Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kroon Lodge

  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek in die hartjie van Namakwaland.

Die verblyf by Kroon Lodge bestaan uit 14 kampeerplekke en 15 kamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Hierdie kamers het geriewe soos 'n waaier, verwarmer, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n beskutte braai-area buite. Basiese kombuistoerusting is teen 'n ekstra koste by die kantoor beskikbaar.

Die kampeerplekke het elkeen 'n privaat braaiplek en toegang tot 'n gemeenskaplike ablusieblok en wasmasjien wat met munte werk. Die lodge is omgewings-, troeteldier- en rolstoelvriendelik.

Kamieskroon het verskeie groot besienswaardighede in en rondom die dorp wat die Goegap Natuurreservaat, Namakwaland Nasionale Park en Blomroete en Richtersveld Nasionale Park insluit.

Kom ontspan en geniet die rustigheid van Kamieskroon by Kroon Lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 135 resensies vir Kroon Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kroon Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjgzMjdhLWJkYTUtNDZhMi1hNTRhLWM1ZTEyZTUxOTVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 Plot 51 Charlotte Street 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.206756755646 17.934930026494