LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kruger River Retreat | LekkeSlaap
+32

Kruger River Retreat

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Kruger River Retreat is geleë op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark, aangrensend aan die Krugerwildtuin. Die ruim en luukse huis bied gehalte-gesinsverblyf, en is slegs 55 meter van die Krugerwildtuin af. Dit het 'n pragtige sonsondergang-uitsigte met wild wat vrylik om jou rondloop, en die naggeluide van die bos wat jou bekoor.

Die huis is geleë in die stiller gedeelte van Marlothpark in Krokodilstraat, beskik oor 3 en en 'n half ruim slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra slaaparea met 'n stapelbed. Elke slaapkamer is het lugversorging en sy eie badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die ten volle toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die ruim sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die hoof-onthaalarea is op die tweede verdieping en het 'n ingeboude binnebraai, groot stoep en 'n helderblou swembad. Gaste kan ook die uitsig oor die Krugerwildtuin van die uitkykpunt op die derde verdieping af geniet. Daar is ook 'n ruim boma braaiplek op die grondverdieping.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbeltoesluitmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger River Retreat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Kruger River Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger River Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4BE0o4ncTOkTA9NELUEQwYZMQkGBeAXf73BjuA1ALlnq8x9EX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag(plek vir 8) 11 5 1 5 801 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.354416365924 31.75719023874
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!