kom en vir 'n week voor die binnebraai kom kuier - veral in die winter! Dankie Laetitia vir jou vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B
Besigheidsreis

Peace and quiet.

Beautiful location, 5 star self-catering accommodation. Air-conditioning, DStv, fully equipped kitchen with both an inside and patio braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne T
Gesin met klein kinders

Beste verblyf in Springbok!

Krymekaar Cottage is skoon, gesellig, goed toegerus, pragtig gemeubileerd en voel soos vakansie van die oomblik wat jy daar instap. Ons sal vir seker weer daar bly! Leatitia is ook baie vriendelik en behulpsaam. Dit is lekker dat dit net buite die dorp is - naby as jy dit nodig het, maar ver genoeg om die plaasgevoel te gee met pragtige uitsigte na alle kante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning holiday house. Such tranquillity and beautiful view. Would definitely go there again.

The house is beautiful and spacious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absolute pragtige vakansiehuis. So rustig met 'n pragtige uitsig. Sal beslis weer daarheen gaan.

Die huis is pragtig en ruim.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Biesjesfontein 178, Krymekaar Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818e2766c22af458146aa4432c2c4f1289655a0b8314aab776eabec9b77c025ed487d6fdf94c7066cb60a826407ce87e6d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 68 5 1 5 Off the N7 178 Biesjesfontein, Krymekaar Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.725180837877 17.866872132003